Leon van Nierop2024-03-06"’n Kyker mymer onlangs: 'Ek is gek oor Ballade vir ’n enkeling, want dit speel af in ’n tyd toe daar nog treine en stasies was', terwyl hy 'Tussen treine' hartseer en uit sy hart sing. Ja. Hoe het tye verander, en die rolprent bied ’n mate van tydelike troos. Pleister op ’n besmette emosionele wond […]
Philani A Nyoni, Ignatius Tirivangani Mabasa2024-03-06"In a bid to understand the process, nuances, motives and challenges of the process while also uncovering the politics of language, Philani A Nyoni converses with Ignatius Mabasa, the man who translated Nervous conditions into Shona."
Jason Lloyd2024-02-27Exactly 30 years after South Africa’s first democratic elections on 27 April 1994, more voters than ever in history will be heading for the polls worldwide. National elections will be held in at least 64 countries, representing approximately 49% of the world’s population.
Chris Barnard, Marcel van Heerden2024-02-22Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal “’n Man kom tuis” voor. Die verhaal het oorspronklik in Chriskras, uitgegee deur Tafelberg, verskyn.
Freek Robinson, Francis Petersen2024-02-21Freek Robinson gesels met Francis Petersen oor plaaslike en globale uitdagings vir die hoër onderwys. Petersen is rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en voorsitter van Universiteite Suid-Afrika se raad van direkteure.
Rory Riordan2024-02-20It is pointless to attempt to summarise this enormous document. (If you are interested, google “EFF Manifesto 2024”.) Instead, I’ll go for the jugular: “Yes, you are promising everything, but how is it to be afforded?”
Hybré van Niekerk2022-12-08"Despite speculation by many researchers that this image could not be that of Krotoa, or 'Eva', the true origin of this image, which we have come to believe is a painted portrait of her, has not yet been widely recognized. Now, herewith, the origin story of this image."
John Murphy2022-12-06"In so far as many are making claims of corruption, money laundering, exchange controls and tax violations, no such case has been brought against the President and he has not had an opportunity to put up a defence in that regard. To seek to condemn him on this basis is unfair especially in light of […]
Theo Venter2022-12-02"Die president wat van sy korrupte voorganger, Jacob Zuma, ontslae geraak het, het deur sy eie toedoen ’n beleërde staatshoof geword. Ramaphosa het slagoffer geword van sy eie politieke styl, naamlik die sogenaamde langspel."
Johan Ferreira, Elvis Saal2022-11-29"Dit lei tot die insig dat die onderskeidende stylkenmerke in diens staan van sosialebetekenisskepping, wat neerslag vind in die manier waarop die deelnemers die taalmiddele tot hulle beskikking op WhatsApp aanwend om sosiale identiteit te skep en hulle aanlyn verhoudings te bedryf."
Edwin Cameron2022-11-26"My punt lê elders. Dit gaan om die noodsaaklikheid van aktivisme om die vertroeteling, die verering en die benutting van Afrikaans as onderrigmedium te verskans. ... Daar is niks wat vindingryke, vasberade, kundige aktivisme nie kan bereik nie. Ook hier op Stellenbosch. Moet nie die stryd as ongewonne, onoorwinbaar oorgee nie."
Jo-Ansie van Wyk2022-11-18Wat moet onthou word? Wie besluit dit? Hoe moet ons onthou? Jo-Ansie van Wyk, hoogleraar in internasionale politiek verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), was die FilosofieKafee-spreker op 11 November 2022 in Pretoria. Sy deel haar volledige voordrag by die geleentheid.
Naomi Meyer, Annie Gagiano2022-11-16"Of course I admire, study and read books from other continents, but African writing is to my mind still hugely underrated and far too little known, when there are brilliant novels of great depth and complexity produced all over our continent."
Jan Heunis2022-11-15"Waar is die deursigtigheid? En hoe beoordeel ’n mens die Kommissie se verslag in die lig van getuienis waarvan die enigste bron die Kommissie se opsomming en vertolking daarvan is? Voeg hierby dat die Kommissie se prokureur, wat deur die oudregter aangestel is, verantwoordelik was om die getuienis van getuies voor die Kommissie aan te […]
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid