Nu op LitNet

Die belangrikheid van kritieke infrastruktuur in China se Afrikastrategie

Fanie Herman 2022-11-08 Fanie Herman belig China se benadering tot die vestiging van infrastruktuur soos kragstasies, hawens, spoornetwerke en nywerheidsparke in Afrikalande, waar dié moondheid ’n al hoe stewiger vastrapplek kry.  

Persvrystelling: Bekendstelling van "Die algemene demografie van Afrikaans (2022)"

Afrikaanse Taalraad 2022-11-07 Afrikaanssprekendes krimp as ’n persentasie van die land se algehele bevolking wat hulle bedingingsmag teenoor die staat verminder. Terselfdertyd verskuif die groeiende meerderheid van bruin/swart teenoor wit Afrikaanssprekendes toenemend die magsbalans binne die taalgemeenskap en skep daarmee nuwe uitdagings wat die sprekers sal moet hanteer. Volgens die verslag steek Engels – gevoed deur al die […]

The African Library: An imperfect blessing by Nadia Davids

Annie Gagiano 2022-11-07 "Published by Umuzi, its extended narrative provides a vividly localised image of community life in Walmer Estate, an area of Cape Town that is set on the slopes of Table Mountain, most of whose adult and older occupants have haunting memories of District Six ..."  

Verstaan Musk hoe vryheid van spraak werk?

Bettina Wyngaard 2022-11-01 "Maar nie een van hierdie is Musk se groot misverstand nie. Musk verstaan nie mense nie, en hy is nie so bedrewe in politiek soos wat hy dink, of in internasionale reg nie. Wat toelaatbaar is in die VSA, is totaal onaanvaarbaar in heelparty ander jurisdiksies."  

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Bettina Wyngaard, Andries Coetzee 2022-10-27 "Vir soveel lede van die gemeenskap was dit die eerste keer in jare dat hulle kans gehad het om ’n uitgebreide gesprek in Afrikaans te voer (die meeste lede van die gemeenskap is getroud met iemand wat net Spaans praat, hulle kinders praat meestal net Spaans, ens). Die kans om weer Afrikaans te praat, neem […]

Baqonde-meertaligheidsprojek: "Laat hulle verstaan" (en laat die tegnologie help)

Naomi Meyer 2022-10-27 "Iemand moet van die Baqonde-projek kennis neem. Voordat daar onomkeerbare skade aan mense se tale en lewens aangerig word."  

Oorsig: Dit is ’n Noord-Kaap Ding-kollokwium oor die Noord-Kaap

Marga Stander 2022-10-27 "Dit was die tweede suksesvolle kollokwium wat aangebied is deur die Skool vir Geesteswetenskappe, Sol Plaatje Universiteit (SPU), Kimberley, in samewerking met die Universiteit van die Wes-Kaap (UWK). Oor twee en ’n halfdae is ’n vol program met vyf verskillende temas rakende die Noord-Kaap aangeraak, naamlik Khoi-, San- en inheemse tale en variëteite, kontemporêre sake, […]

Cyril Ramaphosa, King Charles and Rishi Sunak – the art of imperial swagger redefined

David Willers 2022-10-26 "The bottom line of Ramaphosa’s state visit to King Charles and new prime minister Rishi Sunak is that adroit footwork is now required by all parties to mitigate the effects of the global polycrisis, defined by historian Adam Tooze as a situation consisting of multiple crises, the whole being more dangerous than the sum of […]

Neville Alexander-gedenklesing 2022: Afrikaanse establishment was gekant teen veeltaligheid

Jean Oosthuizen 2022-10-17 "Alexander se sentrale vertrekpunt was ten eerste politiek-teoreties, en nie uitsluitlik taalgerig nie. Sy sentrale vraag in dié opsig was: Hoe vorm ons ’n verenigde nasie? Sy uitgangspunt was dat Suid-Afrika op verskeie grondslae verdeel is, byvoorbeeld ras, etnisiteit, sosiale klas (die verdeling tussen ryk en arm), godsdiens, seksualiteit en maatskaplike posisie of status. Van […]

SteedsDink met LitNet Akademies: Johan Fourie

Johan Fourie 2022-10-14 In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Eerste aan die beurt is Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, wat gesels oor die fassinerende bevindings wat die veld van ekonomiese geskiedenis oplewer.  

My pa se verbintenis met Matthew Goniwe

Freek Robinson 2022-10-13 Freek Robinson se pa was ’n mediese dokter op Cradock. Matthew Goniwe was sy pasiënt.  

Het Poetin sy hand oorspeel?

Freek Robinson, Christiaan Basson, Gerrit Olivier 2022-10-05 Watter faktore tel teen Poetin op hierdie stadium? Freek Robinson gesels met Christiaan Basson, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Oekraïne, en Gerrit Olivier, Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Rusland.

Hoe gaan dit met toerisme in Suid-Afrika?

Freek Robinson, Nellie Swart 2022-09-28 Wat is die impak van beurtkrag op toerisme? Steur die buitelanders hulle aan ons misdaadsyfers? Pla die min binnelandse lugrederye enigsins? Hoe vergelyk ons toerisme tans met die tyd kort voor die pandemie?  

When is an election free and fair?

David Willers 2022-09-29 "I was interested to read that several ANC Youth League officials have flown to Russia to monitor the controversial referendum being held to legitimise the 'annexation' of the Ukrainian territory that Putin’s army is occupying. The referendum has been discredited in advance by most of the world as a sham, but this hasn’t deterred the […]

Reguit met Robinson: Is daar nog ’n plek vir die Britse koningshuis in 2022?

Freek Robinson, Jo-Ansie van Wyk 2022-09-15 Het die Statebond nog ’n bestaansreg? Freek Robinson gesels met Jo-Ansie van Wyk, ’n hoogleraar in internasionale politiek verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa).

Elders gesien: Merkwaardige vrou – Elizabeth II

Rudi Swanepoel 2022-09-08 "In ’n wêreld wat smag na stabiliteit (van byna enige aard) en smeek om leierskap, was sy ’n konstante."  

Wat is Gorbatsjof se rol in die wêreldgeskiedenis?

Leopold Scholtz 2022-09-02 "Met die tong enigsins in die kies sou jy kon sê sy doel was: 'Make the Soviet Union Great Again (MASUGA)' – min of meer die leuse wat Donald Trump later vir Amerika sou kies."  

Konflik in Mosambiek – ’n ondersoek na die aard en dinamika van die teeninsurgensie-operasies in Cabo Delgado

Theo Neethling 2022-08-29 "So gesien, kan die rolspelers wat in Mosambiek betrokke is by die insurgensie, wel daarop aanspraak maak dat daar op militêre gebied ’n multinasionale poging aangewend is om die insurgente in bedwang te hou, maar van welslae in ’n omvattende teeninsurgensieverband is daar tot dusver weinig sprake ..."  

The African library: Men don’t cry by Faïza Guène

Annie Gagiano 2022-08-29 "Men don’t cry is her fourth novel and the hilarious moments do not disguise the poignance of what is at heart a family tragedy, exploring the inevitable generational cultural split in that sector of society in which parental values and cultural preferences are all too often abandoned and disrespected by their offspring, who wish to 'make […]

Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era

LitNet 2022-08-24 "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era" – Om perspektief te kry oor die storms wat in 2022 rondom Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gewoed het, bied LitNet ’n miniseminaar oor die stand van sake in dié genre aan, met bydraes deur akademici en kundiges. Lees die eerste bydrae hier.  
Verified by MonsterInsights
Top