Riku Lätti2024-04-24"Die noue bande wat Afrikaners met ander Afrikaners het, is benydenswaardig. Ek wens partykeer die res van Suid-Afrika was so lief vir mekaar soos wat die Afrikaner homself liefhet."
Breyten Breytenbach, Marcel van Heerden2024-04-18Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal "fascistiese pampoen" voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, in 1964 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
David Willers2024-04-12"This always seems to happen nowadays: when wars break out conveniently close and accessible to the world’s press, they get wall-to-wall coverage."
Jean Oosthuizen2024-04-12"Innoverende planne om moedertaalonderrig vir privaat Afrikaanse skole in Suid-Afrika te bevorder het die afgelope week ’n nuwe fase betree. Miljoene rand gaan gewerf word vir ’n netwerk enkelmedium onafhanklike Afrikaanse skole regoor die land."
Eben Coetzee2024-04-10"South Africa’s foreign policy towards Israel and its war in Gaza should therefore not be seen in isolation, but as part of a broader framework in which the cause of the weak, marginalised and oppressed are apparently advocated."
Karina Magdalena Szczurek2024-03-28"This year’s theme for Time of the Writer was 'Reflections, resonance and revival'. Watching the diverse panels online strangely focused my attention on these concepts in ways that maybe an in-person attendance wouldn’t have."
Paul Maritz2024-03-26"Hierdie artikel ondersoek die spanning tussen die waardes wat onderskeidelik die Grondwet en die Nasionale Demokratiese Rewolusie onderlê, om daardeur die volhoubaarheid of mislukking van die kompromie aan die hart van Suid-Afrika se politiek te toets."
Sidney Gilroy2024-03-18"Jy is die groot data. Wat jy met jou rekenaar, slimfoon en ander slimtoestelle doen, is die tafel waarop KI se feesmaal gedek word. Jy is geld werd."
Eugène N Marais, Marcel van Heerden, Rolanda Marais2024-03-13Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal "Die vaal koestertjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.
Menán van Heerden, André Duvenhage2024-03-13"Hoe koalisiepolitiek gaan uitspeel, kan vorentoe uit eie reg ’n belangrike en selfs deurslaggewende faktor wees op die pad van fundamentele hervorming. Indien die proses verkeerd loop, hou dit ’n groot bedreiging in vir Suid-Afrika as ’n konstitusionele demokrasie, asook die 1996- grondwetlike bedeling." In sy LitNet Akademies-artikel sit André Duvenhage (2024) ’n motivering en strategie vir […]
Naomi Meyer, Maria Botha2024-03-13"My gedagte was nie om kinders in townships te red nie. Hulle het as mense dit nie nodig om gered te word nie. Hulle beskik reeds oor al die potensiaal waaroor mense in beter omstandighede beskik. Baie mense in townships woon wel in omstandighede van geweld of stadige geweld … slow violence. My visie was […]
Jonathan Shaw2024-03-11A revision to South Africa’s copyright law is looming on the horizon. To review every change that may happen in one sitting is impossible, but I do wish to show you how this update might impact musicians.
Mphuthumi Ntabeni2024-03-07"The future of our political direction depends on those with enough courage to venture out into something new and convince the majority of eligible voters, who are in a stupor due to political choice despair. My friend counts himself among these, whom he amusingly terms the 'electile dysfunctions'."
Leon van Nierop2024-03-06"’n Kyker mymer onlangs: 'Ek is gek oor Ballade vir ’n enkeling, want dit speel af in ’n tyd toe daar nog treine en stasies was', terwyl hy 'Tussen treine' hartseer en uit sy hart sing. Ja. Hoe het tye verander, en die rolprent bied ’n mate van tydelike troos. Pleister op ’n besmette emosionele wond […]
Philani A Nyoni, Ignatius Tirivangani Mabasa2024-03-06"In a bid to understand the process, nuances, motives and challenges of the process while also uncovering the politics of language, Philani A Nyoni converses with Ignatius Mabasa, the man who translated Nervous conditions into Shona."
Jason Lloyd2024-02-27Exactly 30 years after South Africa’s first democratic elections on 27 April 1994, more voters than ever in history will be heading for the polls worldwide. National elections will be held in at least 64 countries, representing approximately 49% of the world’s population.