André Duvenhage, Melt Myburgh2021-07-15"President Ramaphosa hanteer die situasie uiters swak. Buiten goeie toesprake met sagte woorde lyk sy prestasiekaart ver onder die gemiddeld." – André Duvenhage oor die jongste krisis wat Suid-Afrika lamlê.
Andrew Brown, Izak de Vries2021-07-14"Policing is a fluid, dangerous and changing situation. Not every decision will be perfect. But ultimately, everyone – even a Trump supporter – has the right to live. How much more someone seizing an opportunity to alleviate some of their poverty."
Naomi Meyer, Christo van der Rheede2021-07-13"As daar ’n skaarste is, dan styg die pryse. Die armstes van die armes gaan hieronder ly, dit is die punt."
Jessica Smith2021-07-13"My brother has just sent me a message saying that most shelves are empty and he hasn’t even made it into the store yet. Perhaps rationing will still be necessary."
Andries Bezuidenhout, Izak de Vries2021-07-06"Ek werk twee skofte elke dag. In die dag werk ek aan my akademiese werk. Na aandete gaan ek studio toe en werk aan musiek of skilderye. Ek werk die meeste naweke ook. Ek noem dit nou 'werk', maar musiek en skilder voel vir my soos speel. In die aand, as ander mense TV kyk, […]
Naomi Meyer, Chris Marnewick2021-07-05"Die Zuma-geval is na my mening by uitstek 'n voorbeeld van spanning tussen die uitvoerende gesag en die regbank."
David C Jantjies2021-07-05"Currently, Afrikaans is being spoken by an ever-increasing 7,2 million people across the board. Some Afrikaans speakers are white, some are brown, some are black."
Hevette Ates2021-06-30"Buiten die bedagsame bestuurders wat stadiger ry of in die middel van die straat stop sodat voetgangers die pad kan oorsteek, was een van die eerste weird goed wat ons opmerk toe ons die woonbuurte te voet begin verken, klein houtkassies, staangemaak op pale van so ’n halwe meter lank, opgerig op sypaadjies en tuine. […]
Freek Robinson, Christo van der Rheede2021-06-30Christo van der Rheede en Agri SA pleit dat die staat nie inmeng met die landbousektor nie. Die staat kan nie boer nie. Van groter belang is dat boere, klein of groot, wat hulleself wel bewys het, eienaarskap moet kan kry van hulle grond.
Bernard Lategan2021-06-29"Naas die interne en die eksterne verbreding van die self moet die rol van identiteit sélf verruim word. In plaas daarvan om ’n beperkende, passiewe, verdedigende en beskermende funksie te vervul, het identiteit ’n aktiewe, skeppende, konstruktiewe, vernuwende bydrae om te lewer."
Fanie Herman2021-06-28"Die Trump-administrasie verdien krediet vir die erkenning van die belangrikheid van tegnologiese wedywering met China en die wyse waarop dit hanteer is, byvoorbeeld die Huawei-kwessie. Die Biden-administrasie sal vinnig moet begin om oplossings vir die uitdagings wat Trump gestel het, te vind."
Frederik Rudolph van Dyk2021-06-24"Nzimande se taktiek om inheems as begrip te verruim, laat dié heromskrewe begrip onder sy eie teenstrydighede en absurditeite inmekaar stort. Die gevaar bly wel dat Nzimande se opponente nie sal insien dat sy verruiming van die begrip ongeregverdig en onhoudbaar is nie."
Elsabé Brits2021-06-16"Wat die entstowwe op die mark intussen gewys het, is een belangrike punt: Hulle beskerm goed teen ernstige siekte, hospitalisasie en die dood. En dit is tog wat elkeen van ons al maande lank wil sien – dié soort beskerming. Dit is waarvan ons dié tyd verlede jaar nog net gedroom het."
Riette Rust2021-06-10"Skuif vir eers alle moet-doen take opsy en lees gerus hierdie lang brief van ’n besondere ma aan haar dogter. Dit is onteenseglik die moeite werd. Veral as jy ook in die sestigs en sewentigs jonk was."
Juanita Pienaar2021-06-10"Behalwe dat dit teenstrydig is met basiese beginsels van investering in eiendom en in die land om individuele en kollektiewe vooruitgang en groei te bewerkstellig, om armoede te verlig en werkskepping te bevorder, herinner dit sterk aan die ou apartheidsbenadering waar grond dikwels in trust gehou is en privaateiendomsreg vir die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners ongeoorloof […]
Bettina Wyngaard2021-06-09"Daar word soveel gepraat van inentingsongelykhede, met die klem op die verskil tussen Westerse lande en ontwikkelende lande. Dit vertel nie die helfte van die verhaal nie. Ongelykhede is ook binne ons eie land aanwesig, selfs voor die entstof beskikbaar is. Dis alreeds met die registrasieproses sigbaar."
Marlene le Roux2021-06-09Marlene le Roux, die hoof- uitvoerende beampte van die Kunstekaap, huldig Shaleen Surtie-Richards. | Marlene le Roux, the CEO of ArtsCape, remembers Shaleen Surtie-Richards.
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid