Over Voertaal
In gesprek met Earl Basson oor sy wisseldosentskap aan die Universiteit van Leiden
2026-06-04"Die studente het lewendige besprekings gehad, byvoorbeeld oor die Standaardtaal-ideologie in die skoolkonteks. Dit het hulle toegelaat om na te dink oor hulle eie taalideologieƫ en dit waarmee hulle grootgeword het. Dit het tot 'n interessante gesprek oor Straattaal in Nederland gelei."
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
2021-06-30Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. Hier is nog inligting.