Persverklaring: Intreerede deur Jolyn Phillips: "Bientang, ’n !nau-epos: die reis van ’n digter-navorser" (5 Desember 2025)

  • Bientang, ’n !nau-epos: die reis van ’n digter-navorser" (5 Desember 2025)" class="csiComments" data-href="https://voertaal.nu/intreerede-bientang-n-nau-epos-die-reis-van-n-digter-navorser/" src="https://voertaal.nu/wp-content/themes/CSI/CSI/custom_share/img/comments.png" title="Comments"/>0

(Klik om te vergroot.)

Hierdie referaat gaan by Het Gentse Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika (Universiteit van Gent, België) op 5 Desember 2025 gelewer word. Jolyn Phillips ondersoek die verhouding tussen haar Afrikaanse epos Bientang en die rolle van ’n digter-navorser wat met argief- en inheemse kennis omgaan. 

  • Bientang, ’n !nau-epos: die reis van ’n digter-navorser" (5 Desember 2025)" class="csiComments" data-href="https://voertaal.nu/intreerede-bientang-n-nau-epos-die-reis-van-n-digter-navorser/" src="https://voertaal.nu/wp-content/themes/CSI/CSI/custom_share/img/comments.png" title="Comments"/>0
Verified by MonsterInsights
Top