Meest recent
Leesimpressie: Wortelzucht door Marcel van Kanten
2025-09-22"Het boek is het resultaat van dna-analyse, archiefonderzoek en vele gesprekken met familie, nazaten en met specialisten."
Invitation to join the European Film Festival South Africa
2025-09-22You can book directly via our cinema partners and a curated selection of films will also be available to stream online throughout Southern Africa.
Madlanga-kommissie: KZN-polisiehoof waarsku oor "totale ineenstorting" van strafregstelsel
2025-09-19"Die Madlanga-kommissie loop parallel met die parlementêre ad hoc-komitee wat gestig is om Mkhwanazi se bewerings te ondersoek. Lede van die komitee sal die kommissie se verhore noukeurig monitor."
Pareltjes uit Amsterdam: Binne die Verzetsmuseum
2025-09-18Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy weer die Nederlandse Weerstandsmuseum in Amsterdam. Dié keer nooi hy ons om van die vaste uitstallings te besigtig.
Wes-Kaap se landbou bloei ten spyte van Trump se tariewe
2025-09-18"Die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Ivan Meyer, het die positiewe prestasie van die provinsie se landbousektor verwelkom, soos weerspieël in die landbou-ekonomiese kwartaalverslag vir die tweede kwartaal van 2025."
Leesimpressie: Hoe houd je je hart zacht door Natascha van Weezel
2025-09-17"Heldere en genuanceerde reflecties over complexe ervaringen en gevoelens bij wat zich voltrekt in Israël en Palestina. In het spoor van haar vader, de journalist Max van Weezel."
Ramaphosa gee toe dat die DA beter regeer as die ANC
2025-09-17"Volgens Ramaphosa is daar niks verkeerd daarmee om te gaan kyk wat munisipaliteite soos Kaapstad en Stellenbosch reg doen en by hulle te leer hoe om suksesvol te wees nie."
Bevorder ons patriotisme of paternalisme?
2025-09-16"Niemand kan egter stry oor die vergrype, vernedering en onderdrukking wat in die verlede teen die swart meerderheid gepleeg is nie; dat regstelling moet geskied, is ’n morele verpligting. Hoe dit gedoen kan word sonder om ’n nuwe soort diskriminasie te pleeg, is egter ’n vraagstuk wat nie genoegsaam onder die loep kom nie – en waarom nie?"
Phala Phala-verhoor begin na maande se gesloer
2025-09-16"Die staat, wat vol vertroue in sy saak is, beplan om 22–23 getuies te roep. Dit is egter onwaarskynlik dat Ramaphosa self sal getuig; die hof sal waarskynlik getuienis van ’n plaasbestuurder of administrateur aanhoor."
Breyten schrijven #6: Het laatste interview. "Dit sal nie vir my wees sodanig dat dit Gent is nie, of selfs in België nie. Maar vir my is dit ’n huistoekom, na ’n buitepos van die Middelwêreld."
2025-09-14"Ons boere weet van water lei. As jy nie daai sloot oopgrawe nie, dan gaan hy inkalwe. En hy is bésig om in te kalwe."
Leesimpressie: Olijven moet je leren lezen door Ellen Deckwitz
2025-09-13"Zeer toegankelijke en enthousiaste introductie in de (Nederlandse en internationale) poëzie. 23 vragen over gedichten worden glashelder beantwoord."
Oproepe om fluitjieblasers te beskerm te midde van gewelddadige moorde
2025-09-12"Amnestie Internasionaal in Suid-Afrika sê die onlangse moord op die prokureur Bouwer van Niekerk skets ’n dodelike prentjie vir diegene wat op alle vlakke in Suid-Afrika vir verantwoordbaarheid veg."
Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"
2025-09-11Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand" te besigtig.
Krane loop leeg terwyl raadslede miljoene betaal word vir water
2025-09-11"Die 12 individue wat as raadslede van die entiteit vir 2023 gelys is, het na bewering tussen R460 000 en R1,5 miljoen verdien nadat hulle tussen 13 en 27 vergaderings bygewoon het."
Boomplantweek kry dieper betekenis vanjaar
2025-09-10"Suid-Afrika se Nasionale Boomplantweek – wat vanjaar sy 80ste bestaansjaar vier en van 1–7 September 2025 gehou word – het op min plekke vanjaar só ’n diep betekenis as op Stellenbosch, Suid-Afrika se tweede oudste dorp en beslis die een met die meeste én oudste bome."
EFF dien wetsontwerp in om alkoholadvertensies te verban
2025-09-10"Die komende maande sal deurslaggewend wees om te bepaal of Suid-Afrika die pad van strenger regulering sal volg, in ooreenstemming met globale gesondheidsaanbevelings, en of ekonomiese belange weer eens die oorhand sal kry."
Kriminele kartelle maak van Suid-Afrika ’n tweede Meksiko
2025-09-09"Ook News24 het geskryf oor die vergelyking met Meksiko, waar geteikende moorde die standaardtaktiek van kartelle is om mag uit te oefen en kritici stil te maak."
Leesimpressie: De Kaapkolonie door Ad Aarts
2025-09-08"Grondige studie over de economische betekenis van de Kaap voor de VOC en over slavernij. Welke goederen importeerde en exporteerde de Kaap? Nadruk ligt op de periode 1700–1795. Traditionele beeld waarbij de Kaap vooral als verversingsstation voor passerende schepen werd gezien is achterhaald."
Waaroor is die wêreld bekommerd?
2025-09-08"Wanneer jy in ag neem dat al drie hierdie faktore – werkloosheid, inkomsteongelykheid en toenemende maatskaplike onstabiliteit – op Suid-Afrika van toepassing is, behoort rooi ligte te begin flikker."