Meest recent
Positiewe mylpale en uitdagings in Suid-Afrika op die vooraand van Kersfees
2025-12-19"Suid-Afrikaners berei voor vir familiebyeenkomste, braaivleis en ’n Sonskynkersfees, met die fokus op versoening en dankbaarheid ná ’n jaar van herstel."
Kanada – wanneer jeug ons weer vind
2025-12-18"Die jare het verbygegaan, maar hier vind ons mekaar weer – ons lag steeds vir dieselfde grappe, ons stry steeds oor dieselfde kwessies, en ons verwonder ons steeds aan die natuur. Ek besef om oud te word beteken nooit om te laat gaan wie jy eens was nie; dit beteken eerder om dit vorentoe te dra, soos ons. Na al die paaie en ompaaie wat ons gestap het, bly ons steeds net twee laaities van Parow, en Bob Dylan se 'Forever young' sweef saggies as ’n seëning deur die lug."
Binnelandse Sake ontken AfriForum se bewerings van intimidasie teen Afrikaners
2025-12-18"AfriForum se reaksie pas in ’n breër patroon waar die organisasie soortgelyke voorvalle gebruik om bewerings van diskriminasie teen Afrikaners te versterk."
Leesimpressie: Herinneringen aan mijn uitgevers door LH Wiener
2025-12-17"Bundel met uiteenlopende ervaringen met vijf prominente uitgevers die LH Wiener sinds zijn debuut in 1967 heeft beleefd: 'Uitgevers zijn als vijanden, je kunt niet zonder ze'."
St Helena: bewaring kry nuwe betekenis op dié afgeleë eiland
2025-12-17"Om ’n halfwoestyn tot woud te herstel, is egter uitputtende werk. ’n Klein bosbouspan – soms net twee of drie mense – baklei teen hitte, wind, plae, indringerspesies en gereelde mislukkings."
Breyten schrijven #15: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Andries Bezuidenhout
2025-12-17"Vanuit Suid-Afrikaanse bodem en sy Afrikaanstalige praktyk het hy iets te sê wat só spesifiek Afrikaans is dat dit moeilik is om aan nie-Afrikaanstaliges te beskryf hoe hy die taal se betekenisveld kon oopbreek en verruim."
Breyten schrijven #14: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters. Conversatie met Ilse van Staden
2025-12-17"Daar is iets aan sy poësie wat jou aan die derms gryp, tegelykertyd verskriklik én lofliederlik. Dat hy met táál so iets kan vermag, is verstommend."
Suid-Afrikaners vier Versoeningsdag te midde van historiese erfenis
2025-12-17"Versoeningsdag bly ’n dag van ideologiese spanning. Vir sommige is dit ’n geleentheid om tradisie te behou; vir ander ’n kans om ou narratiewe te bevraagteken en te transformeer."
Leesimpressie: Het geschenk door Gaea Schoeters
2025-12-17"Spitse, geestige en verrassende roman. Berlijn krijgt bij verrassing 20.000 olifanten cadeau van de president van Botswana als dank voor de Ivoorwet waarbij de invoer van jachttrofeeën beperkt wordt. Hoe reageert de bondskanselier, de regering, de oppositie en de samenleving?"
Suid-Afrika hou G20 se geloofwaardigheid staande ondanks VSA se boikot en diplomatieke belediging
2025-12-16"Die verslag weerspieël wye steun vir Suid-Afrika se standpunt dat die G20 se agenda verskerp moet word en sterker gefokus moet bly op kern-ekonomiese kwessies soos makro-ekonomiese koördinering, finansiële stabiliteit, skuldverligting, belasting, ontwikkeling en voedselsekerheid."
Persbericht: Gerrit Komrij-prijs 2025 voor Tom Lanoye
2025-12-15Het resultaat is een absurd boek waar de liefhebber van Middeleeuwse literatuur soms van smult en soms van walgt. Een van de functies van literatuur is de verrassing, en verrassen doet ReinAard.
Breyten schrijven #13: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Bernard Odendaal
2025-12-15"’n Drietal studente het byvoorbeeld een oggend aan my kantoordeur kom klop om te sê hulle voel in daardie poësieklasse asof hulle rolle vertolk in die film Dead Poets Society."
Leesimpressie: Gesprekken tussen vluchtelingen door Bertolt Brecht
2025-12-15"Lichtvoetig en scherp. Gesprekken in Helsinki tussen twee vluchtelingen, een intellectueel en een arbeider, aangevuld met enkele fragmenten."
Lekkasie van matriekvraestelle: minister Gwarube tree ferm op
2025-12-12"’n Regsfirma met forensiese ervaring is aangestel om die volle omvang van die lekkasie te bepaal."
Breyten schrijven #12: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Louis Esterhuizen
2025-12-11"Yves, hierdie is ’n ontsaglike moeilike vraag om te antwoord, omrede Breyten reeds teenwoordig was by my ontwaking as digter (al sy vroeë bundels), minnaar (sy liefdesverse), denker (sy sosio-politiese verse) en ouer persoon (sy laatwerke)."
Persverklaring en aankondiging: Wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys 2025
2025-12-11Alfred Schaffer, digter en akademikus, is vanjaar se wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vir die bevordering van die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland.
ANC worstel met finansies en hernuwing by hoofraadsvergadering
2025-12-11"Die byeenkoms was dus nie net ’n historiese herdenking nie, maar ’n streep in die sand vir ’n beweging wat stry om relevant te bly in ’n veranderende Suid-Afrika."
Leesimpressie: De naaister en de wind door César Aira
2025-12-11"Wonderbaarlijke roman. Helder en onnavolgbaar tegelijk. Met de wind als een belangrijk personage. Surrealisme dwarrelt door alle pagina’s."
Breyten schrijven #11: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Antjie Krog
2025-12-10"Behalwe die gedig self, was die voorkoms van die digbundel ’n volkome visuele mindfuck. Digbundels het sober gelyk in daardie tyd. Smal, onversierde, beheersde buiteblaaie."