Meest recent

Agoa-verlenging gee Suid-Afrika asemteug, maar onsekerheid bly groot

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-02-05

"Die besluit, wat terugwerkend geld vanaf September 2025 tot 31 Desember 2026, voorkom dat duisende produkte onmiddellik met hoër Amerikaanse invoertariewe belas word, ’n stap wat groot ekonomiese skade kon veroorsaak het."

Breyten schrijven #26: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Alwyn Roux

Yves T’Sjoen, Alwyn Roux Literatuur 2026-02-04

"By sy uitnodiging om Afrika te verbeel, is dit van groot belang om na te dink oor die betekenis van wat Afrika as kontinent beteken, oor Suid-Afrika se plek in Afrika, asook dié van die Afrikaanssprekende."

Dit gons oor moontlike nuwe DA-leier

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-02-04

"Die raaisel oor die presiese aard van sy aankondiging het egter verdiep toe Steenhuise ’n foto saam met sy boodskap op X gepos het van ’n ikoniese historiese foto uit 1948 waarin die Amerikaanse president Harry S Truman ’n koerant ophou met die opskrif 'DEWEY DEFEATS TRUMAN'."

Leesimpressie: Noodzakelijke gesprekken door Mounir Samuel

Erik van den Bergh Literatuur 2026-02-03

"Aan de orde komen naast veel maatschappelijke thema’s ook uiteenlopende persoonlijke ontwikkelingen aan bod: Over liefde, relaties, geaardheid, over religie en cultuur."

Persbericht: Gouden Ganzenveer 2026 voor Gershwin Bonevacia

Voertaal Literatuur 2026-02-03

De Gouden Ganzenveer is een culturele prijs die jaarlijks door de Academie de Gouden Ganzenveer wordt toegekend aan iemand voor haar of zijn belangrijke bijdrage aan de Nederlandse geschreven taal of taalcultuur.

DA sê minister het mense mislei oor Graaff-Reinet se naamsverandering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-02-03

"Terwyl die regering beweer dat openbare konsultasies wel gehou is, dui terugvoer van inwoners, sakeorganisasies en gemeenskapsbelanghebbendes op iets anders."

Breyten schrijven #25: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Heilna du Plooy

Yves T’Sjoen, Heilna du Plooy Literatuur 2026-02-02

"Ek het geweldige hoë waardering vir sy hele oeuvre, des te meer omdat, terwyl sy werk altyd onmiddellik herken kon word as gevolg van sy unieke styl, denkwyse en metaforiese rykheid, hy homself voortdurend vernuwe het."

Uit het archief. Breyten schrijven #16: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Diana Ferrus

Yves T’Sjoen, Diana Ferrus Literatuur 2026-01-30

Voertaal is bedroefd door het overlijden van Diana Ferrus. Dit interview met Yves T'Sjoen werd een week voor haar beroerte, op 25 december, op Voertaal geplaatst. Ferrus zei over Breytenbach: "Die feit dat hy in opstand was toe ek ook in opstand was, het ’n invloed op my werk gehad."

Emosies loop hoog oor nuwe name vir Graaff-Reinet, KZN en ander dorpe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-01-30

"Wat duidelik is, is dat plekname in Suid-Afrika veel meer as net woorde op ’n kaart is. Dit raak aan identiteit, geskiedenis en sterk emosies."

Leesimpressie: J’accuse door Teddy Tops en Lisa Weeda (Red)

Erik van den Bergh Literatuur 2026-01-30

"Zeer gevarieerde bundel met recent gepubliceerde artikelen aangevuld met nieuwe beschouwingen, gedichten en prozateksten. Palestijnse, Vlaamse, Nederlandse en enkele internationale bijdragen."

Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2026-01-29

In hierdie video besoek Johan Allers Kevin Osepa se uitstalling, wat handel oor die rouperiode na ’n begrafnis op sy geboorte-eiland Curaçao, in die Stedelijk Museum.

Storie van Pinotage is vervleg met vriendskap en pioniersgees

Maryke Roberts Culinair 2026-01-29

"Dit was in Oktober ’n eeu sedert Abraham Izak Perold twee kultivars, Cinsault (toe bekend as Hermitage) en Pinot Noir, gekruis het om ons eie unieke Pinotage te kry."

Boere en verbruikers betaal die prys vir bek-en-klouseer-krisis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-01-29

"Boere en landbou-organisasies soos Sakeliga, AgriSA, die Melkprodusente-organisasie en Saai is toenemend gefrustreerd. Hulle kla oor stadige entstofverskaffing, verouderde voorraad en die gebrek aan plaaslike produksie."

Leesimpressie: De wind vindt altijd zijn weg door Sholeh Rezazadeh

Erik van den Bergh Literatuur 2026-01-28

"Boeiende impressies en observaties van een jonge arts gedurende een treinreis door het Perzische landschap."

Onsekerheid oor sonkragregistrasie laat huishoudings in die duister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-01-28

"Outa vergelyk die huidige situasie met die e-tol-debakel en waarsku dat administratiewe afdwinging sonder openbare aanvaarding en duidelike regsgrondslae tot mislukking gedoem is."

Beweerde ontdekking van stembriewe verdiep ANC-faksiegevegte in Johannesburg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-01-27

"Vir die ANC in sy geheel is die implikasies ernstig. Die party worstel reeds met ’n beeld van interne verdeeldheid, korrupsie en wanbestuur. Hierdie beweerde ontdekking van stembriewe in ’n privaat tuin versterk die persepsie van ’n organisasie wat sukkel om sy eie prosesse te bestuur."

Trump herhaal vals "wit volksmoord"-narratief by Davos

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-01-23

"Volgens die groep dien die narratief slegs een doel: om mense van kleur, veral swart Suid-Afrikaners, te demoniseer en rassisme te legitimeer."

Ramaphosa plaas moedertaalonderrig sentraal by onderwyslekgotla

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-01-22

"Die President het erken dat die beleid uitdagings in die gesig staar, insluitend hulpbronbeperkings en negatiewe houdings teenoor Afrikatale, maar het gesê dit kan oorkom word deur volgehoue politieke wil, onderwyseropleiding en breër samelewingsondersteuning."

Leesimpressie: Autocorrectie door Etgar Keret

Erik van den Bergh Literatuur 2026-01-22

"Verrassende, originele bundel met 33 korte verhalen. Bizar, verbluffend, soms ook komisch."

Die gravin is terug in al haar glorie in ’n Vlaamse spiegeltent

Maryke Roberts Cultuur 2026-01-21

"Daardie tente was heiligdomme van die nag – vir geliefdes, swerwers en dromers."

Verified by MonsterInsights
Top