VECTIS-Taalspel "Leen uit het Afrikaans"

  • 0

Sien asseblief aangeheg die aankondiging van die 2026 ronde van die taalspel “Leen uit Afrikaans”, die spel waarin jy ’n Afrikaanse woord kan instuur wat volgens jou mooier, duideliker of oorspronkliker is as die huidige Nederlandse woord. Jy bied die Afrikaanse woord simbolies aan die Nederlandse taal.

Sanger Stef Bos en professor Yves T’Sjoen (Centrum Vir Afrikaans, Universiteit Gent) sal die inskrywings beoordeel.

Dié woorde het in 2025 gewen: “hommeltuig” en “vonkelwyn”.

Met die Taalspel wil ons die kennis oor die verwantskap tussen Afrikaanse en Nederlandse woorde vergroot en die mense taal laat geniet.

*

In 2025 hebben we is het VECTIS-Taalspel “Leen uit het Afrikaans” gespeeld. Daar is goed en met enthousiasme op gereageerd. Hierbij kondigen wij een nieuwe ronde van het Taalspel aan vanaf 1 maart ‘26 (tot 30 juni ‘26). Het Afrikaans kan immers een bron van inspiratie vormen voor het Nederlands.

Klik hier voor meer informatie.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top