Meest recent

Vrae oor Mthethwa se "selfdood" laat die wenkbroue lig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-03

Die Mthethwa-familie, hoofsaaklik uit KwaMbonambi in KwaZulu-Natal, het die selfdoodnarratief ten sterkste verwerp en die omstandighede as 'misterieus' beskryf."

Rondom thali om die wêreld en nou by die Silo Hotel se Willaston Bar

Maryke Roberts Culinair 2025-10-02

"[D]ie tradisie van thali dateer eeue terug en is gewortel in Ayurvediese beginsels, wat ’n balans van ses smake beklemtoon: soet, sout, suur, bitter, skerp en verfrissend. Die idee is om die liggaam én die sintuie te voed."

Pareltjes uit Amsterdam: Straatmusikante stuur groete

Johan Allers Muziek 2025-10-02

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video ontdek hy twee straatmusikante wat groete stuur aan Suid-Afrika.

Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens

Maryke Roberts Culinair 2025-10-02

"Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word."

Malema-uitspraak skep ’n nuwe regs- en rassestryd

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-02

"Malema het aangevoer dat die vuurwapen ’n speelgoedgeweer was en dat die saak teen hom rasgemotiveerd is."

Leesimpressie: Uit liefde voor het lezen door Irene Vallejo

Erik van den Bergh Literatuur 2025-10-01

"Zeer hartstochtelijk betoog over lezen. Pleidooi zonder schaduwzijden."

People loving AI: When chatbots seem too real

Alex J Coyne Actueel 2025-10-01

"Conversations with the perfect computerised character might seem real to users, but they also run the risk of confirming or enforcing a user’s delusions without question."

Tembisa-hospitaalskandaal: Woede groei oor R2 miljard-plundering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-01

"Die ondersoek, wat in 2021 begin het na die moord op fluitjieblaser Babita Deokaran, beklemtoon hoe die plundering die hospitaal se vermoë om pasiënte te bedien ondermyn het."

Meer as R2 miljard na bewering gesteel by Tembisa-hospitaal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-09-30

"Hierdie beweerde bedrog het direk gelei tot swak dienslewering, met medisynetekorte en oorbesteding aan voorrade."

Samespraak 2025-2026 #1: Over Repliek. Trajecten van Nederlandstalige schrijvers in Afrikaans

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen Literatuur 2025-09-29

"De aandacht gaat naar beeldvorming van een tekst in een andere taal en cultuur, de vergelijkende receptiegeschiedenis, de bemiddelende rol van uitgever en vertaler."

Leesimpressie: Beladen huis door Christien Brinkgreve

Erik van den Bergh Literatuur 2025-09-29

"Beladen huis biedt zicht op een openhartige zoektocht met veel zelfreflectie naar wel en wee van de relatie."

Uitnodiging: Lesing en gesprek, Diktee vir Afrikaans op 4 Okober 2025 by SASNEV

Voertaal SASNEV 2025-09-28

Die SAVN bied die openbare lesing van die wisseldosent, Agnes Andeweg, aan op Saterdag 4 Oktober 2025. Die tweede deel van die uitnodiging is vir die Eerste Diktee vir Afrikaans op inisiatief van SASNEV se voorsitter, Jan Mutton.

België bo!

Maryke Roberts Culinair 2025-09-26

"Die heel eerste Belgian Barrels-fees is onlangs by die Belgiese residensie in Nuweland gehou. Die dag is in oorleg met die Belgiese Kamer van Koophandel in Suid-Afrika aangebied."

Eerste onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika op pad hof toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-09-26

"Die ANC-beheerde Ekurhuleni-metroraad (oostelike Johannesburg) in Gauteng het die stuk grond van die plaas Driefontein sonder vergoeding onteien."

Pareltjes uit Amsterdam: Sandra Mujinga se Skin to skin

Johan Allers Kunst 2025-09-26

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Sandra Mujinga se uitstalling Skin to skin in die Stedelijk Museum se kelder.

 Leesimpressie: Ruzland door Eva Cukier

Erik van den Bergh Literatuur 2025-09-25

"Inzicht biedende lectuur over de Russische samenleving geschreven door slavist en journalist die van 2016–2024 in Rusland werkte als correspondent voor de NRC."

PA dreig om RNE te verlaat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-09-25

"Die publiek is in twee kampe hieroor. Sommige ondersteun die PA se hardkoppigheid en sê dit wys die ANC is nie alleen baas nie, terwyl ander glo McKenzie is besig met  magspeletjies om aandag te trek met die oog op volgende jaar se verkiesing."

Tweespraak met Stefan Hertmans #2: "Wel heb ik uiteraard werk van Antjie Krog in het Afrikaans gelezen, Coetzee volg ik sinds jaren, Breyten Breytenbach las ik periodisch sinds mijn studietijd."

Yves T’Sjoen, Stefan Hertmans Literatuur 2025-09-24

"Ik ben me er sinds mijn bezoeken aan Zuid-Afrika sterk van bewust hoezeer de culturele context, en de plaats van literatuur daarin, verschilt van de situatie in noordelijk West-Europa."

Suid-Afrika bevestig sy steun aan Palestina na wêreldwye erkennings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-09-24

"Die implikasies van hierdie erkennings is verreikend. Vir Palestina bied dit diplomatieke legitimiteit en potensiële ekonomiese steun. Vir Israel verhoog dit internasionale druk om onderhandelinge te hervat."

Sosiale media gons oor wegraping, teoloë waarsku teen vals profete

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-09-23

"Daar is kommer oor die impak op gelowiges. Sommige plasings waarsku teen die risiko van finansiële verliese, soos ’n man wat glo sy motor verkoop het in die geloof dat hy weggeraap gaan word."

Verified by MonsterInsights
Top