Meest recent
Parlement eis antwoorde oor Johannesburg se skandale van miljarde rand
2026-06-11"Zibi het selfs gevra of enige ander groot stad ter wêreld met só ’n ingewikkelde bestuursmodel funksioneer, en daarop gewys dat swak-presterende entiteite die Stad se balansstaat, likiditeit en leenvermoë direk benadeel."
Breyten schrijven #38: Postumiteiten voor Breyten. In gesprek met Anke van der Merwe
2026-06-10"Digitale navorsing moenie rekenaars wees wat die navorsing 'vanself' uitvoer nie. Menslike kennis is steeds van waarde en moet benut word."
Naderende 30 Junie-sperdatum: Suid-Afrika se immigrasiekrisis bereik kookpunt
2026-06-10"Ontleders waarsku: Sonder inklusiewe oplossings kan die siklus van protes en geweld voortduur."
Outa sê burgerlike druk bly Suid-Afrika se sterkste wapen teen korrupsie
2026-06-09"Outa se voorsitter, Simile Ndlovu, waarsku dat Suid-Afrika toenemend die kenmerke van ’n disfunksionele staat toon, met groeiende ongelykheid, vervallende infrastruktuur en ’n gebrek aan gevolge vir wanbestuur en korrupsie."
Leesimpressie: De zangvogel door Mina Etemad
2026-06-09"Vitale en goed geschreven reflecties over leven in Iran en in Nederland; de schrijfster vluchtte ruim dertig jaar geleden als zesjarige met haar ouders en zus uit Iran."
Rymstories: "Die Swyger"
2026-06-08"Na hierdie afgeleë dorp het hy gekom
In hom die wond van haar en hom"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Duitsland help Krugerwildtuin op pad na groenenergierevolusie
2026-06-05"Groot sonkragvelde sal waar moontlik buite die sig van toeriste geplaas word om die estetiese waarde van die landskap te behou."
In gesprek met Earl Basson oor sy wisseldosentskap aan die Universiteit van Leiden
2026-06-04"Die studente het lewendige besprekings gehad, byvoorbeeld oor die Standaardtaal-ideologie in die skoolkonteks. Dit het hulle toegelaat om na te dink oor hulle eie taalideologieë en dit waarmee hulle grootgeword het. Dit het tot 'n interessante gesprek oor Straattaal in Nederland gelei."
In gesprek met Alison Stander oor haar wisseldosentskap aan die Universiteit van Leiden
2026-06-04"Dit was ook vir my besonder waardevol om te sien hoe taal mense bymekaar kan bring ondanks verskillende agtergronde en kontekste. Die ervaring het my herinner aan hoe belangrik akademiese uitruil is – nie net vir navorsing nie, maar ook vir wedersydse begrip, kulturele gesprek en die bou van langtermynsamewerking tussen instellings en studente."
Suid-Afrikaners se protesaksies en geweld teen "ongedokumenteerde" buitelanders laat vrot politici met moord wegkom
2026-06-04"Die Suid-Afrikaanse bevolking behoort eerder meer druk op hul politieke verteenwoordigers op plaaslike-, provinsiale- en nasionaleregeringsvlak te plaas om beter diens aan hulle te lewer en om hul verkiesingsbeloftes gestand te doen."
Immigrasiekrisis: Ramaphosa beloof harde optrede terwyl spanning styg
2026-06-04"Politieke ontleders meen die regering bevind hom in ’n uiters moeilike posisie. Aan die een kant eis miljoene werklose Suid-Afrikaners sterker optrede teen onwettige immigrasie. Aan die ander kant moet die regering waak daarteen om ’n klimaat te skep waarin vreemdelingehaat en geweld verder posvat."
Leesimpressie: Grenzend aan liefde door Karin Amatmoekrim
2026-06-03"Zoektocht naar mogelijkheden om de Nederlandse samenleving daadwerkelijk samen leven te laten worden, met persoonlijke herinneringen en ervaringen."
Die parlement se wiele rol om Ramaphosa in ’n staat van beskuldiging te plaas
2026-06-03"Die verkiesing van die voorsitter het vinnig in ’n ideologiese magstryd ontaard. Gana is deur Mikateko Mahlaule van die ANC benoem, en sy nominasie is gesekondeer deur George Michalakis van die DA."
Going the distance: Ivory Coast museum finds new lease on life at 45
2026-06-02"Many teens might consider this ancient history, but intriguingly, places such as the costume museum have resurged in recent years."
Breyten schrijven #37: Postumiteiten voor Breyten. In gesprek met Sandra Saayman
2026-06-02"Breytenbach’s texts stay with the students. And they often write very good analyses of his work, because there is nothing 'comfortable' about it and they really need to think about what they are writing."
Geen EFF weer nie: Zille trek ferm streep vir Johannesburg-koalisie
2026-06-02"Of hierdie benadering gaan werk, sal grootliks afhang van die verkiesingsuitslag en of ander partye bereid is om op grond van beginsels eerder as posisies saam te werk. Die komende maande gaan kritiek wees vir Johannesburg se politieke toekoms."
Leesimpressie: Vrouwen in duistere tijden door Alicja Gescinska
2026-06-01"Portretten van tien vrouwen, waarbij zowel hun leven als hun denken helder en bondig samengevat wordt."
Amptelike opposisie se parlementêre hoofsweep gearresteer
2026-05-29"Politieke ontleders waarsku dat hierdie tipe skandale die MK Party se geloofwaardigheid verder kan skaad, veral met die plaaslikeregeringsverkiesings wat later vanjaar plaasvind."
Nostalgiereis op Route 66
2026-05-28"In die Mojave-woestyndorp, Amboy, gaan staan ons voor Roy’s Motel en op die teerpad soos die supermodel Cindy Crawford gedoen het."