Meest recent
Tweespraak met Francois Smith #2: “Ek het Nederland begin mis. Die musiek, die boeke, die kultuur. Die andersoortige blik.”
2025-07-09"Dit het nogal ’n groot uitdaging aan my vloekwoordeskat gestel, want Afrikaans vloek doodeenvoudig anders as Nederlands."
Trump se tariewe "’n verwoestende slag vir Suid-Afrika"
2025-07-09"Trump het voorgestel dat Suid-Afrikaanse maatskappye die tarief kan vermy deur in die VSA te vervaardig, met beloftes van vinnige goedkeurings vir sulke projekte."
Persbericht: Stephanus Muller en Jolyn Phillips Leerstoelhouders Universiteit Gent (2025)
2025-07-08Het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika is verheugd te melden dat Stephanus Muller en Jolyn Phillips de Gentse Leerstoelbekleders zijn.
Leesimpressie: De brandstichter door Egon Hostovský
2025-07-08"Een intrigerende roman met rake typeringen spelend in een grensstadje in de bergen van Oost-Bohemen in 1935."
Woede oor korrupsie-bewerings in SA Polisie
2025-07-08"Die bewerings ondermyn openbare vertroue in die ANC-regering en die SAPD, veral in KwaZulu-Natal, waar politieke geweld ’n groot probleem is."
Uitnodiging: Joan Hambidge in gesprek met Antjie Krog
2025-07-05Graag nooi ons u uit na die volgende Orde van den Prince-byeenkoms wat in samewerking met SASNEV aangebied word. Joan Hambidge tree in gesprek met Antjie Krog oor haar outobiografiese roman Binnerym van bloed, wat in Mei 2025 gepubliseer is.
Pareltjes uit Amsterdam: Susan Coetzee-van Rooy van die Zuid-Afrikahuis
2025-07-04Susan Coetzee-van Rooy het in Junie vanjaar by die Zuid-Afrikahuis-span in Amsterdam aangesluit. Susan is die eerste Suid-Afrikaanse direkteur van hierdie kultuur- en kennissentrum. Sy vertel vir Johan Allers meer oor haar passie vir tale en hoe sy haar pad na die Zuid-Afrikahuis op Keizersgracht gevind het.
Hernude pogings om Suid-Afrika se naam na Azanië te verander
2025-07-04"Terwyl dit resoneer met groepe wat anti-apartheid- en dekolonialiseringsideologieë ondersteun, is daar twyfel oor of dit die diverse Suid-Afrikaanse bevolking kan verenig."
Die Palm House Boutique Hotel and Spa is ’n statige dame
2025-07-03"Met haar pragtige kurwes, verstaan ek heeltemal hoekom die Nederlander Max Jong en Kapenaar Shelagh Wood hul harte in 2023 op dié praggebou verloor het. Dit was eens ’n statige woning, maar nou blom sy as boetiekhotel. Onder hul keurige sorg is sy tot haar volle glorie herstel en gereed vir die volgende 125 jaar!"
Toeganklikheidskrisis vir gestremdes in die kollig
2025-07-03"Suid-Afrika se verbintenis tot gelyke toegang en waardigheid vir persone met gestremdhede word al hoe meer bevraagteken namate insidente en bewerings die sistemiese tekortkominge in toeganklikheid aan die lig bring."
Leesimpressie: 'Een mooie mengelmoes' door Marc Van Oostendorp en Nicoline Van Der Sijs
2025-07-03"Over de internationale oriëntatie van Nederlandse kranten in de zeventiende eeuw en over de ontwikkeling van de Nederlandse standaardtaal en de rol van schrijvers en dichters daarbij."
Tweespraak met Marc Tritsmans: "Zonder twijfel is het voor een dichter een prachtig cadeau als de vertaler wordt gedreven door een gevoel van verwantschap en affiniteit"
2025-07-03"Ik heb me lang geleden – met overtuiging – aangesloten bij De Klimaatdichters, maar ik moet vaststellen dat ik niet goed functioneer in zulk een 'dichterscollectief'."
Korea en Japan: Word deel van die geskiedenis aan boord ’n luukse skip
2025-07-02"Die gebeure van die Tweede Wêreldoorlog word dikwels net in boeke en flieks en dokumentêre films aan mens ontbloot. ... Maar dan staan jy eendag danksy ’n bootvaart tussen die Japannese eilande op die drumpel van dié gebeure en die nagevolge ruk jou 80 jaar later asof jy dit self ervaar het."
Vuurwerke verwag in parlement na DA en ANC se twis
2025-07-02"Tradisioneel ondersteun partye binne ’n regerende koalisie die begroting om stabiliteit te verseker. Deur selektief teen begrotings te stem, daag die DA die eenheid van die RNE uit sonder om die algehele nasionale begroting te ondermyn."
Persverklaring – VECTIS se nuwe taalspel: "leen uit Afrikaans"
2025-07-01In hierdie nuwe taalspel soek ons na treffende, beeldende Afrikaanse woorde wat kan dien as ’n alternatief vir ’n bestaande, maar minder treffende Nederlandse woord. Watter Afrikaanse woord kies jy? | In dit nieuwe taalspel gaan we op zoek naar treffende, beeldende Afrikaanstalige woorden als alternatief voor een bestaand "minder mooi") Nederlands woord: Welk Afrikaans woord wil jij aanbieden?
Spanning in RNE duur voort na DA se twis met Ramaphosa
2025-07-01"Hoewel die party nie die RNE verlaat nie, het Steenhuisen gewaarsku dat ’n mosie van wantroue in Ramaphosa oorweeg sal word indien die ANC nie hulle koers verander nie."
Navo-beraad in Den Haag: historiese besluite en gemengde reaksies
2025-06-26"Die beraad was ’n diplomatieke mylpaal vir Nederland, wat die geleentheid benut het om sy rol as ’n sleutelspeler in die alliansie te beklemtoon."
Johannesburg se ANC-burgemeester onder skoot; Zille slyp haar tande vir sy pos
2025-06-26"Zille, wat van 2006 tot 2009 Kaapstad se burgemeester was en in 2008 die Wêreldburgemeesterprys gewen het, glo sy kan Johannesburg, 'wat diep gebroke is', regruk deur haar bewese Kaapstad-model toe te pas."
Afrikaner-driemanskap besoek VSA vir bespreking by Hudson-instituut
2025-06-25"Die besoek het ook aandag gekry weens Trump se herhaalde, maar ongefundeerde, bewerings dat Afrikaners in Suid-Afrika 'vervolging' en ’n 'wit volksmoord' in die gesig staar."