Meest recent

Suid-Afrika skud sy vere reg vir historiese G20-beraad

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-29

"Die G20-beraad belowe nie bloot besluite nie, maar ook ’n nuwe era van solidariteit waar Afrika nie slegs ’n deelnemer is nie, maar ’n skepper van die globale agenda."

Selfdoodkrisis in die polisie dui op stelsel onder druk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-28

"Die selfdoodkrisis in die SAPD is nie net ’n polisieprobleem nie, maar ’n weerspieëling van ’n breër maatskaplike tekort aan ondersteuning vir eerste reageerders."

Leesimpressie: Morgen ben ik vrij door Tialda Hoogeveen (red)

Erik van den Bergh Literatuur 2025-10-27

"Mooi uitgegeven en fraai geïllustreerde bundel met elf toegankelijke verhalen over slavernij, van 1606 tot nu."

Skokgetuienis oor korrupsie en misdaad in SAPD stuur rilling deur die land

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-24

"Daar is onder andere getuig hoe ’n persoon wat verkeerdelik as ’n fluitjieblaser aangesien is koelbloedig doodgeskiet is."

Blommeskou steel ook plaaslik harte

Maryke Roberts Reizen 2025-10-23

"SA het sedert 1976 altesaam 43 keer aan die RHS Chelsea Flower Show in Londen deelgeneem en ons fynbos bekoor beoordelaars elke jaar só, dat die harde werk van die SA span al 37 goue medaljes ingepalm het. Danksy die visie van ’n paar plantliefhebbers en bewaringskundiges, was dié uitstalling deel van Stanford in Bloom wat van 10–24 September gehou is."

Pareltjes uit Amsterdam: Erwin Olaf se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2025-10-23

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Stedelijk Museum waar die Amsterdamse fotograaf en kunstenaar Erwin Olaf se uitstalling tans vertoon word.

Leesimpressie: Zeven lege huizen door Samanta Schweblin

Erik van den Bergh Literatuur 2025-10-23

"Bundel met zeven goed geschreven verhalen over uiteenlopende relatiepatronen. De realiteit biedt zeer uiteenlopende interpretatiemogelijkheden."

Die spesiespeurverhaal wat ’n Kaapse taalkundige help ontrafel

Clifford Roberts Mens en dier 2025-10-23

"Lank voor die koms van tegnologie vir klankopnames, het Levaillant hom ook gewend tot musieknote om byvoorbeeld die roep van ’n visarend op skrif neer te lê. Terselfdertyd het hy die duette van sekere spesies se voëlsang ontbloot."

DA se voorstel om SEB te vervang ontketen hewige debat oor ekonomiese insluiting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-23

"Die wetsontwerp sal waarskynlik in die komende maande in die parlement bespreek word, en die uitkoms daarvan kan ’n bepalende invloed op die toekoms van regstellende beleid in Suid-Afrika gepaard gaan."

Uitnodiging: Samespraak, 30 Oktober 2025

Voertaal Literatuur 2025-10-22

Samespraak bied op 30 Oktober 2025 via Zoom ’n gesprek aan oor die raakvlakke tussen Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur.

Rekordgetal matrikulante begin met eksamen

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-22

"Die NSS-eksamen is nie bloot ’n akademiese toets nie; dit is ’n nasionale gebeurtenis wat die land se onderwysstelsel, sosiale ongelykhede en jeugtoekoms in fokus plaas."

Burgerlike organisasies eis Ramaphosa se bedanking oor korrupsie, werkloosheid en swak leierskap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-21

"As die beweging momentum behou, kan dit opposisiepartye aanmoedig om hul kritiek te verskerp."

Leesimpressie: Memoires van een kip door Ishaq Musa Al-Husseni

Erik van den Bergh Literatuur 2025-10-20

"Een kleurrijke en geestige fabel over een kip met menselijke trekjes, over liefde, hartstocht, polygamie, jaloezie, intimidatie, bedreigingen, pijn, solidariteit, schaarste en vreemdelingen."

SASNEV Ontbytborrel was veel meer as netwerkgeleentheid

Maryke Roberts Cultuur 2025-10-17

"Die SASNEV Ontbytborrel, wat Sondag die Week vir Nederlands op ’n hoë noot afgesluit het, was veel meer as net ’n netwerkgeleentheid tussen Suid-Afrikaners, Nederlanders en Belge. SASNEV het by hierdie Toyota Stellenbosch Woordfees-geleentheid aangekondig dat dit aanstaande week die hele Ingrid Jonker-argief van die Literatuurmuseum in Den Haag na Stellenbosch bring, waar dit ’n tuiste in die universiteitsbiblioteek sal hê."

Jordans spread their wings to make wine on two continents

Maryke Roberts Culinair 2025-10-17

"The Jordans of Jordan Wines in Stellenbosch have always been known for their pioneering spirit and award-winning wines. Now, they have spread their wings to England and bought and rebuilt a medieval farm, where wines are made and gin and vodka distilled."

Koppe begin rol oor Tembisa-skandaal te midde van miljarde se bedrog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-17

"Die vraag bly: Sal die koppe wat nou rol, genoeg wees om die stelsel te genees, of is dit bloot kosmetiese chirurgie op ’n terminale pasiënt?"

Real faces as deel van die European Film Festival

Izak de Vries Film 2025-10-16

"Ek het Real faces geniet, maar dis beslis nie enige een se smaak nie. Sou jy na Hollywood-glans en verteerbare storielyne soek, is Real faces dalk hopeloos te realisties vir jou!"

Kommer neem landwyd toe oor studenteonluste

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-10-16

"Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het skerp gereageer op die onlangse studenteproteste by die Universiteit van Fort Hare, waar eiendom vernietig is tydens betogings oor bestuurkwessies en geriewe."

Leesimpressie: September door Annelies Verbeke

Erik van den Bergh Literatuur 2025-10-15

"Mooie persoonlijke beschrijving van septembergevoelens en ervaringen. Gebaseerd op de agenda’s van de schrijfster vanaf 2006."

Pareltjes uit Amsterdam: Met Suzaan Potgieter in Amsterdam

Johan Allers Cultuur 2025-10-15

In hierdie video besoek Johan Allers saam met die Suid-Afrikaanse joernalis Suzaan Potgieter talle besienswaardighede van Amsterdam, waaronder die geliefde Blommemark en Staalstraat, waar die ANC in ballingskap hulle kantore gehad het.

Verified by MonsterInsights
Top