Persverklaring: Letterkundetoer na Nederland

  • 0

Letterkunde | Geskiedenis | Kultuur

Verken Nederland in die voetspore van Elisabeth Eybers, Karel Schoeman, Etienne van Heerden, Irma Joubert, Azille Coetzee, Solet Scheeres, Jan van Melle en Jochem van Bruggen. Hierdie volronde reis maak die Afrikaanse letterkunde werklik lewendig! Beleef Nederland op ’n unieke manier wat die gewone toeris nie beskore is nie.

24 Junie – 5 Julie 2023

’n Toer wat ons letterkunde-erfenis ondersoek. Kom jy saam?

  • Amsterdam: Bootvaart | This is Holland | Anne Frankhuis | Rijksmuseum | Azille Coetzee se Amsterdam | Karel Schoeman se Amsterdam | Etienne van Heerden se Amsterdam | Elisabeth Eybers se Amsterdam
  • Muiden: Toer van Muiderslot: middeleeuse kasteel met moot
    Leiden: Muurgedichten-wandeling | Academiegebouw | Leidse Universiteit
  • Den Haag Literatuurmuseum | Kinderboekmuseum | Mauritshuis | Panorama Mesdag
  • Hoge Veluwe: Museonder | Kröller-Müller Museum | Beeldetuin | 800 witte fietsen | St Hubertus Jachtslot
  • Den Bosch: St. Janskatedraal | Vaart op die Binnendieze | Saterdagmark
  • Vierhouten: Besoek die weggesteekte ondergrondse dorp wat in Mentje, kind van pas-opkamp
  • Provinsie Seeland: Middelburg | Goes | Veere

Koste: R38 000 pp wat deel, insluitend: Vlugte, verblyf, vervoer, boekpakket en besienswaardighede. (Prys onderhewig aan wisselkoers.)

Kontak: Marieta Nel 084 511 1931

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top