Persverklaring: ’n Gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer

  • 0

 

Kom luister saam met SASNEV na ’n gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer, die tweede gesprek in 2024 van die Bruggenhoofden-gespreksreeks. “Bruggenhoofden” is ’n openbare platform wat die letterkundige wisselwerking tussen Suid-Afrika en die Lae Lande ondersoek.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top