Persverklaring: Samespraak 25 September 2024, Bibi Slippers en Tycho Maas

  • 0

Sluit aan by ons op 25 September 2024 van 14:00 tot 15:30 vir die volgende Samespraak-geleentheid!

  • 14:00–14:45: Bibi Slippers, bekroonde digter, gaan saam met Alwyn Roux en Yves T’Sjoen die tema van leeskultuur verken – hoe lees ons, wat lees ons, en waarom is lees so belangrik in ons alledaagse lewe.
  • 14:45–15:30: Tycho Maas deel sy insigte oor die didaktiese en pedagogiese beginsels van ’n virtuele samewerkingsprojek tussen die Noordwes-Universiteit en Universiteit Utrecht wat studente in Afrikaans en Nederlands betrek.

Moet dit nie misloop nie!

Zoom-adres:
https://us02web.zoom.us/j/5122580627?pwd=Wlhtemw5M2QxUWZmNURkdlc0dHd0Zz09&omn=85920075251

Vergadering-ID: 512 258 0627

Wagwoord: 1234

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top