Uitnodiging: Samespraak-gesprek

  • 0

Ingrid Glorie (Foto: Naomi Bruwer) en Rob Van der Veer (Foto: Verskaf)

Maandag 24 Februarie 2026 | 14:00–15:30 | Zoom

Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor die letterkundige en kulturele verbintenisse tussen Afrikaans en Nederlands.

Zoom-skakel

https://us02web.zoom.us/j/5122580627?pwd=PNlMBIsVRfPP2uXQ7qgnXfTU3H8UOG.1&omn=88527372538

Meeting ID: 512 258 0627

Passcode: 1234

Gaste

Rob Van der Veer is ’n ervare Nederlandse literêre vertaler wat sedert die laat 1970’s aktief is. Hy is bekend vir sy vertalings van André P Brink en sy werk om Afrikaanse romans vir Nederlandse lesers toeganklik te maak. Hy doseer ook aan die VertalersVakschool Amsterdam. (robvanderveer.nl)

Ingrid Glorie is 'n Nederlandse joernalis, kultuurbemiddelaar en kenner van die Afrikaanse letterkunde. Sy het drie jaar in Suid-Afrika gewoon, was hoofredakteur van Maandblad Zuid-Afrika, en dien as Nederland‑korrespondent vir Voertaal. Sy is ook stigter van die Week van die Afrikaanse Roman. (ingridglorie.nl)

Alwyn Roux en Yves T'Sjoen sal met hulle in gesprek tree oor hul bemiddelings- en vertaalwerk.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top