
U word hartlik uitgenooi na die volgende Samespraak-sessie, waar Alwyn Roux en Yves T’Sjoen in gesprek tree met Marius Swart en Marni Bonthuys oor die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TNA), hul navorsing, en die raakpunte tussen die Nederlandstalige taal- en letterkunde in Suid-Afrika en die Lae Lande.
- Datum: Dinsdag, 24 Maart 2026
- Tyd: 14:00–14:45 (Suid-Afrikaanse tyd)
- Platform: Zoom
Skakel vir deelname:
https://us02web.zoom.us/j/5122580627?pwd=PNlMBIsVRfPP2uXQ7qgnXfTU3H8UOG.1&omn=89968403505
- Vergadering-ID: 512 258 0627
- Wagwoord: 1234
Ons sien uit na ’n lewendige gesprek waarin navorsing, literêre netwerke, en internasionale samewerking in fokus staan.
Vir meer inligting, kontak Alwyn Roux by erouxap@unisa.ac.za.
