Die eerste geleentheid van Samespraak 2023 vind plaas op Woensdag, 22 Maart (omstreeks 14:00).
Prof. Yves T'Sjoen gesels oor BREYVIER (2023) en KWINTET (2023), twee van sy boekpublikasies wat vanjaar verskyn.
Sluit aan by Zoom-vergadering:
https://us02web.zoom.us/j/
Vergadering-ID: 512 258 0627
Wagkode: 1234
- Navrae: kontak vir Alwyn Roux by erouxap@unisa.ac.za