Uitnodiging: SASNEV-"borrel": Vrydag 7 Oktober 2022 (16:30-17:30)

  • 0

Kom vier saam met SASNEV 25 jaar SASNEV!

Ons vier dan sommer ook die afsluiting van hierdie jaar se “Week van het Nederlands” by die Tuin-van-Digters op Wellington.

Net so terloops, as jy teen Donderdag 6 Oktober 2022 bevestig by info@sasnev.co.za dat jy graag saam verjaarsdag hou dan het jy die hele dag gratis toegang tot die Tuin-van-Digters op Vrydag 7 Oktober.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top