Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 42

30/08/2019

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jouw William Kentridge

Kunst

Grootste William Kentridge-uitstalling ter wêreld in Kaapstad te sien

Marli van Eeden
Kunst

"Die uitstalling gee veral aandag aan die rol van ateljeepraktyk in sy loopbaan. Dié unieke uitstalling word gesamentlik deur die Zeitz MOCAA en die Norval-stigting aangebied. Why should I hesitate: Putting drawings to work (Zeitz MOCAA) en Why should I hesitate: Sculpture (Norval-stigting) sal tot Maart 2020 besigtig kan word."

Interviews

"I ended up writing poetry because of the Wachowskis" – an interview with Simone Atangana Bekono

Cliffordene Norton, Simone Atangana Bekono
Interviews

"When I wrote hoe de eerste vonken zichtbaar waren, it was 2015, and the general public of the Netherlands was only just getting to know all these terms, like 'intersectionality' and stuff; and I was just kind of writing about what it was like growing up in a small Dutch town, and always being the only black girl in class ..." The annual Open Book Festival takes place from 4 to 8 September 2019. The award-winning Dutch poet Simone Atangana Bekono will be attending the festival. She talks to Cliffordene Norton about her first visit to South Africa, her love of film and her poetry.

Kuils River law student heading to the Netherlands on prestigious Mandela Scholarship

Marli van Eeden, Tarryn Abrahams
Interviews

"The late President Nelson Mandela espoused values of hard work and unwavering perseverance. Mr Mandela’s legacy has forever been imprinted in the hearts and minds not only of my fellow South Africans, but the world over." The 23-year-old Tarryn Abrahams, a master’s law student from the University of the Western Cape, recently received the prestigious Mandela Scholarship, and will thus soon be trading her hometown, Kuils River, for Leiden.

 

Vind jou voete in Nederland met die South Africans in The Netherlands Facebook-groep

Cliffordene Norton, Shanita Henze
Interviews

Jy het pas na Nederland verhuis en sukkel om jou voete te vind. Is daar Suid-Afrikaners wat ’n lekker braai hou die naweek? Waar en by wie vind jy uit? "South Africans in The Netherlands!!" is ’n Facebook-groep met meer as 7 000 lede wat daagliks aan verskillende gesprekke deelneem. Cliffordene Norton het met Shanita Henze, administrateur van dié groep, gesels.

Reizen

Somers in Skotland

Herschelle Benjamin
Reizen

“Dit is werklik merkwaardig en spesiaal vir my om as skrywer en jong man weer hierdie tyd van die jaar in Skotland te wees. Edinburgh is as Unesco se eerste Stad van Literatuur aangewys en Harry Potter-liefhebbers stroom steeds na die kafees waarin JK Rowling geskryf het.”

In het nieuws

Raaisel oor Watson se ongeluk verdiep

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Bespiegelings op sosiale media dat die Bosasa-baas Gavin Watson sy eie dood versin het en dat dit nie regtig hy is wat Maandag verongeluk het nie, is die nek ingeslaan nadat foto’s van sy verminkte lyk deur die media onder oë gekry is."

Bosasa was soos ’n sekte, onthul nuwe boek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Met ’n Bybel onder die arm en Christelike waardes as riglyn, het Bosasa die land se geldkoffers vermoedelik so geplunder dat dit die Guptas na Sondagskoolkinders laat lyk. Dit is die prentjie wat vorendag kom in ’n boek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is."

Aborsiedebat vlam weer op na klag teen dokter

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Saak waarin ’n mediese dokter van onetiese gedrag aangekla word omdat hy ’n vrou afgeraai het om ’n aborsie te ondergaan, het die aborsiedebat in die land opnuut laat opvlam."

Aantal daklozen sinds 2009 meer dan verdubbeld

Ingrid Glorie
In het nieuws

"Nederland staat in de top 10 van meest welvarende landen ter wereld. Toch is in Nederland het aantal daklozen de afgelopen tien jaar meer dan verdubbeld. Dat blijkt uit nieuw onderzoek van het Centraal Bureau voor de Statistiek (CBS)."

Max du Preez en Helen Zille pak mekaar oor ’n koppie tee vir twee

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die veteraanjoernalis Max du Preez en die ewe gesoute politikus Helen Zille pak mekaar volgende maand kaalvuis in ’n openbare debat nadat hulle mekaar op Twitter in die hare gevlieg het."

Culinair

Lorraine Immelman stig Suid-Afrika se grootste internasionale wynkompetisie

Maryke Roberts
Culinair

"Dit is vroue soos sý wat Suid-Afrikaners elke jaar in nasionale Vrouemaand in Augustus huldig. Die Michelangelo Wyn- en spiritualieë-toekennings het verlede jaar Suid-Afrika se grootste internasionale wynkompetisie geword, met 2 244 inskrywings van 16 lande. En agter hierdie suksesstorie staan een vrou, Lorraine Immelman, wat dit 23 jaar gelede uit niks nie opgebou het", vertel Maryke Roberts.

Thomvleis: caviar van begrafniskos

Cliffordene Norton
Culinair

"Thomvleis is bruingebraaide gestampte beesvleis wat oorspronklik met dompel en/of stampmielies met groente bedien is. Dit kom oorspronklik van die Tswana-mense en staan ook as mogoga en lerito bekend."

Suid-Afrika se Top 10-Pinotage-wenners aangekondig

Maryke Roberts
Culinair

"Pinotage, Suid-Afrika se unieke druifkultivar wat in 1925 deur Abraham Izak Perold tussen Hermitage (Cinsaut) en Pinot Noir gekruis is, het die afgelope twee dekades ’n internasionale gunsteling geword. Die Absa Top 10-Pinotage-wenners is onlangs by die historiese landgoed Boschendal, tussen die Paarl en Stellenbosch, aangekondig."

First restaurant with insects on the menu opens up in Cape Town

Marli van Eeden, Leah Bessa
Interviews

Would you eat delicacies like mopane polenta, black-fly-larvae croquettes and deep-fried dark chocolate black-fly-larvae ice cream? Insects as a food source might not be your typical idea of a scrumptious meal, but that is exactly what a new restaurant in Woodstock, Cape Town, is experimenting with – yes, insect-based dishes! Marli van Eeden interviews Leah Bessa.

Film

Dying for Gold: ’n filmresensie

Marli van Eeden
Film

"Dying for Gold is ’n interessante blik op die mynbedryf van Suid-Afrika, die geskiedenis daarvan, die destydse uitbuitende werwingspogings in Suider-Afrika, en die impak daarvan op talle mynwerkers. ’n Geskiedenis van uitbuiting, kolonialisme en rassisme."

Over taal

Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal

Hein Willemse
Over taal

"Afrikaans is gevorm in die monde van al diegene wat aan die Kaap en in die binneland gebly het. Dit is in hierdie kreooltaal dat ons die oorblyfsels van die slawe se vreemde tale hoor, en die spore van hul ervarings."

Trigger warning! Skreeusnaakse Nederlandse woorde en uitdrukkings II

Menán van Heerden
Over taal

Trigger warning! Nederlands het woordeskat en uitdrukkings wat vir skreeusnaakse misverstande kan sorg.

Dominant Engels in EU-instellingen

Michaël Vandamme
Taaldiscussie

"De plaats van het Engels binnen de EU overstijgt ruimschoots het Brits lidmaatschap. En als we de Brexit nu eens gebruiken om de positie van het Frans binnen de Europese instellingen te versterken?"

Sê jou sê – met hierdie Afrikaanse gesegdes

Cliffordene Norton
Over taal

"Sy hou vir haar sturvy/stiffie"; "Jou dak raas"; "My nine-nine gazi". Het jy hierdie lekker uitdrukkings al gehoor?

Valse vriend: Lol

Voertaal
Valse vrienden

Waarom is die betekenis van die Nederlandse woord "lol" soortgelyk aan die sms-taal afkorting "LOL"?

Lekker Afrikaanse idiome III

Menán van Heerden
Over taal

"Kierankie", "witvoetjie", "kluitjies", "kreeftegang". Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?

Nu op LitNet

Resensie: My mother’s mother’s mother: South African women’s writing from 17th century Dutch to contemporary Afrikaans deur Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk

Karen de Wet
Resensies

"Die titel van die boek is geneem uit Diana Ferrus se Ons komvandaan en dit word ingespan om die boek te raam as ’n teks waarin dit juis generasies vroue is wat deur hulle skryfwerk aan die woord kom. Dit is hierdie versameling tekste, geskryf in Nederlands (en vervormings daarvan) en in Afrikaans (en vroeë vorme daarvan) en waarin vrouens in Suid-Afrika hulle lewens, belewenisse en waarnemings verwoord, wat die gloeiende kern van die boek uitmaak."

Meningen

Om te steier onder die sterftes rondom jou

Hans Pienaar
Meningen

"Ons het onlangs afskeid geneem van my vriend van 36 jaar, Harry Kalmer, by ’n geleentheid in Johannesburg. Harry was die agtste mens na aan my wat die afgelope jaar of so dood is."

Hoe Antjie Krog mij mijn identiteit teruggaf

Mira Feticu
Meningen

"Heel de wereld heeft Antjie Krog nodig." De Roemeense Mira Feticu is geboren in Roemenië en woont sinds 2005 in Nederland. Sinds haar eerste bezoek aan het Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein in 2017 is ze verliefd op Zuid-Afrika én het Afrikaans. Afgelopen juli was ze terug in Bloemfontein en hield ze deze lezing: een ode aan Antjie Krog.

Onafhankelijke boekhandel gooit hoge ogen

Michaël Vandamme
Meningen

"Nu de eerste zes maanden van het jaar erop zitten, wordt traditioneel een eerste stand van zaken van de Vlaamse boekenmarkt opgemaakt. 'Stabiel', luidt het bij de sectorvertegenwoordigers. Toch dragen de cijfers enkele verrassingen in zich. Het succes van de onafhankelijke boekhandelaars bijvoorbeeld. Of het feit dat het best verkochte boek van het eerste halfjaar er eentje is uit...1973. Een situatieschets."

Ouma Annie se windpoeier

Cliffordene Norton
Meningen

"Ons familie is nie seker waar en hoe die windpoeier begin het nie, want my oumagrootjie is in 2001 op die ouderdom van 95 jaar oorlede. Haar boererate is in ’n mate haar erfenis aan ons."

Vlaggenvoorval op festivalweide

Michaël Vandamme
Meningen

"Het was een gepolitiseerde rel in het zog van een gekend muziekfestival. Het had niet mogen gebeuren en was in menig opzicht betreurenswaardig. Maar er zat wel één voordeel aan: nu weet men weer wat meer over de herkomst en betekenis van de (Vlaamse) leeuw, het symbool bij uitstek voor deze plek aan de Noordzee."

Academisch

African ties to the "hermit kingdom": an interview with Leiden University PhD student Tycho van der Hoog

Cliffordene Norton, Tycho van der Hoog
Interviews

Tycho van der Hoog is a PhD student at the African Studies Centre, Leiden University. His PhD research focuses on the diplomatic and military ties between North Korea (DPRK) and southern Africa. He discusses his findings and the potential real-world applications of his research with Cliffordene Norton.

Oproep om referate: Ontlaering 2020

Voertaal
Academisch

Eerste oproep om referate: Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, VSA en Namibië met/oor die Afrikaanse letterkunde werk om deel te neem. Voorleggings van tot 300 woorde word ingewag teen die einde van September 2019, by unlaagering@gmail.com. #transnasionalisme #ontlaeringprojek

Kalender

Willem Otterspeer houdt 28ste Bert van Selm-lezing

Voertaal
Kalender

Op donderdag 5 september 2019 zal in Leiden de 28e Bert van Selm-lezing plaatsvinden. Prof. dr. Willem Otterspeer (Universiteit Leiden) zal een voordracht houden onder de titel "Het mystieke getal. De Leidse prenten van 1610".

Zuid-Afrika, het land van de vele talen: Expeditie Poetry #4

Voertaal
Kalender

Kom op zondag 8 september naar De Nieuwe Liefde in Amsterdam voor een inspirerende middag over Zuid-Afrikaanse poëzie.

Kunsthal, Rotterdam: Katharine Cooper, A Journey to the Homeland

Voertaal
Kalender

In haar fotoserie fotografeert Zuid-Afrikaner Katharine Cooper met haar Hasselblad-camera de witte boeren met een focus op hun kinderen, die worden meegevoerd door politieke en economische krachten die ze nauwelijks begrijpen. Tot en met 6 oktober is in de Kunsthal in Rotterdam de tentoonstelling A Journey to the Homeland te zien.

Afro_Vibes Festival: Actuele voorstellingen uit Afrika

Voertaal
Kalender

Afrovibes laat de actualiteit van het dynamische culturele leven van stedelijk Afrika zien en verbindt dit met Nederlandse kunstenaars en publiek. Het festival is van 3 t/m 13 oktober in Amsterdam, Rotterdam, Utrecht en Den Haag en brengt tien dagen lang gevarieerde voorstellingen uit o.a. Zuid-Afrika, Nigeria, Angola, Oeganda en Congo.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved