Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 99

03/12/2021

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Van geweld naar genade

Literatuur

Een reis van geweld naar genade

Ingrid Glorie
Literatuur

"En op de derde reis verbindt ze de traditie van geweld uit het verleden met de cultuur van misdaad en geweld in Zuid-Afrika nú, vooral op het platteland. Alles overziend komt ze tot de conclusie dat Rubens moordenaars niet alleen dader zijn, maar ook slachtoffer."

Erasmus, dwarsdenker: De biografie die Erasmus verdient

Hendrik-Jan de Wit
Literatuur

"Opgegroeid in een reformatorische traditie met een aanbidding voor Luther, schept Langereis met dit boek een perfecte aanvulling om te lezen. Het plaatst Erasmus niet meer bij de clowns en de lolbroeken, zoals hij vaak in deze kringen wordt neergezet. Hij is de wegbereider voor de reformatie geweest."

Amsterdams symposium laat Karel Schoeman van zijn Nederlandse kant zien

Ingrid Glorie
Zuid-Afrikahuis

"Voor deze bijeenkomst was de titel 'Een stem uit de stilte' gekozen. Want stilte, verklaart biograaf Ria Winters, was de essentie van Schoemans werk. In de loop van de middag begon zich echter nóg een belangrijk aspect van Schoemans leven en werk af te tekenen: zijn liefde voor Nederland."

Kunst

Footnotes – ’n nuwe inisiatief van die Zuid-Afrikahuis

Izak de Vries
Kunst

"’n Voetnoot in ’n teks lei die aandag af, dit breek die gang van die gesprek en kan die leser in allerlei rigtings stuur wat uiteindelik niks met die teks te doen het nie. ’n Voetnoot lig egter ook toe, dit verduidelik of bevraagteken."

Over taal

Taal en zorg: een wereldwijd probleem

Lisanne Homma, Christine Fourie
Over taal

"Dat er in landen als Nederland en België met slechts enkele officiële talen al zoveel initiatieven zijn om de taal in de zorg te verbeteren, doet de vraag rijzen hoe het in een land met veel meer officiële talen staat met dit probleem. Want hoe is de situatie rondom taal en zorg in Zuid-Afrika, een land met maar liefst elf officiële talen?"

COVID-19

Gestrand op Schiphol: ’n Suid-Afrikaner vertel

Marieta Nel
In het nieuws

Marieta Nel, wat besig is met studie in Nederland, was op Schiphol, Amsterdam se internasionale lughawe, gestrand toe vlugte een na die ander gekanselleer word weens die wêreldwye paniek wat geheers het na die bekendmaking van die Omikron-variant.

Korona: Die wêreld steier, Suid-Afrika ly

Milton Webber
In het nieuws

"Omikron veroorsaak paniek, ongeënte pasiënte maak Europese hospitale vol, skerp toename in doodgebore babas onder oningeënte moeders en Nederland se prinses Beatrice kry haar derde spuit."

Nuwe variant is verwoestend vir Suid-Afrika se toerisme

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die reisbedryf het president Cyril Ramaphosa intussen geloof vir sy ferm benadering ten opsigte van mense wat huiwerig is om hulself teen COVID-19 te laat inent. Die President het Sondagaand aangekondig dat hy ’n taakspan saamgestel het om verpligte inentings vir spesifieke plekke en geleenthede te ondersoek."

Rage-feeste dreig om weer superverspreiders van COVID-19 te word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Vanjaar se Rage-feeste, waar matrikulante jaarliks in groot getalle saamdrom om die einde van hul skoolloopbaan te vier, is landwyd in die gedrang nadat nog van die groot Rage-feeste gekanselleer is."

Derde dosis teen COVID-19 oorweeg terwyl vierde golf nader

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Van die vrae waaroor tans by woonkomplekse gestry word, is: As besighede dit doen, kan die trustees of direkteure van jou gemeenskapsbehuisingskema dit ook doen? Kan inwoners of hul besoekers verplig word om bewys van inenting te lewer voordat hulle die kompleks binnegaan of van gemeenskaplike geriewe soos die swembad, gimnasium of klubhuis gebruik maak?"

Lae Lande steier onder geweld

Milton Webber
In het nieuws

"België het onlangs aangekondig dat gesondheidswerkers vanaf April volgende jaar ingeënt moet wees en Nederland werk aan ’n wet om mense wat nie ingeënt is nie, te verbied om openbare ruimtes te gebruik."

Nu op LitNet

Reguit met Robinson: ’n Derde Zoom-gesprek met Helmuth Reuter

Freek Robinson, Helmuth Reuter
Onderhoude

Freek Robinson gesels met medikus Helmuth Reuter oor wat ons tans van Omikron weet, en wat ons op hierdie stadium nie weet nie.

In het nieuws

Misdaad vier steeds hoogty in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se misdaadsyfer toon ’n skokkende toename oor die afgelope tien jaar. Die minister van polisie, Bheki Cele, sê hy is tevrede met die vordering wat teen misdaad gemaak word ..."

Soldate verruil gewere vir meel en broodpanne

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die webwerf DefenceWeb lui onbevestigde berigte dat 'weermagbrood' teen R20 per brood verkoop word, ver bo die normale kleinhandelprys."

Kommer oor seksuele mishandeling van kinders

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid daarvan te hore gekom en vertoë aan die DOV gerig het, het die DOV bevestig dat daar wel ’n prima facie-saak teen die beskuldigdes is en dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) hulle gaan vervolg."

Culinair

Die oudste landbougenootskap in die land vier fees

Izak de Vries
Culinair

"Daar is 190 jaar gelede ’n landbougenootskap gestig wat nou bloedjonk en spoggerig is. Word deel van ons familie, nooi Agri-Expo alle kos- en wynliefhebbers."

Reizen

Delft – juweel van Suid-Holland

Milton Webber
Reizen

"Die stad is ’n klipgooi van Den Haag – ’n mens kan sommer met die trem van Den Haag af ry, maar daar is ook ’n goeie treinverbinding met ander stede in Nederland."

Meningen

Wat was die eerste Afrikaanse film?

Menán van Heerden
Meningen

"Die bekroonde film Barakat word beskryf as die eerste Moslem-film in Afrikaans. Hierdie AfriKaapse film, met Amy Jephta as regisseur, het in November 2021 die internasionale verhoog met ’n opwindende Oscars®-aankondiging betree. Dit laat my wonder: Hoe het die eerste film in Afrikaans gelyk?"

Academisch

Persbericht: Vacature wisseldocentschap Zuid-Afrika (reageren tot 6 december)

Voertaal
Academisch

De Taalunie wil in samenwerking met andere partners een systeem van wisselleerstoelen opzetten dat ten goede komt aan verschillende universiteiten in Zuid-Afrika en Namibië. Uit gesprekken tussen academici uit Zuid-Afrika en de Lage Landen blijkt er een tweeledige behoefte: enerzijds is het nodig dat studenten (en docenten) de taal beter leren beheersen, anderzijds moet de status van de neerlandistiek binnen de universitaire instelling worden gewaarborgd door samenwerking met collega’s uit het buitenland.

Mens en dier

Vra die veearts: My hond wil niks anders as tafelkos eet nie

Marianne Lomberg
Mens en dier

’n Leser skryf: "Ek het ’n 8 maand oue Jack Russelltjie. Sy wil niks anders as tafelkos, vleiserig, eet nie."

Vra die veearts: Raad vir ’n rou kol wat nie wil genees nie?

Marianne Lomberg
Mens en dier

’n Leser skryf: "My pitbull se vel het ’n rou stukkende plek. Dit bloei nie en lyk net soos ’n oop seerplek. Veearts het pille gegee vir hotspots."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved