Breyten schrijven #20: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Charl-Pierre Naudé
2026-01-07"Breyten sal, so hoop ek, my gewilligheid om kritiek op hom te lewer sien in die teken van besorgdheid oor hoe maklik kulture in Afrika, soos die Afrikaanse, wat so lank onder outoritêre sterre staning gehad het, kan terugval in onkritiese papegaaimaniere."
Tweespraak met Charl-Pierre Naudé #3: "Dit is baie belangrik dat Afrikaans haar heterogene ondergrond ondersoek, ontdek en hersaamstel volgens die behoeftes van ’n nuwe tyd"
2024-07-15"Daar is helaas die ander Suid-Afrika. En daardie Suid-Afrika bly grotendeels ’n krioelende en veeltongige, komplekse geheim."
Tweespraak met Charl-Pierre Naudé #2: "Ek vind Nederlands ’n uiters elegante en kreatiewe taal. Veral hoe Nederlands uit ander tale vertaal."
2024-07-09"Vanwaar die nadrukkelijke belangstelling voor de Lage Landen? Hoezeer hebben de netwerken met andere schrijvers en literaire organisaties jouw kijk op de Nederlandstalige literatuur bepaald?"
Tweespraak met Charl-Pierre Naudé #1: "Die verskillende nosies van vertaling is ’n kwessie van verskillende opvattings oor die speling van betekenis"
2024-07-04"Ook workshops gericht op literaire vertaling en literaire festivalprogramma’s, dragen er toe bij dat Zuid-Afrikaanse dichters frequenter naar het Nederlands worden vertaald dan naar enige andere taal."
Gedagtes rondom Orania
2023-06-27"Ja, Orania hét iets vir die problematiek van Suid-Afrika te sê. Dit is ’n onverwagse oord van diepgaande inligting oor waarom die nasiebouprojek van Suid-Afrika skripbreuk ly. En diepgaande inligting is wat ons nodig het."
Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
2020-02-18Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.
