Martie Retief-Meiring

Martie Retief-Meiring is ’n joernalis en rubriekskrywer.

783 klagtes teen Suid-Afrika se oud-president

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-04-04

"Die Teflonman met sy gesluierde, amper reptielagtige oë, kaalkop, fiere houding en duur klere, maar leë beursie, gaan nou die grootste uitdaging in sy lewe tegemoet."

Profete in ’n tyd van angs

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-03-01

"Terwyl ’n euforie oor Suid-Afrika spoel oor ’n nuwe, beskaafde, moderne en geleerde president, duik skrikwekkende voorvalle van afwykende profete en hul gebreinspoelde volgelinge op in verskeie ondersoeke na seksuele uitbuiting, geldeise en voorspellings van die eindtyd."

Klimaatsverandering kom huis toe

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-02-02

"Sal daar nou, met ’n Dag Zero-bedreiging, wel groter aandag geskenk word en werk gemaak word van 'water en sanitasie'?"

Verified by MonsterInsights
Top