Naomi Meyer

Naomi Meyer is 'n toegelate prokureur. Ná haar regstudies en klerkskap in Bloemfontein, voltooi sy haar meestersgraad met lof by die Universiteit van Kaapstad, Departement Afrikaans en Neerlandistiek. Sy is in 2000 en in 2001 voltyds betrokke by LitNet en by die Taalsekretariaat. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon, waar sy kontraktueel by ’n regsuitgewer betrokke was, regsassistentswerk by ’n een-man-prokureur verrig het en vyf jaar viool by ’n musiekskool gegee het. Haar jeugroman, Ruik jy die Filmster, het in September 2006 by Tafelberg verskyn. Sy het in 2009 die Duleek Heritage Group-kortverhaalkompetisie in Ierland gewen (met haar kortverhaal, "Water"). Deesdae is sy terug in Stellenbosch as LitNet se senior inhoudsbestuurder. Haar spanningsroman, Web, verskyn in Maart 2017 by Queillerie. Haar kortverhale is ook opgeneem in die Woordfeesbundel, in Ver in die wêreld (Tafelberg Uitgewers), Ingonyama en ander maats met leeueharte (Best Books) en Die meisie met uitroeptekens in haar oë (Pan Macmillan South Africa). Seeperde, ’n kinderboek uit haar pen, verskyn in 2023 by Pan Macmillan South Africa.
Foto: Naomi Bruwer

"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie

Naomi Meyer, Chareldine van der Merwe Interviews 2022-05-12

"58% van alle Suid-Afrikaanse huishoudings besit nie ’n boek ... hét nie ’n boek in hulle huis nie. Dis die realiteit. Ma moet kies tussen ’n brood en ’n boek. So dan kies sy natuurlik ’n brood."

The Commonwealth Short Story Prize 2022: an interview with Charlie Muhumuza

Naomi Meyer, Charlie Muhumuza Literatuur 2022-05-10

"I did not use my home language, Rukiga. For this story, given that I was writing from the point of view of a multinational corporation’s machine, English was the natural language to use. However, since I wanted to root it at home, Uganda, I used Luganda names for the different characters. I hoped to create a sense of intrusion and conflict through the AI’s use of the English language in a home with Luganda names."

The Commonwealth Short Story Prize 2022: an interview with Ntsika Kota

Naomi Meyer, Ntsika Kota Literatuur 2022-05-05

"The spark of the idea ignited spontaneously one afternoon while my mind was wandering away from the task in front of me. A question popped into my head: 'Who was the first serial killer?'"

Die impak van Covid-19 op skole in Nederland: ’n onderhoud met Ina van den Boogaart

Naomi Meyer, Ina van den Boogaart Academisch 2022-02-23

"Ek sou sê in die tyd van Covid, in ’n stedelike omgewing waar daar baie migrante woon, was die grootste effek op taalontwikkeling."

Van Ewijck Stigting-prestasieprys 2022: ’n Onderhoud met Ingrid Glorie

Naomi Meyer, Ingrid Glorie Interviews 2022-01-13

"Toch biedt het feit dat Nederlanders en Vlamingen het Afrikaans dankzij de taalverwantschap redelijk makkelijk kunnen verstaan, extra mogelijkheden. Die wil ik gebruiken. Zuid-Afrika beschikt over onvoorstelbaar veel talent, zowel op het gebied van literatuur, muziek als toneel. De verhalen die uit Zuid-Afrika komen, maken indruk."

BAQONDE, boosting the use of African languages in education: an interview with Bassey Antia

Naomi Meyer, Bassey Antia Academisch 2021-09-09

"Language may be a factor in how well the lecturer is understood. Language may be a factor in who understands the assessment question. Language may be a factor in who can communicate their answers and be rewarded adequately for the knowledge they possess."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Franklyn Usouwa from Nigeria

Naomi Meyer, Franklyn Usouwa Literatuur 2021-08-02

"I dream of telling stories that resonate with readers, stories that matter to people, and of improving continuously so that I am worthy to tell those stories."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Ola W Halim from Nigeria

Naomi Meyer, Ola W Halim Literatuur 2021-07-27

"Being an albino myself, I wanted to read myself on the page, see myself outside myself, and perhaps send a message to the marginalised communities: 'Hey, dear, you’re seen!'"

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Moso Sematlane from Lesotho

Naomi Meyer, Moso Sematlane Literatuur 2021-07-19

"Being nominated meant that hopefully other writers from Lesotho can put their art out on global stages such as this one."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Vincent Anioke from Nigeria

Naomi Meyer, Vincent Anioke Literatuur 2021-07-12

"I hope to keep sharing Nigerian stories with a global reach."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Rémy Ngamije from Namibia

Naomi Meyer, Rémy Ngamije Literatuur 2021-07-05

"For me, the thrill is the opportunity to be part of a larger literary community. It is amazing to take part in a storytelling event that includes writers from around the world."

 

Besondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud met Rina Loader

Naomi Meyer, Rina Loader Academisch 2021-05-07

’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar inspanning oor 23 jaar met betrekking tot die bevordering en bekendstelling van Afrikaans in Europa en in die besonder haar betrokkenheid by die onderrig van Afrikaans aan die Universiteit van Wene waar sy sedert 1998 die vak Afrikaans uitgebou het en dus oor meer as twee dekades Afrikaans onderrig het. Sy praat met Naomi Meyer oor hierdie toekenning en haar betrokkenheid by Afrikaans in die buiteland.

CJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n onderhoud met Wannie Carstens

Naomi Meyer, Wannie Carstens Interviews 2021-04-26

Wannie Carstens is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns met die CJ Langenhoven-prys vir Taalwetenskap bekroon. Hy praat met Naomi Meyer oor die toekenning en sy jare lange betrokkenheid by Afrikaans.

Meertalige skrywersonderhoud: Nederlandse skrywer Esther Verhoef gesels oor Liewe Mamma

Naomi Meyer, Esther Verhoef Literatuur 2020-07-10

"Ik wil als schrijver bij voorkeur, net zoals de lezer, verrast worden."

Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers

Naomi Meyer, Riana Scheepers Interviews 2019-09-18

"Die Lae Lande en sy mense lê diep, diep in my hart. Omdat my literêre werk in Nederlands vertaal is, het ek die uitsonderlike voorreg gehad om ’n groot verskeidenheid mense te ontmoet: uitgewers, vertalers, letterkundiges, skrywers, lesers, akademici, boekwinkel-personeel, joernaliste, almal van hulle kultuurmense." Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman (20‒29 September), waar sy binnekort optree.

Verified by MonsterInsights
Top