Tom Lanoye

Tom Lanoye is ’n Belgiese romanskrywer, digter, rubriekskrywer, draaiboekskrywer en dramaturg. Hy is een van die wyds gelese en mees vereerde skrywers in sy taalgebied (Nederland en Vlaandere) en tree gereeld by al die groot Europese teaterfeeste op.

Foto: Arthur Los Fotografie

US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Tom Lanoye Festivals 2018-03-01

"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."

Verified by MonsterInsights
Top