Voertaal

Uitnodiging: Samespraak-gesprek met Marni Bonthuys en Marius Swart

Voertaal Academisch 2026-03-13

U word hartlik uitgenooi na die volgende Samespraak-sessie, waar Alwyn Roux en Yves T’Sjoen in gesprek tree met Marius Swart en Marni Bonthuys oor die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TNA), hul navorsing, en die raakpunte tussen die Nederlandstalige taal- en letterkunde in Suid-Afrika en die Lae Lande.

Call for Papers: Inter-Breyten – Breytenbach in Context

Voertaal Academisch 2026-03-03

The Ghent Centre for Afrikaans and the Study of South Africa warmly invites submissions for a two-day conference on Breyten Breytenbach in Context, to be held in Ghent on 2627 November 2026.

Oproep voor referaten: Inter-Breyten – Breytenbach in context

Voertaal Academisch 2026-03-03

Het Gents Centrum voor Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika nodigt u van harte uit voorstellen in te dienen voor een tweedaags colloquium over Breytenbach in context.

Uitnodiging: Tom Lanoye, Saterdag 28 Februarie 2026 by SASNEV om 10:00

Voertaal SASNEV 2026-02-18

’n Spesiale geleentheid soos hierdie deur SASNEV is seldsaam. U word hartlik uitgenooi na ’n uitsonderlike lesing deur ’n invloedryke stem.

Uitnodiging: Samespraak-gesprek

Voertaal Cultuur 2026-02-17

Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor die letterkundige en kulturele verbintenisse tussen Afrikaans en Nederlands.

Persbericht: Gouden Ganzenveer 2026 voor Gershwin Bonevacia

Voertaal Literatuur 2026-02-03

De Gouden Ganzenveer is een culturele prijs die jaarlijks door de Academie de Gouden Ganzenveer wordt toegekend aan iemand voor haar of zijn belangrijke bijdrage aan de Nederlandse geschreven taal of taalcultuur.

Voertaal: Vondelkerk

Voertaal Nieuwsbrief 2026-01-09

Voertaal: Vondelkerk

Persbericht: Stichting de Gouden Ganzenveer reikt ereveer uit aan Frits Spits

Voertaal Cultuur 2026-01-05

"Frits Ritmeester ontvangt de onderscheiding vanwege zijn decennialange inzet voor de Nederlandse taal, onder andere als presentator van het programma De Taalstaat. Een wekelijks programma op de zaterdagochtend waarin alles draait om taal en met talloze Nederlandse schrijvers en Nederlandstalige muzikanten als gast."

Seisoengroete aan die einde van 2025

Voertaal Meningen 2025-12-24

Voertaal wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.

Persbericht: Gerrit Komrij-prijs 2025 voor Tom Lanoye

Voertaal Literatuur 2025-12-15

Het resultaat is een absurd boek waar de liefhebber van Middeleeuwse literatuur soms van smult en soms van walgt. Een van de functies van literatuur is de verrassing, en verrassen doet ReinAard.

Voertaal: Tannie Evita

Voertaal Nieuwsbrief 2025-12-13

Voertaal: Tannie Evita

Persverklaring en aankondiging: Wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys 2025

Voertaal Literatuur 2025-12-11

Alfred Schaffer, digter en akademikus, is vanjaar se wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vir die bevordering van die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland.

Persverklaring: Ena Jansen, brugbouer en literêre bemiddelaar tussen die Suid-Afrikaanse en Nederlandstalige letterkundes

Voertaal Literatuur 2025-11-24

In hierdie aflewering van Samespraak staan die werk van Ena Jansen sentraal: ’n vertaler, literatuurwetenskaplike en brugbouer tussen twee letterkundige tradisies.

 

Persverklaring: Intreerede deur Jolyn Phillips: "Bientang, ’n !nau-epos: die reis van ’n digter-navorser" (5 Desember 2025)

Voertaal Academisch 2025-11-20

Hierdie referaat gaan by Het Gentse Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika (Universiteit van Gent, België) op 5 Desember 2025 gelewer word. Jolyn Phillips ondersoek die verhouding tussen haar Afrikaanse epos Bientang en die rolle van ’n digter-navorser wat met argief- en inheemse kennis omgaan. 

Persverklaring: Prestasieprys van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar 

Voertaal Actueel 2025-11-05

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R100 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting, naamlik om die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin te bevorder.

Verified by MonsterInsights
Top