Nuusvinke
In die nuus
2018-01-29"Die huidige gebeure is ’n aanduiding dat die 'Kaap van Storms' vandag steeds sy naam gestand doen – ’n hele 366 jaar nadat Jan van Riebeeck en sy gevolg in April 1652 uit Nederland hier voet aan wal gesit het om ’n verversingspos vir die Verenigde Oostindische Compagnie (VOC) te vestig vir – hoe ironies – die verskaffing van onder meer vars drinkwater."
Berugte familie eis nog 'n slagoffer
2018-01-23"Die familienaam Gupta is algemeen in Indië, maar in Suid-Afrika het dit om ’n ander rede ’n huishoudelike naam geword."