In het nieuws
Bruin werknemer vlek beweerde boeliegedrag teen wittes oop by Stellenbosch Munisipaliteit
2025-09-05"’n Spesiale raadsvergadering word vandag (Vrydag) deur die munisipaliteit gehou om die saak wat die afgelope week in die stadsraad ontplof het, te ondersoek."
Rasseherrie in Stellenbosch oor beweerde rassisme teen wittes
2025-09-04"In die video kan gehoor word hoe die munisipaliteit se menslikehulpbronnebestuurder, Alexander Kannemeyer, sê die lewe moet doelbewus moeilik gemaak word vir wit mense sodat hulle bedank en die 'regte' mense dan aangestel kan word."
Bek-en-klouseer gooi donker wolk oor landbou
2025-09-03"In reaksie op die groeiende bedreiging het die minister van landbou, John Steenhuisen, die stigting van ’n gespesialiseerde taakspan aangekondig en die aankoop van 900 000 entstofdosisse van Botswana bevestig."
Grondwetlike stryd oor sekswerk bereik kookpunt in hof
2025-09-02"Sekswerkers word dikwels slagoffers van geweld en word blootgestel aan gesondheidsrisiko’s as gevolg van die feit dat die bedryf ongereguleerd is."
Veediefstal ruk Suid-Afrika se landbousektor
2025-08-29"Sihlobo sê landbou is ’n noodsaaklike sektor van die land se ekonomie, met groot potensiaal vir werkskepping en verbetering van ekonomiese toestande in landelike Suid-Afrika; daarom is dit noodsaaklik om te verseker dat boere in ’n veilige en gesonde omgewing werk."
Huisbraak boaan lys van huishoudelike misdaad in Suid-Afrika
2025-08-28"In die afgelope jaar het ’n verdere byna 846 000 mense slagoffers geword van diefstal op hul persoonlike eiendom, volgens die jongste opname van Statistieke SA (Stats SA)."
Hope nuwe politieke partye in volgende jaar se munisipale verkiesing
2025-08-27"Die groeiende aantal partye in Suid-Afrika kan gesien word as ’n bewys van ’n lewendige en diverse demokrasie, maar hierdie stortvloed partye skep ook beduidende uitdagings."
McKenzie se Patriotiese Alliansie word gebombardeer met skandale
2025-08-26"Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, en sy politieke party, die Patriotiese Alliansie (PA), bevind hulle midde-in ’n reeks omstredenhede."
Onsekerheid en kommer na ontbinding van SA Toerismeraad
2025-08-22"SA Toerisme het in die 2024/25-boekjaar slegs 89% van sy doelwitte bereik, terwyl hy sy begroting met R24,1 miljoen oorskry het."
Amerika ook warm onder die kraag oor SA-weemaghoof se uitlatings
2025-08-21"Die Amerikaanse regering wil glo duidelikheid hê oor Suid-Afrika se beleid teenoor Iran ná die wyd gepubliseerde kommentaar van Maphwanya, tydens sy reis na Iran."
Valke trek renosterhoring-sindikaat vas
2025-08-20"Die feit dat die verdagtes deur ’n stelsel van vervalste permitte kon opereer, toon die groot uitdaging waarmee wetstoepassers gekonfronteer word."
Skeptisisme oor dialoog duur voort, Ramaphosa pleit vir insluiting
2025-08-19"Ramaphosa sê in sy nuusbrief die uitkomste van elk van die komende dialoë sal opgeneem en saamgevoeg word op ’n spesiale digitale platform. Daar sal ook meganismes wees om diegene sonder toegang tot die tegnologie in staat te stel om die uitkomste van hul dialoë in te dien."
Suid-Afrika slaan vure dood na weermaghoof se uitsprake
2025-08-15"Terwyl die regering probeer om die voorval af te maak as ’n geïsoleerde fout, beklemtoon dit die uitdagings in die koördinasie van buitelandse beleid binne die regering."
Suid-Afrika verwerp VSA se verslag oor verslegting van menseregte in SA
2025-08-14"Onder die Trump-administrasie maak die verslag geen melding van kritiek op bondgenote soos Israel en El Salvador of van Gaza se menseslagting of humanitêre krisis nie, terwyl dit harder kritiek uitspreek teen lande soos Suid-Afrika en Brasilië, met wie Washington koppe stamp."
"Suid-Afrikaners wil praat, maar nie met Ramaphosa nie"
2025-08-13"Minstens agt organisasies en ’n stuk of sewe politieke partye het reeds hul teenstand teen, of onttrekking aan, die Nasionale Dialoog uitgespreek."
Regering stoom voort met Nasionale Dialoog ondanks groeiende kritiek en onttrekkings
2025-08-12"Die Nasionale Dialoog, wat aanvanklik as ’n burgergedrewe inisiatief aangekondig is, beoog om Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing saam te bring om gemeenskaplike oplossings vir die land se uitdagings te vind."
Minister publiseer Bela-wet se eerste regulasies
2025-08-08"Die gepubliseerde regulasies hou verband met sleutelbepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet rakende kapasiteit en toelatings."
Wes-Kaap belê miljoene om veldbrande te bekamp
2025-08-07"Die Wes-Kaap se Mediterreense klimaat, met droë somers en sterk winde, skep ideale toestande vir veldbrande. Klimaatverandering vererger hierdie risiko’s deur langer droogtes en intense hittegolwe te veroorsaak."
Parlement begin met ondersoek na polisiekorrupsie
2025-08-06"Met Lekganyane aan die stuur sal die komitee nou sy opdrag finaliseer en getuienis begin insamel. Die parallelle geregtelike kommissie onder Madlanga sal tussentydse verslae ná drie en ses maande lewer."
Suid-Afrika moet vinnig aanpas in ’n onstuimige handelsomgewing
2025-08-05"Invoere uit Suid-Afrika, die wêreld se tweede grootste sitrusuitvoerder, het ’n gaping gevul en bygedra tot stabiele aanbod en pryse vir Amerikaanse verbruikers."
