Nu op LitNet

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Izak de Vries 2021-10-27 "Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."  

Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

Izak de Vries 2021-10-27 "As ’n mens die sosiale media gevolg het, sou ek dink dat De Kock nou op sy knie moet gaan, sy vuis moet lig en in Afrikaans skryf: Ek is jammer oor my ondersteuners se reaksie, hulle het my gewys dat #blacklivesmatter nodig is."  

"Forgive for you can afford it": Emily Hobhouse by die onthulling van die Vrouemonument

Piet Strauss 2021-10-26 "Emily Hobhouse se plek onder Afrikaners was so gevestig dat sy saam met Afrikanerleiers by die Vrouemonument begrawe is – ’n groot eer wat Afrikaners aan haar as ’n buitestander wou bewys."  

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering twee: Wees gereed om verras te word

Marita van der Vyver 2021-10-19 "Eintlik voel elke dag wanneer ons ’n onbekende pad vat, soos die begin van ’n storie. Een van daardie boeke wat jy so geniet dat jy al hoe stadiger lees hoe nader jy aan die einde kom."  

We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie

Hein Willemse 2021-10-19 "Dit is die belewing van minderwaardigheid wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek in die samelewing altyd 'n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder aantreklik as die norm is; dat jou lyf, […]

Barakat-program: Eis jou moedertaal terug

Hein Willemse, Michael Jonas, Tasneem Chilwan, Mogamat Kamedien, Fatima Allie, Robyn van de Rhede 2021-10-11 Skryf jonger mense nog Arabiese Afrikaans? In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Tasneem Chilwan, die tweede naaswenner van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Arabiese Afrikaans-kompetisie (2020). Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) en LitNet, bied maandeliks die Barakat-program aan. In Erfenismaand het Fatima Allie (ATR) met Hein Willemse […]

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leopold Scholtz

Freek Robinson, Leopold Scholtz 2021-10-13

Wat’s in ’n naam?

Christi van der Westhuizen, Ronelle Carolissen 2021-10-13

Elinor Sisulu and Puku’s combat against the "cognitive catastrophe" of illiteracy

Elinor Sisulu, Melt Myburgh 2021-10-07 "Every language matters; any language is good enough. The best readers, the most challenging creative and critical thinking, the largest wins for communication skills, are across and between languages." – Elinor Sisulu, award-winning writer and human rights activist.  

DAK Netwerk language submission: A petition to the Minister of Higher Education

Danie van Wyk 2021-09-29 "What DAK wishes is for Afrikaans-speaking youth to achieve at least a first qualification in their mother tongue. At stake is not only a language, but also the upliftment of a community, an entire country, and the continent."  

Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition is ’n must-see vi alle Suid-Afrikaners

Tasneem Daniels 2021-09-24 "Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition byrie Castle of Good Hope in Kaapstad is ’n sensory experience of note vi history lovers en celebrators wat ’n trip down memory lane wil gaan tydens Heritage Month 2021, of as hulle ’n window wil kry narrie areas of heritage wat voo baie van ôse tyd gebeur’t."  

Pharos Woordeboeke en alle Suid-Afrikaanse tale as nasionale bate: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Delana Fourie, Annemie Stoman 2021-09-23

Teenstemtweespraak

Breyten Breytenbach 2021-09-16

"Darling, ek is onrondneukbaar"

Danie Stander 2021-09-14

Huldiging aan Pieter Fourie

Nico Luwes 2021-09-14
Verified by MonsterInsights
Top