Luister na ’n lesing deur Yra van Dijk, gelewer op 1 Oktober 2022 as deel van Neerlandistiekdag 2022 (aangebied deur die Kaapse Forum Neerlandistiek (KFN)).
Neerlandistiekdag 2022 het die tweede Week van het Nederlands in Suid-Afrika (1–8 Oktober 2022) by Studio SASNEV, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, afgeskop.
Lees ook op LitNet Akademies:
Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning
Lees en luister ook op Voertaal:
Yra van Dijk en Marie-José Klaver: "Pulpboeken horen niet thuis in het onderwijs"
Buro: MvH