Luister na ’n gesprek tussen Louise Viljoen en Chànde Frania van der Westhuizen (Universiteit van Wes-Kaapland) oor die poësie van Bekono, Fabias, Kamfer en Phillips, opgeneem op 1 Oktober 2022 as deel van Neerlandistiekdag 2022 (aangebied deur die Kaapse Forum Neerlandistiek (KFN)).
Neerlandistiekdag 2022 het die tweede Week van het Nederlands in Suid-Afrika (1–8 Oktober 2022) by Studio SASNEV, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, afgeskop.
Lees ook op LitNet Akademies:
Lees en luister ook op Voertaal:
Suid-Afrikaanse letterkundes en transnasionale bande: in gesprek met Louise Viljoen
Louise Viljoen vertel van jonger geslag digters wat waag in Afrikaans
"I ended up writing poetry because of the Wachowskis" – an interview with Simone Atangana Bekono
Nederlandse digkuns gevier by Open Book Festival 2019 (Kaapstad)
Vrystaat Kunstefees: Literêre landskappe – Suid-Afrika versus België
Buro: MvH