Meest recent

A glass can make or break the perception of a wine

Maryke Roberts Culinair 2026-03-19

"Riedel’s solution is cultivar-specific glassware – wine glasses designed to enhance the best characteristics of a particular grape variety. Rather than focusing on aesthetics first, Riedel prioritises function."

DA eis Mantashe moet brandstofreserwes openbaar te midde van Midde-Oosterse krisis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-03-19

"Die Minister se versuim om te bevestig of hierdie wetlike vereiste nagekom word, wek ernstige kommer dat die reserwe van twee maande nie gehandhaaf is nie."

Oor presidente (2):  Eerder as ’n Motsepe- presidensiële veldtog, wat van ’n Manuel-veldtog?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2026-03-18

"Oor die veldtog om Motsepe as 'natuurlike' opvolger vir Ramaphosa te posisioneer was Manuel ’n stem van rede toe hy pas in ’n onderhoud met die African Renaissance-potgooi gemaan het oor die idee van Motsepe as ’n 'messias'."

Leesimpressie: Schrikkeljaar door Anka Hashin

Erik van den Bergh Literatuur 2026-03-18

"Flitsende, soms absurde, veelal rauwe verhalen van in Den Haag wonende schrijfster van Russische afkomst."

Pareltjes uit Amsterdam: Danh Vo in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2026-03-18

Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in ’n solo-uitstalling deur die kunstenaar Danh Vo.

Weermag se vermoë om misdaad te help keer bevraagteken

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-03-18

"Kritiek teen die ontplooiing gaan egter nie net oor die vertraging nie, maar ook oor die weermag se basiese vermoë om die taak uit te voer."

Oor presidente (1): Mbeki en Zuma se rol in ontwykende soeke na “waarheid” en “versoening” in Suid-Afrika

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2026-03-18

"Die twee voormalige staatshoofde is betrokke in ’n hofgeding waardeur hulle die onttrekking eis van regter Sisi Khampepe as voorsittende beampte van ’n Waarheid-en-versoeningskommissie-verwante ondersoekpaneel."

Breyten schrijven #31: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Churchil Naudé

Yves T’Sjoen, Churchil Naudé Literatuur 2026-03-17

"Moenie sy boeke nadertrek as jy op soek is na antwoorde nie; trek dit nader as jy op soek is na vryheid."

Leesimpressie: Badjens door Delphine Minoui

Erik van den Bergh Literatuur 2026-03-17

"Strijdbare en betrokken roman over een zestienjarige Iraanse in Shiraz die indringend vertelt over haar leven, repressie en verzet."

Rymstories: "Die Pryssanger"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-03-17

"Geprys die ystervarkpen dun besnede
In die voetpaadjie tussen spore en grassies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Nederland skaar hom by Suid-Afrika in Wêreldhofsaak teen Israel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-03-17

"Hoewel ’n finale uitspraak dus eers teen 2028 of later verwag word, het die diplomatieke skaakbord reeds onherroeplik verander."

Breyten schrijven #30: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Zandra Bezuidenhout

Yves T’Sjoen, Zandra Bezuidenhout Literatuur 2026-03-13

"Die manlike perspektief is veral vir ’n vroulike leser openbarend, veral ten opsigte van die verse se besondere teerheid en intimiteit wat anders as voorheen in Afrikaans ongewoon eksplisiet verwoord word."

Uitnodiging: Samespraak-gesprek met Marni Bonthuys en Marius Swart

Voertaal Academisch 2026-03-13

U word hartlik uitgenooi na die volgende Samespraak-sessie, waar Alwyn Roux en Yves T’Sjoen in gesprek tree met Marius Swart en Marni Bonthuys oor die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TNA), hul navorsing, en die raakpunte tussen die Nederlandstalige taal- en letterkunde in Suid-Afrika en die Lae Lande.

Duurder vliegkaartjies weens brandsrofkrisis ruk passasiers se sakke

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-03-13

"Vir ’n gesin van vier wat vir ’n naweek na Durban vlieg, beteken dit honderde rande ekstra, geld wat andersins vir petrol, kruideniersware of skoolfonds gebruik kon gewees het."

Kan jy hoor hoe roep Koringberg?

Maryke Roberts Reizen 2026-03-12

"Draai die horlosie nou 103 jaar aan vir die prentjie soos hy nou daar uitsien: ’n ligtepienk boetiekhotelletjie, Marrian George Lifestyle Hotel & Restaurant – ingerig in die voormalige Wildehurst-wynkelder – ontvang nou gul besoekers."

Leesimpressie: Boeken onder druk door Marita Mathijsen

Erik van den Bergh Literatuur 2026-03-12

"Bundel met negen artikelen over uiteenlopende vormen van censuur in Nederland vanaf de zestiende eeuw. Nadruk ligt op censuur op drukwerk; ook aandacht voor zelfcensuur, censuur op politieke, religieuze of sociale gronden."

Rymstories: "Die Rolbosman"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-03-12

"Die wind deur die rolbos sing ’n droewe psalm
Die lyk roer in sy kerkpak lig ’n bleek handpalm"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Duisende Suid-Afrikaners keer terug huis toe ondanks Trump se vlugtelingaanbod

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-03-12

"Hierdie verskynsel weerspreek die narratief van ’n 'blanke volksmoord' wat gereeld in regse Amerikaanse kringe opgeklink het. Waar Trump ’n beeld van vlugtende Afrikaners skep, wys die werklikheid dat baie kies om terug te kom, nie uit vrees nie, maar uit hoop."

April: ’n perfekte storm vir Suid-Afrikaanse verbruikers

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-03-11

"Terwyl die herfsblare in April begin val, sal brandstofpryse en lewenskoste na verwagting die hoogte inskiet, grootliks gedryf deur die eskalerende konflik tussen Iran en Amerika met Israel aan sy kant."

Georgia O’Keeffe: 40 jaar ná haar dood blom haar nalatenskap steeds

Maryke Roberts Kunst 2026-03-10

"Sy word tereg die 'moeder van Amerikaanse modernisme' genoem – ’n kunstenaar wat nie net haar eie pad gekerf het nie, maar ook geslagte kunstenaars wêreldwyd beïnvloed het."

Verified by MonsterInsights
Top