Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 110

20/05/2022

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jouw uitgeverij

Interviews

"Geef mij een jaargetijde om de lucht open in de ogen te kijken"

Yves T'Sjoen, Joost Nijsen
Interviews

Yves T'Sjoen heeft Joost Nijsen, afscheidnemend directeur van uitgeverij Podium (Amsterdam) en uitgever van onder anderen Breytenbach en Krog, enkele vragen voorgelegd.

"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie

Naomi Meyer, Chareldine van der Merwe
Interviews

"58% van alle Suid-Afrikaanse huishoudings besit nie ’n boek ... hét nie ’n boek in hulle huis nie. Dis die realiteit. Ma moet kies tussen ’n brood en ’n boek. So dan kies sy natuurlik ’n brood."

’n Onderhoud met Annemarie Toebosch: akademikus, aktivis en mensch

Bettina Wyngaard, Annemarie Toebosch
Interviews

"En ik hoop dat ze de lijntjes doortrekken en (gaan) begrijpen dat de VS een voortduren is van een Europees systeem van raciale hiërarchie dat, in de Nederlandse context, de Native American genocide, de Holocaust, de Trans-Atlantische slavernij, en apartheid heeft voortgebracht of gefaciliteerd. Uiteindelijk hoop ik dat dit doortrekken van de lijntjes tot grotere of kleine actie in hun leven zal leiden."

Education entails more than just learning: An interview with Paul Jaspers from the Young Entrepreneurship Project

Paul Jaspers, Izak de Vries
Interviews

"Entrepreneurial education is essential in this context, because improved and scaled entrepreneurship is the engine for economic growth, poverty reduction and reduced youth unemployment. So, it’s a win-win situation: students share their entrepreneurial skills with high school learners and act as coaches in real-life settings, and thus they contribute to implementing real-life business ideas."

Literatuur

Adriaan van Dis schrijft een heuse klimaatroman

Hendrik-Jan de Wit
Literatuur

"Woensdag 11 mei 2022 kreeg Adriaan van Dis van de Radboud Universiteit in Nijmegen een eredoctoraat uitgereikt. De laatste roman KliFi (KliFi = "klimaat fictie") van Adriaan van Dis is een klimaatroman zoals er meer verschijnen. Van Dis roert in KliFi allerlei thema's die nu spelen ter hand. Niet alleen de klimaatverandering komt aan de orde. Ook het populisme, de vreemdelingenhaat en de bedreiging van allerlei grote online spelers."

Abdelkader Benali neemt zijn moeder mee op reis

Ingrid Glorie
Literatuur

"Benali heeft de gelijkenis van de verloren zoon uit de christelijke sfeer gehaald en verplaatst naar de huiskamer van een islamitisch migrantengezin. En ook de genderrollen uit het oorspronkelijke verhaal zijn gedeeltelijk omgedraaid."

Kakofonie van stemmen in veelkleurigheid

Yves T'Sjoen
Literatuur

"Alle vogels zingen zoals ze zijn gebekt: die samenzang laat de prismatische schittering zien in het culturele leven van een taalgebied. Auteurs die literaire tradities, idiomen en beeldengrammatica's uit andere talen en culturen integreren in of als klankbord aanwenden voor het literaire werk dat in het Nederlands wordt aangeboden, de evidentie zelve, zijn de verpersoonlijkingen van de kleurenrijkdom die iedere literatuur bepaalt."

Met Jeroen Brouwers verliest de Nederlandse literatuur een van zijn allergrootste schrijvers

Ingrid Glorie
Literatuur

"Misschien hielden ze in België wel nog meer van hem dan in Nederland. Op 11 mei overleed schrijver, essayist en polemist Jeroen Brouwers, 82 jaar oud. In beide landen putten collega's zich uit om hun bewondering voor de grote meester uit te spreken. Tijdens zijn lange carrière – Brouwers werkte ruim 60 jaar aan een oeuvre dat uiteindelijk zo’n 70 titels omspant – was hij een voorbeeld en inspiratie voor opeenvolgende generaties jonge schrijvers."

The Commonwealth Short Story Prize 2022: an interview with Franklyn Osouwa

Naomi Meyer, Franklyn Usouwa
Literatuur

"I want to write stories that do not just connect with people, but also make them feel connected to others."

The Commonwealth Short Story Prize 2022: an interview with Charlie Muhumuza

Naomi Meyer, Charlie Muhumuza
Literatuur

"I did not use my home language, Rukiga. For this story, given that I was writing from the point of view of a multinational corporation's machine, English was the natural language to use. However, since I wanted to root it at home, Uganda, I used Luganda names for the different characters. I hoped to create a sense of intrusion and conflict through the AI's use of the English language in a home with Luganda names."

Verliefd op de knobbelzwaan

Hendrik-Jan de Wit
Literatuur

"We zien dus hoe de oude mythes nog altijd voortleven in onze hedendaagse verhalen. De zwaan is meer dan zomaar een vogel, maar het dier zorgt wel voor allerlei beeldvorming die niet klopt."

Persverklaring: Bekendstelling van Kortpad-Afrikaans

Voertaal
Kalender

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en African Sun Media nooi u graag uit om die boekbekendstelling van Kortpad-Afrikaans by te woon.

Meningen

Diamante of as op 9 Mei?

Izak de Vries
Meningen

"Die datums 8 en 9 Mei was vir jare lank dae van verligting, maar in 2022 het 9 Mei skielik ’n skrikdag geword; iets wat dalk geëggo word in Wajda se film."

In het nieuws

Minister in spervuur oor vlag- en Taalmonument

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Wat die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl betref, is die Minister volgens die DA reeds besig met ’n proses om die 'Afrikaans' te probeer verwyder uit die Afrikaanse Taalmonument en -museum in die Paarl se naam."

Woede op US-kampus na beweerde rassevoorval

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die slagoffer het volgens berigte geslaap toe hy om 04:00 ’n geraas in sy kamer hoor. Toe hy wakker word, het hy glo ’n ander student in sy kamer gevind wat besig was om op sy boeke en skootrekenaar te urineer."

Vinnige optrede geëis na urineringsvideo by Universiteit Stellenbosch

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die petisie was die student, wat as Theuns du Toit geïdentifiseer is, se optrede duidelik ’n rasgedrewe aanval."

Nóg ’n skandaal tref die Universiteit Stellenbosch

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die slagoffer is tans veilig en ontvang versorging. Sy het Woensdag ’n klag van verkragting teen die oortreder by die SAPD aanhangig gemaak. Die SAPD het haar na die Stellenbosse provinsiale hospitaal vergesel, waar sy ondersoek is en ook die nodige medikasie, sorg en primêre berading ontvang het."

’n Vragskip verdwaal in ’n woonbuurt; die media; die pandemie; en die droogte

Milton Webber
In het nieuws

"’n Vragskip saai verwoesting toe dit in ’n woonbuurt invaar; ’n tonnel op die A4-snelweg is Maandagoggend gesluit omdat die twee toesighoudende operateurs siek was; Nederlanders is deesdae positiewer oor seksuele minderhede; die omstrede TV-persoonlikheid Johan Derksen is weer terug op die kassie; die hoofaanbieder van Podium Witteman tree uit; kenners meen die Covid-pandemie is nog lank nie verby nie; maskers is nie meer nodig aan boord van Nederlandse vlugte nie; die droogte het die owerhede genoop om in te gryp; en koningin Máxima verjaar."

Eskom is ’n ramp, sê energiekenners

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika moet ’n yslike 50 000 MW – gelykstaande aan die vervanging van sy hele vloot – se bykomende opwekkingskapasiteit oor die volgende 13 jaar by die nasionale transmissienetwerk voeg om die gaping in energievoorsiening te dek en uitgediende steenkoolstasies te vervang."

Petrolskok wag in Junie op SA motoriste

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaanse motoriste moet hulle voorberei op ’n massiewe styging in die prys van petrol wanneer die nuwe brandstofpryse die einde van die maand aangekondig word."

Sterftes en bevryding gedenk, immigrante, en selfone

Milton Webber
In het nieuws

"Twee mense is dood en nog twee ernstig gewond ná ’n skietery in Nederland; ’n somber Dodeherdenking in Nederland en Bevrydingsdag tot in Duitsland herdenk; Vlaminge voel migrante moet assimileer; jou selfoon kos jou straks jou rybewys."

Staatskapers kan binnekort aan die pen ry

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Shamila Batohi sê die NVG kon ’n behoorlike getuienisplan saamstel vir die vervolging van verskeie verdagtes en dit is nou die tyd om teen die skuldiges op te tree."

Kaapstad doen dit weer – derde beste stad op die planeet

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar is aan elke stad op die kortlys ’n telling toegeken op grond van ’n verskeidenheid faktore, van die aantal museums en galerye, Unesco-erfenisterreine, Michelin-restaurante en vyfsterhotelle wat in elke stad getel word, tot natuurskoonheid en selfs hulle verdraagsaamheid teenoor en aanvaarding van lede van die LGBTQ+-gemeenskap."

Mens en dier

Persverklaring: David Kramer skryf en neem ’n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus

Voertaal
Mens en dier

"Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir donkies gehad," sê David Kramer. "As kind het ek hulle gereeld donkiekarre sien trek, daar is op hulle geskree en hulle is geslaan. Hulle het altyd so moeg en verwaarloos gelyk. Dit was vir my onregverdig dat hulle so mishandel is."

Vra die veearts: Kiets is nie spelerig nie

Marianne Lomberg
Mens en dier

Magriet skryf: "My katjie is vyf maande oud. Pamír. Hy is baie maer en nie baie spelerig nie. Hy het ’n sussie en twee boeties. Is dit moontlik die kos wat nie voedsaam is nie?"

Vra die veearts: Babahondjies eet klippe

Marianne Lomberg
Mens en dier

Rozan skryf: "My twee babahondjies is nou drie maande oud. Ek het ’n week of so gelede agtergekom hulle eet klippe. Hoe kan ek maak om hul te stop?"

Nu op LitNet

Oor die Afrikaanse Taalmonument se voorgestelde naamsverandering: Danie van Wyk se mening

Danie van Wyk
Seminare en essays

"Daar kan nie meer aangevoer word dat die Taalmonument ander taalsprekers uitsluit nie. Erkenning word juis gegee aan die invloed van Afrika-tale op Afrikaans ook. Die Afrikaanse Taalmonument het ’n simbool van versoening geword en het lankal die kleed van ’n apartheidsinstelling afgewerp."

Theuns Eloff: Aftakeling van Afrikaans as akademiese taal universiteite se eie skuld

Jean Oosthuizen
Menings

Die enigste plek waar Afrikaans nog tot ’n mate as akademiese taal sal voortbestaan, is volgens Theuns Eloff die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom. In Stellenbosch sal Afrikaans nog net twee jaar as akademiese onderrigtaal oorleef voordat die universiteit volledig Engels sal word.

Elders gesien: Minister se stilte oor taal sluit uit

Conrad Steenkamp
Elders gesien

"Wigte word tussen bevolkingsgroepe ingedryf eerder as dat wedersydse begrip en samehorigheid bevorder word. Daarby ís dit baie moontlik om meer inklusief en gerig met taal om te gaan."

Elders gezien: Eredoctoraat voor Adriaan van Dis

Peter van Zonneveld
Elders gesien

"Op woensdag 11 mei ontving Adriaan van Dis in Nijmegen een eredoctoraat. Het was een luisterrijke bijeenkomst, onderhoudend, vrolijk en inspirerend."

Disinformation in the Global South: ’n onderhoud met Herman Wasserman

Menán van Heerden, Izak de Vries, Herman Wasserman
Skrywersonderhoude

Wêreldpersvryheidsdag word elke jaar op 3 Mei gevier. Vanjaar se tema is "Joernalistiek onder digitale beleg". Herman Wasserman vertel vir Izak de Vries en Menán van Heerden oor sy jongste twee projekte: ’n boek, Disinformation in the Global South, en ’n verslag, "Meeting the challenges of information disorder in the Global South".

Eurovision Song Contest 2022: the politics of music

David Willers
Opinion

"Shakespeare always moved with the times; he would certainly have added that music is the food of politics, not only love, judging from contemporary events."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved