
Susan Coetzee-van Rooy het in Junie vanjaar by die Zuid-Afrikahuis-span in Amsterdam aangesluit.
Susan is die eerste Suid-Afrikaanse direkteur van hierdie kultuur- en kennissentrum.
Sy vertel vir Johan Allers meer oor haar passie vir tale en hoe sy haar pad na die Zuid-Afrikahuis op Keizersgracht gevind het.
- Lees meer oor die Zuid-Afrikahuis: Zuidafrikahuis.nl
YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/ERMQPCBcKkQ
Lees en kyk ook:
Pareltjes uit Amsterdam: Zuid-Afrikahuis-besoek met Wessel van Arnhem
