Tweespraak met Danie Marais #3: "Ek het ook begrip vir die woede waaruit hierdie standpunt kom."
2024-11-29"My indruk is dat sommige begaafde jong bruin skrywers ook wonder of hulle deel is van die Afrikaanse letterkunde wat bruin stemme so lank nie na waarde geskat het nie."
Tweespraak met Danie Marais #2: "Die idee is dus om ’n ewewigtige, kaleidoskopiese beeld oor die taalgeskiedenis te gee"
2024-11-25"Die 100-jaar-mylpaal is daarom wel ’n gulde geleentheid tot bestekopname en die beligting van kompleksiteite, historiese vergrype, mistastings, verspeelde kanse en nuwe geleenthede wat nodig is vir die uitbou van ’n meer inklusiewe taalgemeenskap."
Tweespraak met Danie Marais #1: "As jy Afrikaans grootgeword het, is Nederland en haar letterkunde ’n parallelle universum"
2024-11-19"Ek het destyds gedink ek verhuis na ’n ander land en kontinent, maar dit het gevoel of ek my in die buitenste ruimte begewe het."
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
2021-10-26"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."