Marike van der Watt

Marike van der Watt verwerf die grade B Rekeningkunde (US) en Hons B Compt (Unisa), waarna sy haar SAIGR-klerkskap voltooi. In 2014 ontvang sy ’n meestersgraad in vertaling (cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch, met haar tesis getiteld: Die Afrikaanse bestemming van CS Lewis se The Voyage of the Dawn Treader

Sy is is tans besig met haar PhD in vertaling aan die Universiteit van Stellenbosch en die Katholieke Universiteit Leuven, met Nederlandse vertalings van Afrikaanse prosa as onderwerp.

Marlie steek haar Rubicon oor: van doctorandus na doctor vir Marlie van Rooyen

Marike van der Watt Academisch 2020-01-07

"In haar verhandeling het Marlie nie alleen daarin geslaag om gemeenskapsradio binne die Suid-Afrikaanse konteks te ondersoek aan die hand van ’n Europese sosiologiese model nie, maar ook om ’n stuk Afrikafilosofie met Europa te deel."

Elk verhaal telt: internasionale konferensie in Brussel oor inklusiwiteit in die boekbedryf, 17 September 2018

Marike van der Watt Literatuur 2018-09-26

"Op 17 September het die Vlaams Fonds voor de Letteren, Iedereen Leest en die Koninklijke Vlaamse Schouwburg (KVS), in samewerking met ROSE stories, Overleg Literaire Organisatoren, deBuren en citybooks, ’n internasionale konferensie aangebied om na te dink oor inklusiwiteit in die Vlaamse boekbedryf en die weg te baan vir die opstel van ’n beleidsdokument."

België is beduiweld

Marike van der Watt Meningen 2018-07-06

"Maar dis weer tyd vir wêreldbekerkoors en hierdie keer sit ons pens en pootjies in ’n sokkerland wat tot die kwarteindronde deurgedring het en vandag teen Brasilië te staan kom."

Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam

Marike van der Watt Meningen 2018-03-29

"Die Vertaalengel is beslis nie die kroon op Ingrid se betrokkenheid by Afrikaans nie, maar net prettige verposing voor sy weer agter haar rekenaar inskuif en passievol verder werk om Afrikaans in Nederland en Vlaandere te bevorder. Almal wat lief is vir Afrikaans, is groot dank aan ons Nederlandse taalambassadeur verskuldig."

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike van der Watt Meningen 2018-03-05

"Ik hou van mijn land, maar er zijn ook veel onzekerheden."

Verified by MonsterInsights
Top