Marita van der Vyver2022-01-14"'We do not take a trip,' skryf Steinbeck in Travels with Charley; 'a trip takes us.' Dis ’n waarheid wat ons oor en oor getref het terwyl ons padlangs deur Amerika reis."
Menán van Heerden2022-01-11"Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op […]
LitNet2021-12-23LitNet Akademies se derde uitgawe van 2021 is nou in PDF-formaat beskikbaar. LitNet Akademies publiseer geakkrediteerde navorsing in Afrikaans, en is gratis beskikbaar.
Lizette Rabe2021-12-17"Abraham Faure was skynbaar die regte persoon op die regte tyd op die regte plek. Verskeie bronne beskryf hom as ’n Renaissance-mens wat, hoewel klein van postuur, ’n groter as groot figuur in sy tyd aan die Kaap was."
Jason Lloyd2021-12-14"Daar is egter sekere mense of politieke partye wat nie gelukkig is met die sameflansing nie. Omdat dit eersdaags Versoeningsdag is, is dit miskien heel gepas om weer na die debat oor die volkslied te kyk."
Mariëtte Botha, Berna Gerber, Anita van der Merwe2021-12-14"In ’n kultureel en linguisties diverse land soos Suid-Afrika bestaan daar ’n belangrike behoefte om spraak-taalterapiedienste te lewer wat kultuurveilig van aard is."
Marlene le Roux2021-12-13"Al is ek gebore as ʼn arbeiderskind wat boonop gestremd gelaat is nadat ek op die ouderdom van drie maande polio opgedoen het, was dit ʼn groot voorreg dat die mense om my geglo het in opvoeding. Hoe bevoorreg was ek nie dat ek my opvoeding in my moedertaal, Afrikaans, ontvang het nie."
Marita van der Vyver2021-12-13"Want ons het grootgeword met Amerikaanse rolprente, ons kyk deesdae aanhoudend Amerikaanse TV-reekse, ons luister van jongs af na Amerikaanse musiek en lees Amerikaanse boeke. Ons kulturele verwysingswêreld is deur dié land gevorm – of ons nou daarvan hou of nie."
Bunmi Emananjo, Ekiuwa Aire, Hannes Barnard, Ruth Ahmedzai Kemp, Caroline Kurtz2021-12-09How do we represent Africa as a multicultural, multifaceted continent to our readers? How do we embrace diversity in early readers for Africa’s kids? And how do we market our wonderful African stories to a Eurocentric world?
David Attwell, Zakes Mda2021-12-09In this, the fifth episode of his monthly podcast series, David Attwell talks to Zakes Mda about his latest, and possibly his last, novel.
Lara Aucamp2021-12-06On Sunday, 5 December more than 500 people met at Surfer’s Corner on Beach Road in Muizenberg to protest against seismic blasting off the South African coast.
Barend van der Merwe 2021-11-26"Sol T Plaatje: A life in letters provides an important glimpse into the life of Plaatje, his ideas, his relationships and the world in which he lived. Another important feature of note in the book is the index, which is critically important and will greatly ease the task of future researchers."
Jaco Alant2021-11-05"Die lydingsresepsie van Eilande en die 'redding' waarvan daar sprake is, is universeel menslik; terselfdertyd kan dit ook, ten minste in sekere opsigte, gesien word as die persoonlike selfgelding van ’n skrywer."
LitNet2021-11-04"Damon Galgut, after several shortlist nominations, has finally received the global acknowledgement he richly deserves," said Steve Connolly, CEO of Penguin Random House SA and Damon’s local publisher.
Annie Gagiano2021-10-28"It is a pleasure and a lucky chance to have chosen Gurnah’s latest novel as the topic of this entry’s profile days before his selection as a winner of the Nobel Prize for Literature was announced. ... As an aesthetic achievement, it roundly confirms Gurnah’s worthiness as the world’s – and our continent’s – latest […]
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid