Digitale paneelgesprek | Online panelgesprek

  • 0
"Livestream" via Facebook | Donderdag 10 September, 18.00-19.00

Yves T’Sjoen (Universiteit Gent) en Alwyn Roux (UNISA) in gesprek met Daniel Hugo (digter en vertaler) en Saskia De Coster (skrywer)

 

Lees ook:

Hugo en T’Sjoen deel insigte en nuus oor Claus se grootse werk Het verdriet van België, wat binnekort in Afrikaans verskyn

Uitnodiging na Gent lei tot wedersyds verrykende program vir vertaler en digter Daniel Hugo 

Buro: MvH
  • 0
Top