Meest recent
Reis: Amsterdam
2022-11-25Amsterdam is nie net die stad van kanale, fietse en wêreldklas museums nie, dis ook ’n smulpaap se droom, skryf Maryke Roberts.
Zuma moet terug tronk toe, sê Grondwetkenner
2022-11-24"Volgens De Vos bevestig die Appèlhof se uitspraak dat mediese parool toegestaan kan word slegs indien die paroolraad bevestig dat die gevangene óf terminaal siek óf fisiek ongeskik is."
Polisie op gereedheidsgrondslag na Waluś se parool
2022-11-23"Die leier van die EFF, Julius Malema, was een van verskeie politieke leiers wat met optrede gedreig het."
Zuma was onwettig op parool, bevind Appèlhof
2022-11-22"Die hof het bevind dat die voormalige nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, Arthur Fraser, se besluit om mediese parool aan Zuma toe te staan, onwettig was."
Die verhaal van Janusz en Jacob
2022-11-22"Omdat die onderhandelaars met ons land se oorgang op ’n grondwetlike bestel ooreengekom het – moet ons hulle te alle tye, ongeag hoe die bestel ook al in sommige opsigte te kort skiet, altyd daarvoor eer. Ongeag of jou naam Janusz of Jacob is."
De multiculturele samenleving wordt ouder: mensen uit Indonesië bijvoorbeeld
2022-11-21"De zestien verhalen van de geïnterviewden vormen de kern van het boek en zijn stuk voor stuk indrukwekkend. Het zijn verhalen van oude mensen die in het verleden vaak een moeilijke keuze moesten maken."
Nuwe tabakwet beloof tronkstraf van tot 15 jaar
2022-11-18"Dit is alles deel van die regering se doel om openbare gesondheid te bevorder en in ooreenstemming te kom met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se raamwerkkonvensie oor die tabakbeheerverdrag."
Vacature: Tijdelijke post voor docent Nederlands als Vreemde Taal in Zuid-Afrika
2022-11-17De Internationale Vereniging voor Neerlandistiek is voor een tijdelijk docentschap in Zuid-Afrika op zoek naar een junior docent die ervaring heeft in het geven van Nederlands als Vreemde Taal. Het gaat om een verblijf van zes tot acht weken in Zuid-Afrika tijdens het eerste semester van 2023.
Hebben Zuid-Afrikaanse jongeren nog hoop op een betere toekomst?
2022-11-17"De lezer kijkt altijd in sprekende ogen. Wat deze ogen vertellen in Home is nowhere maakt echter bijna nooit gelukkig maar houdt constant dreiging in van verdriet en van een toekomst die niet beter wordt."
Paneel kry 13 dae uitstel om Phala Phala-verslag in te dien
2022-11-17"Dit volg nadat daar uitstel verleen is vir die indiening van die onafhanklike komitee se verslag oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-debakel waartydens miljoene rand na bewering op sy wildsplaas geroof is."
Gouverneur Simon van der Stel gezien door vijf vrouwen
2022-11-16"Joyce Bergvelt kiest in haar historische roman Commandeur van de Kaap voor vijf vrouwen die om hem heen hebben geleefd. Zijn moeder, zijn stiefmoeder, zijn vrouw, zijn schoonzus en zijn tot slaaf gemaakte. Het gevaar bestaat dat het daarmee een verhaal aan de zijlijn is. Dat is het ook gedeeltelijk, je krijgt de gebeurtenissen mee via de vrouwen, die zelden rechtstreeks getuige zijn van de historische gebeurtenissen door mannen geschreven en gedicteerd. Daarin ontbreken nogal eens vrouwen."
Universiteit Stellenbosch se taalbeleid laat die vonke weer spat
2022-11-16"Oudregter Sisi Khampepe se verslag oor rassisme op die kampus van die Universiteit Stellenbosch het die taaldebat aan die universiteit van nuuts af laat opvlam. Voor- en teenstanders van die verslag vlieg mekaar oor en weer in die media en in persverklarings in die hare."
ActionSA verlaat DA-koalisie weens dienslewering
2022-11-15"Die brose koalisieregering in Ekurhuleni het ’n nuwe terugslag gekry nadat ActionSA uit die minderheidskoalisie onttrek het enkele dae nadat die DA se Tania Campbell as burgemeester van die metro herverkies is."
Wat staan Krotoa se mense te doen oor die afskaling van Afrikaans?
2022-11-14"Nodeloos om te sê, sal dit min help as die gewoontestryders teen die benadeling van die taal en sy sprekers ook hierdie keer voor in die ry van kapsiemakers stelling inneem. Ander inheemse stemme moet nou na vore tree – soos die bruin, Afrikaanssprekende afstammelinge van Krotoa."
Groepsportret met heer: In gesprek met Willem Otterspeer
2022-11-14Moet ’n standbeeld opgerig word vir afwykende menings? Wat is die verband tussen estetika en geskiedenis? Vertoon lees en skrywerskap totalitêre trekke? Wat is die impak van krom Engels en studentemassas by Nederlandse universiteite? En wat is die rol van humor ook in oorlogstyd? Hierdie kwessies en vele ander behandel Willem Otterspeer in ’n vraesessie met Heinrich Matthee. Otterspeer is emeritus hoogleraar universiteitsgeskiedenis aan die Universiteit van Leiden, die oudste universiteit van Nederland wat in 1575 opgerig is.
Julius Malema en Steve Hofmeyr albei in Menseregtekommissie se visier
2022-11-11"Beide Malema en Hofmeyr ontken dat hulle skuldig is aan haatspraak."
Kollokwium oor Afrikaans 2022 (Universiteit Gent, België)
2022-11-10Die sewende Kollokwium oor Afrikaans in Gent is onlangs in die Boekentoren-kampus aan die Universiteit van Gent in België gehou. Die byeenkoms is deels aanlyn en deels op die kampus gehou. Vanjaar se temas was "Die taalkundige studie van Afrikaans in die jaar 2022: nuwe databronne, nuwe metodes" en "Klimaatfiksie – dialoë oor klimaat en omgewing in Afrikaans en Nederlands". Milton Webber lewer verslag.
Regter kap na Afrikaans by US, maar DA meen dis verregaande
2022-11-10"Khampepe sê in haar verslag van 184 bladsye op grond van al die bewyse oor die spanning en probleme wat deur die universiteit se meertalige taalbeleid geskep word, moet die universiteit dit oorweeg om hierdie beleid te hersien om die moontlikheid van taaluitsluiting deur die voorkeur van Afrikaans uit te skakel."
Persbericht: Haagse Literatuurprijzen 2022 toegekend
2022-11-09In het radioprogramma Kunststof zijn de winnaars bekendgemaakt van vier belangrijke Haagse Literatuurprijzen. Het Literatuurmuseum organiseert de toekenning en de uitreiking van de Haagse Literatuurprijzen.