Meest recent
Leesimpressie: Uitverkoren door Saskia Pieterse en Janneke Stegeman
2025-03-31"De ontwikkeling van het Nederlandse zelfbeeld knap ontleed."
Erfenis en die toekoms leef hier in harmonie
2025-03-28"Durbanville vier vanjaar sy 200ste verjaardag en binne die dorp se grense lê van die land se oudste wynplase waar wyne in koel klimaatstoestande groei. Daar is verskeie redes om vandeesmaand ekstra lank te vertoef met een van die Durbanville Wynvallei-lede se spesiale verjaardaggeleenthede."
Suid-Afrika is een van die gevaarlikste lande te wêreld
2025-03-28"Diegene wat president Donald Trump se aanbod oorweeg om Amerika toe te vlug, moet ook mooi dink, want die VSA vaar ook nie te waffers nie."
"Kill the boer, kill the farmer" maak weer internasionaal opslae
2025-03-27"Trump het op 23 Maart ’n plasing van Musk op Truth Social gedeel waarin Musk die lied as ’n oproep tot geweld teen wit mense beskryf het, gekoppel aan Suid-Afrika se Onteieningswet en Swart Ekonomiese Bemagtiging."
Geskiedkundige jaar vir dorp én wynplaas
2025-03-26"Die jaar 2025 is vir Durbanville, buite Kaapstad, ’n besondere jaar: Die voorstad vier op 1 April sy 200ste verjaardag en die Durbanville Wynvallei se plase vier dit op 10 en 11 April behoorlik met verskeie aanbiedinge vir wynliefhebbers. Op 2 Mei vier die wêreld Internasionale Sauvignon Blanc-dag – die druif waarvoor hierdie vallei sekerlik die bekendste is."
Suid-Afrika-VSA-spanning voorop by ANC se NUK-vergadering
2025-03-26"Vrydag se NUK-vergadering kom op ’n deurslaggewende oomblik, met die ANC onder druk ná die 2024-verkiesing, waar dit sy absolute meerderheid verloor het en nou ’n brose 10-party-koalisie lei."
Brief en repliek 7: Antjie Krog en Marlene van Niekerk
2025-03-25"Vandeesweek maak ons voorwerk tot die digterlike oeuvres van Antjie Krog en Marlene van Niekerk, persone wat net soveel tot die eerste as die tweede deel van die kursus behoort. Daarna kyk ons vorentoe, met behulp van Alfred Schaffer se kuratorskap van DW B 2024 (4) O se boloke / Bescherm ons. Stemmen uit Zuid-Afrika."
Tweespraak met Antjie Krog: De witte canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika, taalsleutels voor meerstemmig intercultureel verkeer
2025-03-25"Daarom moeten overheden blijven investeren in degelijk vertaalwerk, universiteiten in performante vertaalopleidingen. Het is niet de eenzijdige blik die de wereld verrijkt: in de caleidoscoop is de wereld veelkantig en veelkleurig."
Alfred Schaffer als cultuurbemiddelaar: "O se boloke / Bescherm ons"
2025-03-25"De literair-institutionele betrokkenheid en dus de 'agency' van Schaffer als mediërende actor in het prismatische proces van culturele uitwisseling is kortom veelzijdig."
Suid-Afrikaanse Lugmag stort in duie
2025-03-25"Versuim om beslissend op te tree sal volgens hom nie net Suid-Afrika se veiligheid in die gedrang bring nie, maar dreig ook om ons rol as ’n streeksmoondheid in vredesbewaring en konflikoplossingspogings binne die SAOG-raamwerk te verminder."
Leesimpressie: Laatste cahiers 1951–1959 door Albert Camus
2025-03-23"Een opmerkelijke bundel met zeer gevarieerde persoonlijke noties van Camus; intrigerend, autonoom, soms scherp, al zijn niet alle aantekeningen makkelijk te volgen."
Historiese ooreenkoms red dalk bedreigde Afrika-pikkewyn
2025-03-21"Bewaringskundiges en die visbedryf is reeds jare lank in ’n geskil betrokke oor hoeveel kommersiële visvang bygedra het tot die Afrika-pikkewynbevolking se skerp afname en tot watter mate visvangbeperkings die dreigende uitsterwing van dié pikkewyne sou stuit."
Simposium poog om dialoog op Afrika-kontinent te bewerk
2025-03-20"Verteenwoordigers van drie Suid-Afrikaanse instellings was verlede maand deel van paneelbesprekings by ’n simposium, African museums: today and tomorrow, wat in Abu Dhabi gehou is ... Dit was ’n geskiedkundige simposium waar 32 sprekers van 30 instellings, soos museums en galerye uit Afrika, hul stories kom deel het."
KI-swendelaars teiken Suid-Afrikaners se bankrekeninge
2025-03-20"Suid-Afrikaners word geteiken deur KI-gedrewe swendelary waar bedrieërs bankamptenare naboots, vals toepassings skep en sosiale media manipuleer om geld te steel."
Leaving your X: Social media alternatives to cyberbullying, politics and gossip
2025-03-19"An increasing number of people are leaving their X and migrating to alternative social media platforms where they feel more trust and respect. What does this mean for social media users, and how does this affect readers who get most of their news about the world from social media?"
Leesimpressie: Maart door Saskia de Coster
2025-03-19"Maart. De maand van de prille bloei, de maand van de verliefdheid."
Gemengde ontvangs wag op uitgeskopte Rasool met sy aankoms in Suid-Afrika
2025-03-19"Die vakbond Cosatu in die Wes-Kaap het belowe om hom ’n heldeverwelkoming te gee wanneer hy na die provinsie terugkeer, terwyl sy kritici soos AfriForum meen Rasool se optrede in die VSA wat tot sy uitsetting gelei het, is ’n bewys daarvan dat die ANC se diplomatieke dobbelspel misluk én die land en sy mense duur te staan gaan kom."
Amokmaker op FlySafair-vlug se "verskoning" oor rassisme maak geen indruk
2025-03-18"Wat egter veral die poppe laat dans het, was toe Mkhize na vroue van Mitchells Plain verwys het as onopgevoed en nie in staat om te bestuur of motorvoertuie te besit nie."
Brief en repliek 6: Ingrid Jonker en Adam Small imagologies beskou
2025-03-17"Indien de bronteksten deel uitmaken van een ander literatuursysteem, in dit geval Jonkers poëzie in het Afrikaanse literaire polysysteem, presenteert de Nederlandse bloemlezer voor het lezerspubliek in de Lage Landen een 'hetero-image'. Dat geldt ook voor de culturele bemiddelaar die de vertaler is of de uitgever van Jonkers werk in Nederland."