Meest recent
Persbericht – Een herinnering aan Breyten Breytenbach
2025-03-04Op zaterdag 23 november is Breyten Breytenbach, de bekende Zuid-Afrikaanse dichter, schrijver en schilder, op 85-jarige leeftijd overleden. Ter ere van zijn nalatenschap organiseert het Zuid-Afrikahuis op 13 maart een bijeenkomst.
Openbare ruimtes word met kuns versier
2025-03-04"Die eerste Openbare Kuns Abu Dhabi Biënnale (PAADB) is tans in die strate, parke en binnehowe van Abu Dhabi onderweg en duur tot 25 April. Die kleurvolle installasies maak die mooi sypaadjies en ruimtes nog mooier en bring kuns na Jan Alleman," skryf Maryke Roberts ná ’n besoek aan dié woestynstad.
Wêreldbank aan Suid-Afrika: Laat vaar rassebeleid om ekonomie te laat groei
2025-03-04"Die Wêreldbank wil hê Suid-Afrika moet hierdie beleide aanpas om dit minder veeleisend te maak vir buitelandse maatskappye om in die land te belê."
Leesimpressie: Nargis door Forugh Karimi
2025-02-28"Een novelle waarin familieverhoudingen in een uit Afghanistan gevlucht gezin helder beschreven worden."
Slegs 20% van graad 3-leerlinge kan met begrip lees
2025-02-28"Teen die huidige tempo van vordering sal alle kinders in Suid-Afrika eers teen 2098 in enige taal met begrip kan lees."
DA lê klag teen Mashatile en Creecy by Openbare beskermer
2025-02-27"Volgens berigte beplan Creecy om John Lamola, die swakste kandidaat, vir die genoemde posisie aan te beveel."
Suid-Afrika se "Mickey Mouse-weermag" in ’n vryval
2025-02-26"Luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha van die SANW het verder olie op die vuur gegooi en in die spervuur beland oor sy uitlatings by die begrafnis van een van die 14 Suid-Afrikaanse soldate wat in die DRK gesterf het."
Google moet Suid-Afrikaanse media miljoene rand vergoeding betaal, sê kommissie
2025-02-25"As hierdie aanbeveling wet word, kan dit ’n baken van hoop vir die plaaslike media wees. Dit kan inhoudskeppers in staat stel om te belê in digitale vernuwing, nuusprojekte en die opleiding van joernaliste. Aan die ander kant kan dit ook spanning veroorsaak tussen tegnologieplatforms en die regering, wat moontlik Google se verhouding met Suid-Afrika sal beïnvloed."
Tweespraak met Gert Vlok Nel: "Poësie het net vir twee jaar in my geleef en een oggend was sy weg."
2025-02-24"Gert Vlok Nel beweegt zich in diverse artistieke velden. Naast dichter en muzikant is hij actief als grafisch kunstenaar. In Nijmegen exposeerde hij bijvoorbeeld pasteltekeningen. Op sociale media kan de belangstellende berichten langskomen waarin hij spreekt over beeldend werk."
Leesimpressie: Waar we zijn door Lina Issa
2025-02-21"Via een advertentie zoekt ze iemand die namens haar de familie in Libanon tien dagen wil bezoeken. Daartoe stelt ze richtlijnen op voor haar stand-in: de cartografie van thuis."
Bekendstelling van Max Havelaar: Jaap Goedegebuure in gesprek met Ena Jansen
2025-02-21Die bekendstelling van die Afrikaanse vertaling van die monumentale roman Max Havelaar deur Multatuli (die skuilnaam van Eduard Douwes Dekker) het verlede Saterdag by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, Kaapstad plaasgevind. Hierdie roman, wat deur Ena Jansen in Afrikaans vertaal is, is waarskynlik die bekendste Nederlandse boek ooit. Dit lewer skerp kritiek op die Nederlandse koloniale bewind in Indonesië en word as ’n vroeë meesterwerk van sosiale geregtigheid beskou.
Brief en repliek 3: ’n Oorsig – deel 1
2025-02-21"De namenselectie biedt een interessante staalkaart van velerlei contacten tussen het Afrikaanse en Nederlandse literaire polysysteem."
Brief en repliek 2: Teoretiese vertrekpunte vir ’n kontakgeskiedenis
2025-02-21"Casussen, zoals in deze cursus in Leiden, werpen alvast een licht op transnationale trajecten van schrijvers en teksten. Een vergelijkend onderzoek naar de manier waarop deze schrijvers worden voorgesteld in Afrikaanse literatuurgeschiedenissen en hoe het oeuvre van de desbetreffende actoren in beeld wordt gebracht in de Lage Landen zal revelerende bevindingen opleveren."
Brief en repliek 1: Inleidende opmerkings
2025-02-21Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte.
Brief en repliek: Inhoudsopgawe
2025-02-21Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte. Kyk hier na die inhoudsopgawe.
Dubbele verleentheid op een dag vir finansiesminister
2025-02-21"Eers moes hy toekyk hoedat sy begrotingsrede in die asblik beland enkele ure voordat hy dit in die parlement sou lewer. Kort daarna het hy tydens ’n media-inligtingsessie onvleiende opmerkings gemaak oor die kommissaris van die SA Inkomstediens."
Glaskas in die woud lawe die siel
2025-02-20"Ek sit met my voete in die koue bergwater; gooi klein ronde klippies dat dit hop oor die water; fluistersê die rympie: 'koei, kalf, een, twee, drie emmers melk ...' soos in my kleintyddae saam met my pa op die plaasdam se wal, waar my oupa-hulle bywoners was. Tyd staan dan stil."
Trump se bevel stuit navorsing oor MIV-entstof in Suid-Afrika
2025-02-20"Die skielike bevriesing het gelei tot onsekerheid en chaos onder organisasies en individue wat afhanklik is van hierdie fondse, met baie projekte wat onmiddellik gestaak is en werknemers wat ontslaan word."
Moord op Suid-Afrikaanse gay imam maak wêreldwyd opslae
2025-02-19"Sy dood het ’n golf van veroordeling en protes opgelewer van die LGBTQ+-gemeenskap, regeringsamptenare en internasionale organisasies soos ILGA World, wat ’n deeglike ondersoek na die moontlikheid van ’n haatmisdaad geëis het."