Meest recent
Waterkrisis in Johannesburg versleg tot noodgevalstatus
2026-02-11"Mense staan in toue vir private watertenklewerings, gebruik geskenkwater of koop water teen hoë pryse. Baie huishoudings sukkel met basiese take soos skoonmaak, kook en die spoel van toilette."
Bek-en-klouseer woed voort terwyl politieke stryery oor entstowwe opvlam
2026-02-10"Terwyl die DA en ANC stry oor wie die politieke eer verdien, bly die realiteit op plase onveranderd: BKS is ’n groeiende nasionale krisis."
Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum
2026-02-06Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog? In hierdie video besoek Johan Allers die Blue dots-uitstalling in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.
Die vlugtelinge-verhaal kry ’n ander kleur
2026-02-06"Die nuutste verwikkeling is die aankoms sowat drie weke gelede van ’n bruin gesin in die dorpie Sue Hills in die staat South Dakota – in die ysige koue van ’n Amerikaanse winter – en dit is hul warm glimlagte wat jou opval in beeldmateriaal van onderhoude wat op YouTube gelaai is."
Ramaphosa se 2026-staatsrede onder vergrootglas voor munisipale verkiesings
2026-02-06"Gemeenskappe sukkel steeds met kragonderbrekings, watertekorte, vervalle paaie en munisipale wanbestuur. Die verwagting is dus dat Ramaphosa hopelik nie net beloftes sal herhaal nie, maar ook duideliker tydlyne en meetbare doelwitte sal stel."
Leesimpressie: Omtrent liefde en dood door Erwin Mortier
2026-02-06"Drie maanden na het overlijden van Jef Geeraerts en acht jaar na de dood van diens vrouw Eleonore, begint Mortier met het vastleggen de herinneringen van zijn man Lieven en hemzelf aan hun vriendschap. Dat leidt tot een zeer persoonlijk, intens en goed geschreven boek."
Thula thu, thula nana, thula sana ... stil word jy by Thuúla Hidden Haven
2026-02-05"Daar is plekke wat jy besoek, en daar is plekke waarheen jy wil terugkeer – al het jy nog skaars gearriveer. Thuúla is so ’n plek: ’n toevlug waar die landskap jou eerste asem steel en die stilte jou tweede."
Agoa-verlenging gee Suid-Afrika asemteug, maar onsekerheid bly groot
2026-02-05"Die besluit, wat terugwerkend geld vanaf September 2025 tot 31 Desember 2026, voorkom dat duisende produkte onmiddellik met hoër Amerikaanse invoertariewe belas word, ’n stap wat groot ekonomiese skade kon veroorsaak het."
Breyten schrijven #26: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Alwyn Roux
2026-02-04"By sy uitnodiging om Afrika te verbeel, is dit van groot belang om na te dink oor die betekenis van wat Afrika as kontinent beteken, oor Suid-Afrika se plek in Afrika, asook dié van die Afrikaanssprekende."
Dit gons oor moontlike nuwe DA-leier
2026-02-04"Die raaisel oor die presiese aard van sy aankondiging het egter verdiep toe Steenhuise ’n foto saam met sy boodskap op X gepos het van ’n ikoniese historiese foto uit 1948 waarin die Amerikaanse president Harry S Truman ’n koerant ophou met die opskrif 'DEWEY DEFEATS TRUMAN'."
Leesimpressie: Noodzakelijke gesprekken door Mounir Samuel
2026-02-03"Aan de orde komen naast veel maatschappelijke thema’s ook uiteenlopende persoonlijke ontwikkelingen aan bod: Over liefde, relaties, geaardheid, over religie en cultuur."
Persbericht: Gouden Ganzenveer 2026 voor Gershwin Bonevacia
2026-02-03De Gouden Ganzenveer is een culturele prijs die jaarlijks door de Academie de Gouden Ganzenveer wordt toegekend aan iemand voor haar of zijn belangrijke bijdrage aan de Nederlandse geschreven taal of taalcultuur.
DA sê minister het mense mislei oor Graaff-Reinet se naamsverandering
2026-02-03"Terwyl die regering beweer dat openbare konsultasies wel gehou is, dui terugvoer van inwoners, sakeorganisasies en gemeenskapsbelanghebbendes op iets anders."
Breyten schrijven #25: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Heilna du Plooy
2026-02-02"Ek het geweldige hoë waardering vir sy hele oeuvre, des te meer omdat, terwyl sy werk altyd onmiddellik herken kon word as gevolg van sy unieke styl, denkwyse en metaforiese rykheid, hy homself voortdurend vernuwe het."
Uit het archief. Breyten schrijven #16: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Diana Ferrus
2026-01-30Voertaal is bedroefd door het overlijden van Diana Ferrus. Dit interview met Yves T'Sjoen werd een week voor haar beroerte, op 25 december, op Voertaal geplaatst. Ferrus zei over Breytenbach: "Die feit dat hy in opstand was toe ek ook in opstand was, het ’n invloed op my werk gehad."
Emosies loop hoog oor nuwe name vir Graaff-Reinet, KZN en ander dorpe
2026-01-30"Wat duidelik is, is dat plekname in Suid-Afrika veel meer as net woorde op ’n kaart is. Dit raak aan identiteit, geskiedenis en sterk emosies."
Leesimpressie: J’accuse door Teddy Tops en Lisa Weeda (Red)
2026-01-30"Zeer gevarieerde bundel met recent gepubliceerde artikelen aangevuld met nieuwe beschouwingen, gedichten en prozateksten. Palestijnse, Vlaamse, Nederlandse en enkele internationale bijdragen."
Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum
2026-01-29In hierdie video besoek Johan Allers Kevin Osepa se uitstalling, wat handel oor die rouperiode na ’n begrafnis op sy geboorte-eiland Curaçao, in die Stedelijk Museum.
Storie van Pinotage is vervleg met vriendskap en pioniersgees
2026-01-29"Dit was in Oktober ’n eeu sedert Abraham Izak Perold twee kultivars, Cinsault (toe bekend as Hermitage) en Pinot Noir, gekruis het om ons eie unieke Pinotage te kry."
Boere en verbruikers betaal die prys vir bek-en-klouseer-krisis
2026-01-29"Boere en landbou-organisasies soos Sakeliga, AgriSA, die Melkprodusente-organisasie en Saai is toenemend gefrustreerd. Hulle kla oor stadige entstofverskaffing, verouderde voorraad en die gebrek aan plaaslike produksie."