Meest recent
The most popular podcasts (aren’t what you’d think)
2025-11-25"What makes for a good podcast – and can they become a dangerous route to misinformation? Here’s an exploration of what you might find through the wonderful, odd universe of international podcasters."
Geen valse vriende: Mabel Malherbe Leeskring se Nederlandse verbintenis (#1)
2025-11-25"Die meeste lede van MM is seniors wat nog ’n goeie skeut Nederlands op skool en universiteit gekry het en dit dus nie as ’n vreemde taal ervaar nie. Die feit dat ons bemoeienis maak met die Nederlandse letterkunde én ’n Nederlandse leenbiblioteek besit, is een van ons pluspunte en trekpleisters."
G20-beraad: ’n Triomf vir Suid-Afrika met geopolitieke skadu’s
2025-11-25"Die algemene indruk van die beraad was dus gemengd, maar oorwegend positief. Suid-Afrika het sy rol as gasheer met sukses vervul, sy diplomatieke invloed versterk en ’n duidelike boodskap van solidariteit en volhoubaarheid aan die wêreld gestuur."
Leesimpressie: Pake en zijn vee door Froukje Santing
2025-11-25"De journaliste Froukje Santing ging op zoek naar sporen van de reis van haar grootvader, pake Gerben, die in 1911 als melkknecht vanuit Friesland naar Zuid-Afrika reisde en daar anderhalf jaar werkte."
Stap terug na ’n diep verbintenis met jou geskiedenis by Soetmelksvlei
2025-11-24"Net anderkant Babylonstoren in Simondium se boorde, lei ’n kort rit op ’n oop-wildkykvoertuig jou na veel meer as ’n ander plaas: Dit ry terug na 1897 – na ’n tyd toe plaaslewe om vakmanskap, vindingrykheid en ’n diep verbintenis met die land gedraai het."
Persverklaring: Ena Jansen, brugbouer en literêre bemiddelaar tussen die Suid-Afrikaanse en Nederlandstalige letterkundes
2025-11-24In hierdie aflewering van Samespraak staan die werk van Ena Jansen sentraal: ’n vertaler, literatuurwetenskaplike en brugbouer tussen twee letterkundige tradisies.
Breyten schrijven #7: Herinnering aan Maître Breyten Breytenbach (1939–2024), “die dood is om nooit weer dors te word nie”
2025-11-24"Eén jaar na het toch nog onverwachte overlijden mag ik vanuit Gent op Voertaal dit portret schetsen van Breytenbach, wetende dat van deze veelzijdige en creatieve, erudiete en spraakzame man vele gedaanten tegelijk kunnen worden geboetseerd. De uiteenlopende verhalen die kort na zijn dood werden opgetekend, zijn daar de neerslag van."
Leesimpressie: De vlucht wordt duur betaald door Loes Gompes
2025-11-23"Gedegen en heldere beschrijving van de vluchtverhalen van de joodse families Gompes en Schpektor in de Tweede wereldoorlog en een reconstructie van de 'opmerkelijk nonchalante houding van de Nederlandse regering ten opzichte van de Nederlandse joden die Europa probeerden te ontvluchten'."
Pareltjes uit Amsterdam: wildeveldjes met tulpen
2025-11-21Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy ’n groep vrywilligers wat tulpe plant in ’n openbare park.
G20-Beraad: Historiese oomblik vir Afrika te midde van geopolitieke spanning
2025-11-21"Terwyl Johannesburg dus vir die leiers se aankoms gereed maak, staan die G20 voor ’n kruispad. Kan dit eenheid vind te midde van verdeeldheid? Suid-Afrika se ubuntu-gees sal die toets wees."
Persverklaring: Intreerede deur Jolyn Phillips: "Bientang, ’n !nau-epos: die reis van ’n digter-navorser" (5 Desember 2025)
2025-11-20Hierdie referaat gaan by Het Gentse Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika (Universiteit van Gent, België) op 5 Desember 2025 gelewer word. Jolyn Phillips ondersoek die verhouding tussen haar Afrikaanse epos Bientang en die rolle van ’n digter-navorser wat met argief- en inheemse kennis omgaan.
Johannesburg op ’n finansiële afgrond weens R4 miljard skuld vir water
2025-11-20"Intussen sit inwoners met leë krane en groeiende woede. Die bal is nou in burgemeester Morero en die ANC-beheerde raad se baan."
Leesimpressie: Ellis Island door Georges Perec en Robert Bober
2025-11-20"Een bijzonder mooi uitgegeven, aangrijpend fotoboek met betrokken teksten over Ellis Island."
Unieke wynprojek eer tradisie en vernuwing
2025-11-19"Vir die wynliefhebber wat verder wil kyk as die alledaagse, is Project Z ’n uitnodiging om die onbekende hoekies van die Kaapse wynlande in ’n glas vol karakter, konteks en kreatiwiteit te ervaar."
Meer vrae as antwoorde oor Palestynse vlugtelinge in Suid-Afrika
2025-11-19"Die vlug word gekoppel aan Al-Majd Europe, ’n obskure Jerusalem-gebaseerde organisasie waarvan daar weinig bekend is. Hulle werk glo saam met Israeliese owerhede, insluitend hulle weermag se sogenaamde Vrywillige-emigrasie-buro."
Ramaphosa vaar uit teen "lafaards" in ANC wat in donker hoekies teen hom konkel
2025-11-18"Sy woorde het wye reaksie uitgelok, met berigte wat beklemtoon hoe dit die interne ANC-stryd vererger, maar ook ’n invloed het op die RNE."
Leesimpressie: De ontdekking van Nederland door Chistopher Davies
2025-11-18"Kleurrijke, amusante en onbevangen reisnotities van de boottocht die de Engelsman Davies met enkele vrienden in het voorjaar van 1886 ondernam. Hij doorkruiste Nederland per motorboot, met een kort uitstapje naar Vlaanderen."
Pareltjes uit Amsterdam: Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam
2025-11-14Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam.
Wêreld se oë op Johannesburg tydens G20-beraad
2025-11-14"Die belangrikste temas sluit in ekonomiese herstel ná die pandemie, finansiering vir klimaatsaksie en voedselsekerheid, digitale gelykheid, en die verbetering van Afrika se kredietgraderings. Organisasies soos TrustAfrica en burgerlike netwerke neem deel aan voorafvergaderings wat daarop gemik is om burgerlike stemme te laat hoor."
Geweld op Kaapse Vlakte eis bykans 30 lewens in 72 uur
2025-11-13"Inwoners voel in die steek gelaat deur die polisie, wat selde teenwoordig is, en gemeenskappe word gyselaars in hul eie huise."