Beste vriende
Graag herinner ons u aan SASNEV se kollokwium wat handel oor vertaling Nederlands-Afrikaans.
Datum en tyd: Saterdag 17 Augustus 2024 om 08:30 vir 09:00.
Plek: SASNEV, Sentraalplein 4, Pinelands.
RSVP teen so gou moontlik via info@sasnev.co.za
Die program is soos volg:
09:00 Verwelkoming en voorstelling Jan Mutton
09:15 Paneelgesprek 1 (1 uur inklusief vraetyd)
Onderwerp: Vertaling en die skrywer/vertaler
Moderator: Marius Swart (US)
Paneel: Daniel Hugo en Hendrik Theys
10:15 Paneelgesprek 2 (1 uur inklusief vraetyd)
Onderwerp: Vertaling en die uitgewer
Moderator: Izak de Vries
Paneel: Nicol Stassen en Catrina Wessels (PEN Afrikaans)
11:15 – 11:45 Pouse
11:45 Paneelgesprek 3 (1 uur inklusief vraetyd)
Onderwerp: Vertaling en die akademie
Moderator: Andries Visagie
Paneel: Ilse Feinauer (US) en Carla Lindt (UWK)
12:45 Afsluiting
13:00 Borrel
Protea Boekhuis het ’n opwip-boekwinkel wat die sewentiende by SASNEV sal wees.
Die kollokwium word deur SASNEV aangebied.
*
Uitgereik deur: Orde van den Prince, Afdeling Kaap de Goede Hoop.
Lees ook:
Persbericht: Uitnodiging – Colloquium over vertalen Nederlands-Afrikaans
Persverklaring: Uitnodiging – Kollokwium oor vertaling tussen Nederlands en Afrikaans