|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 44
27/09/2019
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Jan van Riebeeck en Krotoa se tyd: 10 verrassende feite
Menán van Heerden
Geschiedenis
Ter viering van die jaarlikse Erfenismaand in September, lig Menán van Heerden 10 feite uit oor die vroeë Kaapkolonie. Insluitend: die oorsprong van taboe-woorde; die "regte" Jan van Riebeeck; Simon van der Stel se Oosterse wortels; en die vroeë Kaap se sosiale struktuur.
|
 |
Uit Afrika
Elsabé Brits
Academisch
"Lê jou voorsate of geskiedenis in die gragte van Amsterdam? Die VOC het dalk hier anker neergegooi en die grondslag vir Afrikaans gelê, maar ons genetika in die land is ’n karmenaadjie. Of hunker jy na ’n geromantiseerde weergawe van ’n handvol Britse en Franse setlaars? Die spore van ’n slawerny-nalatenskap loop ook deur die Afrikaner se stamboom. In sy gene sit die mense van die destydse Java van Batavië; die Koromandelkus van Indië met plekke soos Bengale en Galle, die kus van Malabar, Soematra en die jagter-versamelaars van Afrika."
|
 |
Nederlandse leerstoel vir universiteite in Suid-Afrika beoog
Willem de Vries
Academisch
’n Nederlandse leerstoel vir Suid-Afrika wat fokus op taalkunde, letterkunde en geskiedenis en waarby universiteite in die Lae Lande en Suid-Afrika sowel as die Taalunie betrokke is, word tans in die vooruitsig gestel, skryf Willem de Vries.
|
 |
Ouma Katrina en ’n nuwe lewe vir die N|uu-taal
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Taal was ’n bepalende tema in die afgelope week se Erfenisdagvieringe in Suid-Afrika: taal se plek, se krag, in die samelewing en ook die diversiteit, die verskillende tongvalle, van taal. Dit het onder meer ter sprake gekom in die toesprake van politieke leiers van oor die politieke spektrum. Maar die fokus van die toesprake en verklarings kon nie verder van mekaar verskil nie."
|
 |
Where Ubuntu has gone to die
Mike van Graan
Nuusvinke
"Unfortunately for the country’s tourism marketers, our propaganda and arrogant notion of exceptionalism are being exposed for what they are: myths that we have created in order to live in a state of denial about our actual reality."
|
 |
Nuwe projekte sit woema in erfenis en opvoeding
Clifford Roberts
Meningen
September is Erfenismaand in Suid-Afrika en drie nuwe, merkwaardige opvoedingsprojekte waarby wynplase en gemeenskappe hande neem, het onlangs die lig gesien en vorm nuwe fondamente vir die erfenis van môre, skryf Clifford Roberts.
|
 |
UNESCO viseert carnaval van Aalst
Michaël Vandamme
Meningen
"Hoe ver gaat de vrijheid van meningsuiting? Vaak is het een moeilijk maatschappelijk debat, maar neemt een carnavalsstoet niet een wat aparte plaats in de discussie in? Het is zo een plek waar alles kan en mag, die ene keer toch. Of moeten hier ook bepaalde grenzen gerespecteerd worden? Zo’n discussie bracht het Aalsters carnaval tot op de hoofdzetel van de UNESCO."
|
 |
Kerken in tijden van ontkerkelijking
Michaël Vandamme
Meningen
"Aan kerken geen tekort in Vlaanderen, alleen, wat doe je met al deze gebouwen in tijden van ontkerkelijking? Schoorvoetend heeft zich een beweging van herbestemming van kerkgebouwen in werking gezet. We schetsen het hoe en het waarom van deze relatief unieke Vlaamse situatie en afsluiten doen we met enkele (geslaagde) voorbeelden."
|
 |
Afrikaans wen aan waardering danksy opregte erns met wisselwerking – Breytenbach
Willem de Vries
Meningen
"Vir die Afrikaanse letterkunde begin daar nou ’n resepsieverbreding plaasvind. En die basis word gelê vir wat nou eers werklik ’n diepgaande wisselwerking en ’n gesprek is, ’n dialoog sou ons dit kon noem, tussen Afrikaans, wat natuurlik verwant is aan die Germaanse tale, én al die ander invloede wat ingekom het." Só het die Afrikaanse digter Breyten Breytenbach op die afgelope Tuin van Digters-fees op die dorp Wellington in die Wes-Kaap gesê. Willem de Vries berig.
|
 |
Solidariteitsactie voor baby Pia roept vragen op
Michaël Vandamme
Meningen
"De kleine Pia is tot hét symbool van nationale solidariteit uitgegroeid. Via een SMS-actie werd ontzettend snel een enorm bedrag verzameld om haar peperduur medicijn te betalen. Tegelijk roept de zaak heel wat vragen op over de werkwijze van de farmasector, de rol die de overheid inzake terugbetaling van medicamenten kan spelen, maar ook – en natuurlijk – wat radeloze ouders drijft." |
 |
Stijn Streuvels; de stoere weerbarstige West-Vlaming
Hendrik Carette
Meningen
"Op 15 augustus 1969 en dus vijftig jaar geleden overleed hij en hij was toen al bijna honderd jaar oud. De Vlaamse schrijver en fijne stilist Filip de Pillecyn, de felle voordrachtskunstenaar Antoon Vander Plaatse, de katholieke West-Vlaamse dichter en schrijver André Demedts en zelfs onze eigenste ernstige koning Boudewijn; allen bewonderden de figuur van Stijn Streuvels of Frank Lateur, de voormalige bakkersknecht en neef van Guido Gezelle die geheel ten onrechte de Nobelprijs niet mocht ontvangen." |
 |
Afrikaans is uniek!
Menán van Heerden
Over taal
Ter viering van Erfenismaand in Suid-Afrika word die uniekheid van Afrikaans gevier. Lees meer oor Afrikaans hier!
|
 |
Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?
Christi van der Westhuizen
Menings
"So baie van die wit Afrikaners wat ek ken, wil niks weet van enigiemand anders se pyn nie, wil nie hoor van apartheid nie en wil veral nie vir ’n oomblik dink aan hul eie aandadigheid of verantwoordelikheid teenoor ander nie. En laat jy nou net die killjoy wees wat hierdie kwessies ophaal by ’n braai. Wat gaan aan met ons? Hoekom is ons so bang om te verander? Om verantwoordelikheid te neem vir wie ons is?"
|
 |
A-Z van au pair-werk: ’n onderhoud met Liz du Toit
Cliffordene Norton, Liz du Toit
Reizen
“Ek wil vir ’n jaar oorsee gaan au pair.” Baie jongmense besluit deesdae om hierdie roete ná skool/studies te volg, om te reis en om meer lewenservaring op te doen. Maar wat behels au pair-werk? Hoe doen jy aansoek? En wat behels die aansoekproses? Cliffordene Norton het met Liz du Toit van The Au Pair-agentskap gesels om meer uit te vind.
|
 |
Terug van Kobayashi, Japan
Karmien Roux
Reizen
"Vra vir enige een van die 500 leerlinge van Kobayashi Senior High School en hulle sal dadelik al die wonders van die dorpie aflys: kosmosse blom in die herfs in die berge en lok mense van oral oor. Die water is so skoon dat dit op ’n spesiale lys van die 100 skoonste water in Japan is. Jy sien sterre in elke seisoen en vuurvliegies het elke somer in die stroom langs ons huis gedans, iets wat ek jare laas in Suid-Afrika beleef het."
|
 |
Vergelegen: ’n skat van erfenis, natuurskoon en wêreldgehalte-wyn
Marli van Eeden
Cultuur
"Vergelegen spog met ’n geskiedenis wat oor meer as 300 jaar strek en weerspieël ’n outentieke uitbeelding van die Kaapse kultuurerfenis. Bekend vir hul bekroonde wyn, en natuurlik die uitgebreide tuine, is die landgoed veral nou, in die warmer maande, heerlik om te besoek." |
 |
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
Naomi Meyer, Riana Scheepers
Interviews
"Die Lae Lande en sy mense lê diep, diep in my hart. Omdat my literêre werk in Nederlands vertaal is, het ek die uitsonderlike voorreg gehad om ’n groot verskeidenheid mense te ontmoet: uitgewers, vertalers, letterkundiges, skrywers, lesers, akademici, boekwinkel-personeel, joernaliste, almal van hulle kultuurmense." Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman ( > 29 September).
|
 |
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Valda Jansen
Naomi Meyer, Valda Jansen
Interviews
"My eerste keer [in Nederland] het ek verwag om ’n soort tuiskoms te ervaar, ek het gedink ek sou onmiddellik tuis voel, veral weens die taal." Valda Jansen gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman ( > 29 September).
|
 |
Betogings bring tersaaklikheid van boekfeeste en gesprekke sterk na vore
Maryke Roberts
Festivals
"Frankie Murrey, Open Book-feeskoördineerder, sê dat hoewel daar soortgelyke feeste elders in die wêreld aangebied word, Open Book uniek is in terme van die diversiteit van die program wat aangebied word. 'Die kern van dit wat ons doen, is om mense se horisonne te verbreed wanneer hulle aan boekfeeste dink. Open Book is ’n ruimte waarin mense veilig en inklusief moet voel. Dit moet opwindend wees én voel asof dit net in Kaapstad kan gebeur'."
|
 |
Kwéyòl Restaurant promises an Afro-Caribbean experience in Cape Town
Marli van Eeden, Mala Bryan
Interviews
"Kwéyòl Restaurant is an Afro-Caribbean restaurant with dishes that I enjoy cooking and have very fond memories of. We have such a wonderful mix of cultures in the Caribbean, including Indian, Afro-Caribbean and Latin Caribbean, that there are unending dishes to choose from. I also try to mix it with some dishes from the African continent, hence the reason I call it Afro-Caribbean cuisine."
|
 |
Constantijn Huygens-prijs 2019 voor Stefan Hertmans
Voertaal
Literatuur
De Constantijn Huygens-prijs 2019 is toegekend aan Stefan Hertmans voor zijn hele oeuvre. Dat is op donderdag 26 september 2019 het radioprogramma Kunststof (NPO 1) bekendgemaakt. De Constantijn Huygensprijs is een van de literaire prijzen die de Jan Campert-Stichting jaarlijks namens de gemeente Den Haag uitreikt.
|
 |
Kerk besluit mans is nie meer vroue se baas nie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Hervormde Kerk het met ’n groot meerderheid op sy algemene kerkvergadering in Pretoria besluit om die kerk se huweliksformulier so te wysig dat vroue nie meer as die man se mindere beskou word nie."
|
 |
Suid-Afrikaners vlieg mekaar in die hare oor lyfstraf
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners is diep verdeeld oor die Konstitusionele Hof se uitspraak dat dit ongrondwetlik is om ’n kind ’n pak slae te gee. Die hof het onlangs ’n 2017-uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg gehandhaaf dat dit kinders se regte skend. Die voor- en teenstaanders vir lyfstraf het mekaar ná die uitspraak behoorlik geroskam op sosiale media."
|
 |
Noodplan teen geweld op vroue
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa het oorlog verklaar teen enige vorm van gendergeweld. Tydens ’n buitengewone gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies het die president onlangs ’n noodplan oor gendergeweld aangekondig. Dit was die eerste keer in die geskiedenis van ’n post-demokratiese Suid-Afrika dat ’n gesamentlike sitting van die parlement saamgeroep is."
|
 |
Amsterdam Museum schrapt de naam "Gouden Eeuw"
Ingrid Glorie
In het nieuws
"Het Amsterdam Museum wil het in de toekomst niet meer hebben over 'de Gouden Eeuw'. Het museum moet meerstemmig en inclusief worden, 'en daarmee welkom en relevant voor nog veel meer mensen dan we nu bereiken'."
|
 |
Misdaadoorlog woed in Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrika is besig om ’n land te word waarin moord, verkragting en ander geweldsmisdade besig is om handuit te ruk. Die land word al hoe meer gewelddadig en onveilig om in te woon. Dit is die somber gevolgtrekking waartoe verskeie organisasies en instansies kom na aanleiding van die jongste misdaadsyfers wat onlangs bekendgemaak is. Die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê Suid-Afrika se misdaadkrisis is soortgelyk aan ’n lae-intensiteit burgeroorlog."
|
 |
Afrikaanse onderrig laat vonke weer spat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die jongste storm oor Afrikaans as onderrigtaal volg nadat die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, op Twitter gesê het die bou van nuwe persele vir Sol-Tech wat in Afrikaans tersiêre onderrig verskaf, is uit woede gebore nadat universiteite hulle taalbeleid verander het om meer inklusief te wees."
|
 |
Derde Indische Letteren-lezing met Jacqueline Bel
Voertaal
Kalender
Welke elementen komen terug in de Indische roman die na 1860 populair wordt in de (post)koloniale literatuur? Op vrijdag 18 oktober 2019 zal in Leiden de derde Indische Letteren-lezing plaatsvinden met de voordracht van Jacqueline Bel, universitair hoofddocent moderne Nederlandse letterkunde aan de Vrije Universiteit Amsterdam, onder de titel Een gordel van smaragd? Van Multatuli tot Birney.
|
 |
Afro_Vibes: Meet the Makers
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Kalender: 18 oktober | 19.30 uur | Zuid-Afrikahuis | Amsterdam
"Een avondprogramma met Thania Petersen, Ingrid Masondo en Margriet van der Waal over identiteit, culturele achtergrond en vormkeuze van moderne kunstenaars in Zuid-Afrika."
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|