Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 166

08/08/2024

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Vind jezelf

Reizen

Vind jouself weer in die Klein Karoo

Maryke Roberts
Reisgogga

"Ons uiteindelike bestemming is Vanwyksdorp, maar die reis waarop ons nou is, is waaroor dit eintlik gaan: die bestemming nie nou tersaaklik nie." Mens vind jouself weer in die valleie van die Klein Karoo, het Maryke Roberts weer besef ná agterpaaie en heilige dae buite Vanwyksdorp.

Weelderige Oudtshoorn-volstruisvere weer op die wêreld se lippe

Maryke Roberts
Reisgogga

"Oudtshoorn is een van ons gunsteling-kuierplekke met soveel historiese plekke wat behoue gebly het – veral uit die florerende volstruisgolf van ’n eeu gelede. Vandeesmaand is die dorp weer op die voorgrond: Die gewilde Klein Karoo Klassique word hier gehou én die wêreld neem weer notisie van die volstruisdorp, danksy die Netflix-reeks Bridgerton."

Cultuur

Spaza shops: An undiscovered shopping experience

Alex J Coyne
Cultuur

"Spaza shops power the economy, and they’ve finally risen to be considered by corporations and the government as an integral link in the larger supply chain."

Slawerny is steeds deel van ons

Maryke Roberts
Cultuur

"Hoe ironies dat jy daar in die Slawelosie staan; ’n plek van soveel hartseer, maar wat nou die verlede ontbloot om heling te bring."

"Learn isiZulu!"

Alex J Coyne
Over taal

"I haven’t become anything close to fluent in Zulu, though instead I’ve taken the language’s more scenic route and absorbed smaller bits over a longer period of time."

Academisch

Commendatio by die toekenning van erelidmaatskap van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek aan Nerina Bosman, 9 Julie 2024

Adri Breed
Academisch

"Nerina se akademiese loopbaan is merkwaardig. Buiten die vier grade wat sy aan universiteite in Suid-Afrika verdien het, het sy ook ’n licentiaat in Germaanse Filologie aan die Rijksuniversiteit Gent in België voltooi, wat haar grondig voorberei het vir haar lewenslange betrokkenheid by die studie van Germaanse tale, spesifiek Nederlands en Afrikaans."

Commendatio by die toekenning van erelidmaatskap van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek aan Wannie Carstens, 9 Julie 2024

Nerina Bosman
Academisch

"Die veelkantigheid van Carstens se bydrae as akademikus moet nie uit die oog verloor word nie, want soos ons almal weet: Die Neerlandistiek en die bestudering van Afrikaanse taal en letterkunde gaan hand aan hand."

Persbericht: Uitnodiging – Colloquium over vertalen Nederlands-Afrikaans

Voertaal
SASNEV

Ook voor SASNEV werd een nieuwe wereld geopend toen we nog niet zo lang geleden in samenwerking met de Bibliotheek Kaapstad met onze vertaalcollectie begonnen: de wereld van het vertaalde boek, met weer andere horizonnen die geopend worden.

Persverklaring: Uitnodiging – Kollokwium oor vertaling tussen Nederlands en Afrikaans

Voertaal
SASNEV

’n Nuwe wêreld het ook vir SASNEV oopgegaan toe ons en ons vennoot, die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad, nie so lank gelede nie ons vertaalversameling begin het en die wêreld van die vertaalde boek met nóg meer horisonne oopgemaak is.

Tweespraak met Wannie Carstens #1: Vraaggesprek ter gelegenheid van de Jan H. Maraisprys 2024

Yves T’Sjoen, Wannie Carstens
Over taal

"Kun je een tip van de sluier oplichten over de plannen, zoals voor onderzoek op het gebied van Afrikaans in binnen- en buitenland, en de concrete projecten waaraan je thans werkt?"

Tweespraak met Wannie Carstens #2: Vraaggesprek ter gelegenheid van de Jan H. Maraisprys 2024

Yves T’Sjoen, Wannie Carstens
Over taal

"Te dikwels wag die Afrikaanse taalgemeenskap dat ’n mitiese ongeïdentifiseerde 'iemand' (persoon of instansie) namens hulle Afrikaans se belange sal uitdra. Dit gaan ongelukkig nie gebeur nie. Elke persoon wat erns maak met Afrikaans, sal ’n bydrae moet lewer, as aktivis, of as befondser, of as gebruiker van Afrikaans in al sy funksies."

Persverklaring: Oproep om bydraes – Leeskultuur en transtaligheid

Voertaal
Academisch

In ’n wêreld waar globale en multikulturele uitruiling toenemend voorkom, speel leeskultuur ’n sleutelrol in die bevordering van meertaligheid en kulturele interaksie. In Suid-Afrika se diverse literêre landskap is daar ’n rykdom aan voorbeelde van translinguale en meertalige poëtika. Gedurende die tweede semester van Samespraak gaan ons poog om hierdie rykdom verder te verken en te versterk. Ons nooi navorsers uit om gedurende die tweede semester van 2024 referate te lewer.

Press release: Call for contributions – On reading culture and translanguaging

Voertaal
Academisch

In a world where global and multicultural exchanges are increasingly common, reading culture plays a key role in promoting multilingualism and cultural interaction. In South Africa’s diverse literary landscape there is a wealth of examples of translingual and multilingual poetics. During the second semester of Samespraak we aim to further explore and strengthen this richness. We invite researchers to present papers during the second semester of 2024.

Literatuur

Breytenbach notitie#17: 'Wanneer de duisternis is neergedaald over het stadje in het Oude Land'. Frans Kellendonk als vertaler van Breyten Breytenbach

Yves T’Sjoen
Literatuur

"Een naam die ontbreekt is de Nederlandse schrijver en vertaler Frans Kellendonk. In het colofon van de Nederlandse uitgave Mouroir. Spiegelbeelden van een boek is te lezen dat Kellendonk het verhaal 'De zelfdood' vertaalde."

Leesimpressie: Kairos door Jenny Erpenbeck

Erik van den Bergh
Literatuur

"Prachtige roman. Bijzonder goed geschreven. Zeer gevarieerd qua stijl. Over opkomst en ondergang van een intense liefde tussen een 19-jarige studente en een 34 jaar oudere schrijver."

Leesimpressie: Onzichtbare steden door Italo Calvino

Erik van den Bergh
Literatuur

"Intrigerend, imponerend en wonderbaarlijk boek. Marco Polo in gesprek met de Mongoolse keizer Kublai Khan over zijn reizen. Prachtige beelden van 55 onzichtbare steden."

Leesimpressie: Onder buren door Juli Zeh

Erik van den Bergh
Literatuur

"Roman over vooroordelen en angsten, over menselijkheid, over stad en platteland. Over mogelijkheden niet beperkt te worden door eigen grenzen."

Leesimpressie: Met de paplepel door Ewoud Sanders

Erik van den Bergh
Literatuur

"Over joden die ook mensen zijn, er anders uitzien, veel kabaal maken en raar praten, goed zijn, slecht zijn, slachtoffer zijn en altijd joden blijven."

Voorblad

Regering stoom voort met omstrede NGV-wet

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die wetgewing sal die rol van private versekering geleidelik beperk, ’n openbare fonds skep om gratis toegang aan pasiënte te bied en fooie en pryse vasstel wat private gesondheidsorgverskaffers vir NGV-befondsde dienste kan hef."

Munisipaliteite is besig om die land onder vullis te begrawe

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Meer as 85% van die stortingsterreine in ons land voldoen nie aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur nie, wat tot ’n algehele ineenstorting van afvalbestuur in die land kan lei."

Hoë kragtariewe raak onbekostigbaar vir talle huishoudings

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Eskom se voorneme om aansoek te doen vir ’n verhoging van tot 44% in die elektrisiteitstariewe wat hy van kliënte hef, kan Suid-Afrikaanse huishoudings ’n ernstige finansiële knou toedien."

Suid-Afrika spog met verskeie nuwe wêrelderfenisterreine

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Uniegebou sluit aan by andere bekende terreine in die wêreld soos die Kremlin, Kasubi-grafte, Mose oaThunya, Taj Mahal, die Vatikaan en ander op die Wêrelderfenislys."

Polisie slaan toe op mensehandelaars en ander misdaad

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Operasie Shanela, wat verlede jaar van stapel gestuur is, is ’n hoëdigtheidsinisiatief om sigbare polisiëring te verbeter en om gesoekte verdagtes op te spoor, veral diegene wat van moord en seksmisdade beskuldig word."

Polisie maak vordering in oorlog teen misdaad

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Duisende misdadigers wat deur die Suid-Afrikaanse polisie gesoek word, is die afgelope tyd aangekeer, en misdadigers wat steeds op vrye voet is, word versoek om hulself aan die polisie oor te gee."

Kommer oor militêre opleiding van Libiërs in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die SAPD se nasionale woordvoerder, Athlenda Mathe, het op X gesê die Libiërs het gesê dat hulle die land met studievisums binnegekom het om as veiligheidswagte opgelei te word, maar polisieondersoeke dui daarop dat hulle militêre opleiding ontvang het."

Nu op LitNet

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die toekoms van die geskrewe en gedrukte woord in Afrikaans

Johann Rossouw
Seminare en essays

"Toe ’n aantal Afrikaanse skrywers en intellektuele toenemend vanaf rofweg die jaar 2000 hulle groeiende kommer oor die toekoms van Afrikaans in die onderwys, die regspraak, die wetenskap, die kunste en ander hoër funksies begin uitspreek het, is hulle dikwels afgelag met die argument 'solank die taal nog gepraat word, sal alles goed gaan'."

God, lyding en stemme van protes

Willa Boezak
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Hoe kan die lewegewende God toelaat dat gelowiges ’n bestaan van 'dry bones' en desperaatheid voer? Hierdie vraag vorm deel van ’n veel meer omvattende probleem."

Woke: kompliment of skeldwoord?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die waarskuwing om waaksaam te wees is glad nie volksvreemd vir ons in Afrikaans nie. Die terme hou jou oë oop, wakker slaap of wakker loop is bekend aan ons."

Cliff-hanger: Indrukke van die FILVEN-boekefees 2024 in Venezuela

Cliffordene Norton
Boekrubrieke

"Daar is sterk ooreenkomste tussen Venezuela en Suid-Afrika – van ons uitgeeprosesse tot ons begeerte om ons tale te bewaar. Een aspek wat my beïndruk het en wat ek hoop Suid-Afrikaanse uitgewershuise sal aanleer, is dat Venezuela hulle kinderboeke tweetalig uitgee: Spaans en ’n inheemse taal soos Barí. Ek dink hierdie tweetaligheid kan meertaligheid bevorder en die belangrikheid van beide betrokke tale onder die loep bring."

Imane Khelif slaan antigenderbeweging bloedneus

Izak de Vries
Menings

"Dit is nogal ironies dat ’n cisgender meisie van ’n konserwatiewe, godsdienstige agtergrond onlangs kolhoue geslaan het teen die antigenderbeweging se onlogiese haatspraak rakende minderhede."

Om vakwoordeboeke by te werk is belangrik: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts

Naomi Meyer, Mariëtta Alberts
Onderhoude

"Afrikaanse vaktaal het daartoe bygedra dat Afrikaans as akademiese en wetenskapstaal kon ontwikkel. Dit sal ’n hartseer dag wees as Afrikaanse terminologie tot niet moet gaan omdat die waarde daarvan onderskat word." Mariëtta Alberts praat met Naomi Meyer oor Mariëtta se artikel "Voorgestelde proses vir die hersiening en bywerking van vakwoordeboeke" wat onlangs in LitNet Akademies verskyn het.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel I

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved