Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 172

01/11/2024

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Internationaal Strafhof

Voorblad

Suid-Afrika oorhandig "bewyse van volksmoord" aan Internasionale Geregshof in Den Haag

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die memorandum bevat meer as 750 bladsye teks, asook ondersteunende dokumente en bylaes van 4 000 bladsye wat dokumenteer wat die Suid-Afrikaanse regering beskou as Israel se sistematiese teikening van Palestyne in Gaza."

Nog geen borgtog vir omstrede diamantman en sy vrou

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Liebenberg se prokureur het gesê Liebenberg beweer dat daar deur die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, opdrag gegee is om sy lewe 'hel' te maak in die tronk, waarop Dezzi in trane uitgebars het."

Wilgenhof-paneel sê Cameron se bewerings is "onwaar, neerhalend en lasterlik"

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die paneel wat aanbeveel het dat die Wilgenhof-manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch moet sluit, ontken dat hulle die finale verslag weens (beweerde) onbehoorlike invloed van die rektor, Wim de Villiers, onregmatig verander het."

Wim se kop geëis oor Wilgenhof se "gedokterde" verslag

Jean Oosthuizen
Voorblad

"In antwoord daarop skryf Cameron dit help hom niks om sy intense spyt oor die hele aangeleentheid uit te spreek nie, maar dit besorg hom enorme hartseer."

Verskille in RNE se buitelandse beleid kom by Brics na vore

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Steenhuisen sê in ’n tyd waarin Suid-Afrika hernude optimisme ervaar met die eerste werklike vooruitsigte van ekonomiese groei in byna twee dekades, kan die regering eenvoudig nie bekostig om stellings te maak wat internasionale betrekkinge en handelsgeleenthede in gevaar kan stel wat deurslaggewend is vir die verwesenliking van ons sleuteldoelwitte van groei en werkskepping nie."

Valke slaan toe op omstrede diamant-egpaar en sewe ander

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die arrestasies is deur ’n veeldoelige taakspan onder leiding van die Valke in die Noord-Kaap uitgevoer en die verdagtes is op verskillende plekke in Gauteng en Noordwes in hegtenis geneem."

Pogings om Bela-wet te wysig en daarteen te protesteer kry wind van voor

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die aksie word gereël om protes aan te teken teen artikels 4 en 5 van die Bela-wet, wat die finale besluitnemingsmagte oor skole se toelating- en taalbeleid van beheerliggame ontneem."

Reizen

Jeju-eiland: Suid-Korea se geheime juweel

Maryke Roberts
Reisgogga

"Die eiland is ongeveer twee miljoen jaar gelede deur die uitbarsting van ’n onderwatervulkaan gevorm en is ’n natuurlike wêrelderfenisgebied. Die Jeju- vulkaniese eiland en lawabuise wat in die botaniese park te sien is, was die rede hoekom ons juis hierdie uitstappie gekies het."

Laat die Hanrivier en eggo’s van lag ’n Seoel-simfonie speel

Maryke Roberts
Reisgogga

"Die tydjie hier was een groot verrassing met net genoeg tegnologie en bereikbaarheid; net genoeg tradisie en ouwêreldse sjarme; net genoeg stad en net genoeg tuine, woude en berge waarheen jy kan ontsnap om asem te skep."

’n Terugreik na toeka se Wildtuin

Hennie van Deventer
Reizen

"Ek was nooit ’n tentmens nie, maar begrippe soos rudimentêr, stoer en outentiek vind by my sterk aanklank. Dit herinner aan die 'ou Wildtuin' wat ek as kind leer ken en as jong volwassene leer lief kry het: ’n aardse plek – hoe nader aan die aarde hoe beter – en waarlik ’n natuurtuin – hoe nader aan die natuur hoe beter."

Film

Filmresensie: Dalva by die Europese Filmfees

Izak de Vries
Film

"Dalva sal jou uitdaag, maar nie terneergedruk laat nie. Kyk dit, sou jy ooit die kans kry."

Filmresensie: Grey bees by die Europese Filmfees

Izak de Vries
Film

"Hierdie stadige film met bloedmin karakters handel oor vriendskap. Dit is baie mooi, al speel dit af in die grys wêreld van ’n verdeelde samelewing."

Filmresensie: Blackbird blackbird blackberry by die Europese Filmfees en op Mubi

Izak de Vries
Film

"Etero vind vir die heel eerste keer iemand wat teer genoeg is om haarself aan hom te kan blootstel. Die lover boy is getroud, en vind nou, ná baie jare, weer iemand wat hóm raaksien."

Filmresensie: Citizen Saint by die Europese Filmfees en op Mubi

Izak de Vries
Film

"Die konneksie met die leë kruis en die verskyning van die stil man word gemaak. Wie is hy? Wat moet hulle maak met sy stiltes? Toe iemand wou weet wat die inwoners van die dorpie hom moet noem, stel die mynbaas voor dat hy Burger Heilige moet heet – en dis wat hulle hom toe noem."

Filmresensie: Io Capitano by die Europese Filmfees

Izak de Vries
Film

"Io Capitano deel ’n haas ongelooflike storie met die kyker. Homerus sou die knie gebuig het as hy hierdie film kon sien."

Literatuur

Leesimpressie: November door Sinan Çankaya

Erik van den Bergh
Literatuur

"Goed geschreven en pakkende beschrijving van de nadagen van een journalist die afreist naar een eiland aan de grens van Europa en daar geconfronteerd wordt met vluchtelingen."

Leesimpressie: Ik was erbij door AF van Ravesteijn

Erik van den Bergh
Literatuur

"Bijzondere herinneringen aan het leven als dwangarbeider van 1942–1945. Minutieus en zeer vaardig opgetekend als tachtiger."

Leesimpressie: Hoog spel door Marcel Metze

Erik van den Bergh
Literatuur

"Imposante geschiedschrijving. Goed leesbaar en gebaseerd op een grondig en langdurig onderzoek."

Leesimpressie: Het net, de duif en de dood door Chaja Polak

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een bundel met elf goed geschreven verhalen, waarvan er drie in eerdere versies al gepubliceerd werden. De schaduw van de oorlog is in diverse verhalen zichtbaar."

Leesimpressie: Labyrint door Burhan Sönmez

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een onderhoudende roman van Sönmez (1965) over blueszanger Boratin die probeerde zelfmoord te plegen door in Istanboel van de Bosporusbrug te springen."

Inleidende aantekeningen bij een dialoog met Simone Atangana Bekono: "Het was heel interessant om te merken dat ik me in Zuid-Afrika soms mijlenver voelde achterlopen op een discours rondom mijn eigen werk."

Yves T’Sjoen
Literatuur

"De bijdrage is tegelijk een oproep gericht aan letterenfondsen in de Lage Landen, subsidiënten die reeds vele jaren vertalersbeurzen toekennen aan Zuid-Afrikaanse vertalers, maar ook aan uitgeverijen in Zuid-Afrika die de boekproductie van vertaald werk mogelijk maken."

"Niet de wegende en vergelijkende [blik] van de schoolmeester, maar die van de tovenaar": Vertaler als kunstig en kundig bemiddelaar tussen talen, deel 2

Yves T’Sjoen
Literatuur

"De problematische aard van de creatieve herschrijving, de transformatie of de adaptatie – alle termen worden gevat door de koeptelterm 'vertaling' – en de studie van de limieten en perspectieven van de 'traducteur créateur' verdienen aandacht."

Tweespraak: Alwyn Roux en Yves T’Sjoen neem bestek van werksaamhede in 2024 en kyk vorentoe na 2025

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Cultuur

"Zeker ook in de context van Zuid-Afrika. We hebben daarom naast Afrikaans en Nederlands als voertaal geopteerd voor Engels en ook voor isiXhosa. Multiculturaliteit drukt zich uit in meertaligjheid."

Persbericht: Dichter des Vaderlands Babs Gons begint tweede termijn voortvarend met nieuwe projecten en nieuwe druk van Doe het toch maar

Voertaal
Literatuur

Babs Gons luidt haar tweede jaar als Dichter des Vaderlands vanaf oktober 2024 in met poëtische bezoeken aan alle provincies in het land en daarbuiten. Ook lanceert Gons het project Hardop! De Kunst van het Declameren. In november verschijnt de tiende druk van de bundel Doe het toch maar.

Academisch

Persverklaring: Reis na Nederland en België in 2025

Voertaal
Academisch

Doen vandag nog aansoek om deel te neem aan die Jongerenprojek in 2025. Aansoeke sluit 10 Maart 2025.

Persverklaring: Die volgende Orde van den Prince-byeenkoms

Voertaal
SASNEV

Die spreker is Danie Visser. Die titel van sy lesing is: "Die verlede, hede, en toekoms van die Romeins-Hollandse reg".

Nu op LitNet

Kollig op akademikus Michael le Cordeur: Moedertaalonderrig en leesbegrip

Michael le Cordeur
SteedsDink

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Michael le Cordeur oor die liefde wat hy van kleins af vir Afrikaans het, waarom hy besluit het om onderwys te studeer en die ontstaan van sy navorsingsfokus.

Waarom die VSA by Suid-Afrika wil leer

Freek Robinson, Roelf Meyer
Onderhoude

Roelf Meyer was ’n maand lank in die VSA waar hy lesings en werkswinkels aangebied het oor Suid-Afrika se vreedsame oorgang na demokrasie. Maar waarom nou? Wat wil die Amerikaanse denkers tans by ons leer en hoekom? En wat sê Meyer aan die afstig-Afrikaners wat beweer hy het Suid-Afrika gewoon uitverkoop? Freek Robinson het met Meyer gesels.

Op dees aarde: Oorlogstrauma en die radikale Afrikaner-psige

Elsabé Brits
Rubrieke

"Betreklik min mans het aan die Rebellie deelgeneem, maar daar kan moontlik gesê word dat ná Fourie se teregstelling daar nie keer aan die 'steun' was nie. Dit was ’n pynlike en 'onregverdige' dood wat die slagofferskap en onverwerkte trauma van die Anglo-Boereoorlog verder versterk het."

Brics is die toekoms

Albert du Plessis
Elders gesien

"Israel en Oekraïne is besig om Amerika en die Weste onder te trek. Navo val uitmekaar uit. Cyril kan mos nie nou die obvious verloorperd opsaal nie? Brics is die toekoms."

Kyk wat het Bob Dylan getwiet (oor Bloemfontein)

Jaco Jacobs
Elders gesien

"Bob Dylan was toevallig by ’n hotel in Frankfurt waar die jaarlikse groot boekeskou plaasgevind het, en kyk wat het hy getwiet ..."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved