SASNEV met die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vereer
2024-03-13"Die idealis in my wil begin met vertoë rig en wil bewusmakingsgeleenthede uitdink, maar hoe bemark jy hierdie gedeelde erfenisse en praat daaroor met mekaar om die kompleksiteit daarvan beter te verstaan sonder dat ’n hele klomp mense jou as ’n prokolonialis, of te woke, teer en veer?"
Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands
2021-10-05"My droom is dat daar nie te lank van nou nie ’n manier gevind sal word waarop al die taal- en kultuurverbintenisse dwarsoor die wêreld wat met die Nederlandse taal te make het, met mekaar idees sal kan uitruil." Van 2 tot 9 oktober wordt de taal nationaal en internationaal op stelten gezet tijdens de 7de editie van de Week van het Nederlands. Eureka Barnard is directeur van SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum Vir Nederland en Vlaandere), en coördineert de eerste viering van de Nederlandse taal in Zuid-Afrika.
’n Nuwe lente vir SASNEV
2018-11-22"Die Vlaams/Nederlandse Willem de Zwijgerstichting het in 1997 die Huis der Nederlanden gevestig en befonds die sentrum sedertdien. Op Vrydag 16 November 2018 het belangrike genote in die SASNEV-netwerk amptelik vir die eerste keer bymekaargekom om die nuwe voorsitter van die stigting te ontmoet."
SASNEV vier Koningsdag saam met die Hollanders
2018-05-10"Die afgelope paar jaar word die amptelike Koningsdag op 27 April in Kaapstad by SASNEV in Pinelands gevier met ’n vry mark vir die kinders in die oggend, ’n heerlike brunch van die Algemeen Nederlands Verbond (ANV) met Hollandse lekkernye, en laatmiddag die hoogtepunt van die vieringe: ’n tipiese 'borrel'. Vir minstens een week vooraf en een week daarná is alles in oranje getooi."
Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika
2018-03-01"Vanjaar werk die sentrum nou saam met Protea Boekhuis, die Nederlandse Letterenfonds, ook die Woordfees op Stellenbosch en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn. Die sentrum het gehelp dat Ray Kluun vanjaar by die Woordfees optree en dat Frank Westerman na die KKNK gaan."